Wel, ek dink dat die huwelik 'n partnership kan wees - maar dit is seker
moeilik om so 'n lang leeftyd met dieselfde persoon te bly as daar 'n ander
moontlikheid is.
Vroeër het mense minder lank gelewe en daar was min huwelike wat tot 50 of
60 jaar bestaan het oor een van die twee partners oorlede was.
Vroue het ook geen finansiële onafhanklikheid geken nie (soos vandag).
Ek dink dat dáár die twee voornaamste redes vir egskeidings lê : die
finansiële onafhanklikheid van vroue - hulle het ook mondiger geword en durf
meer hul eie regte te verdedig ;
en dit feit dat ons langer lewe. Jy sien dikwels ouer mense (hier in België)
wat nie meer so lekker saambly nadat hulle afgetree het nie en nog dalk
twintig jaar moet saam lewe ! Daar's meer en meer egskeidings by ouer mense
ook.
Verder, wat protitusie betref, glo ek dat dit wetlik moet gebeur vir twee
redes : eerstens : dit bestaan in iedergeval en - as vrou - dink ek die
vroue sal beter verdedig en beskerm word as hul beroep 'n offisiële status
het. Hulle kan dan ook verplig word om reëlmatig mediese kontrole te
ondergaan. Tweedens : hulle kan/moet dan ook bydra vir die staat deur
belastings te betaal en bydraes vir hulle siekefonds en pensioen. En dalk
kan hul klante nog die geldjies wat hulle betaal het, van hul belastings
aftrek - grappie !
Verskoon tog as ek foute teen die Taal gemaak het ! :-)
Midden in de nacht wordt een man door een andere man aangesproken.
'Weet u misschien of hier in de buurt een politie-agent rondrijdt?'
'Nee mijnheer.' 'O jee, is hier in de buurt soms een politiebureau?'
'O nee, dat is aan de andere kant van de stad.' 'Mooi zo, kom op met
je geld en je horloge!'
Meer nederlandstalige moppen zijn te vinden in de nieuwsgroep
alt.humor.dutch. En kom daarnaast ook eens gezellig langs op het
terras (alt.humor.dutch.terrace) en voer daar leuke gesprekken met
anderen in humor en moppen geinteresseerde personen.
Ek het nie meer toegang tot die web nie, nou, weet 'n samaritaan dalk van
'n nuus distrubisie vanaf SA wat na mens se epos boks daagliks nuus
stuur om om die klein probleempie te kom?? Gewaardeer is u inset.
De juli-aflevering van de Nederlandstalige Meanderkrant (een digitale krant
vol poëzie) is te bezoeken op het adres: http://meander.mypage.org/
Daar zijn ook de zeven vorige on-line-kranten te vinden, de verzamelsite van
Meander (67 dichters) en een grote verzameling literaire links.
In de nieuwe versie staan gedichten van Carel Mores, Theo Viset,
Ivan Deboom, Alfred Schaffer, Arnold Vermeeren, David van Bambost,
dj delahaye, Marc ter Horst, Marijke Hals, Jeroen Greveling,
Kevin Demiddele, Tjerk Heijboer en Marcel Bos.
Bovendien in Real Audio: Vincent Scholze en Olaf Korder
De Meanderkrant per e-mail, biedt een selectie uit zowel de verzamelsite als
de online krant. Deze e-mailversie verschijnt eens per twee weken.
Stuur voor een abonnement op de Meanderkrant per e-mail een bericht aan
mai...@calliope.xs4all.nl met als inhoud: subscribe meanderk
23 Years experience in Logistics on Managing level with B.A Degree seeks
employement in Port Elizabeth area.
Replies can be e-mailed to wv...@mweb.co.za
Hede 30 junie 1998 lees u die eerste uitgawe van die Nuwe Patriot.
Net soos in die ou dae was ons taal onder drukte gestel. Nou roep ek
alle Afrikaanstaliges wat belang in hul' eie taal stel om iets te skrywe
onder die titel Patriot. Hiermee kan ons ten minste verenig word teen
alles wat ons verset.
Om te beginne:-
Kaapse woorde wat nie so goed bekend is nie:
djentu/sjentu = hoer (belediging)
gattas = polisie (soos zarps of cops ook Die Boere)
minut'a? = minute (let.) hoe laat is dit?
kroon = geld
dyd'lik = duidelik dit beteken iets soos ons olraait of okai
yster = vuurwapen
watter nommer's djy? = van watter bende is jy 'n lid?
Net 'n paar taalkundige dinge wat ek oppie strate gehoor het,
Vanoggend is dit voorbladnuus op die oggend-radio:
die Suid-Afrikaanse regering vra hulp in verband
met drie werkers in die ou program om dinge na te
vors vir gebruik teen hulle "vyande." Die drie
dokters wat hulle soek, bly nou in Kanada: Wouter Basson,
Deon Erasmus en sy vrou en Jack Bothma.
So the chickens are coming home to roost.