Ek soek na 'n spesifieke meisie, vir reunie doel eindes.
Sy was saam met my in die kleuterskool, ja,moenie lag nie.
Ek kan nie eers haar naam onthou nie.
ASB, Groot asb.
Almal wat in 1988 in die KLEIN SOLDAATJIE KLEUTERSKOOL was in BETHLEHEM in
die vrystaat, mail my asb by world-...@mweb.co.za
ASB, baie belangrik, al is jy familie of 'n vriend of buurman van so iemand,
asb, laat my weet
Wil graag die ANC, Madiba en sy vrou, asook die President van die Nuwe
Suid Afrika, Thabo Mbeki, en sy vrou, gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die super voorbeeld van
leierskap wat Madiba gee aan die Nuwe Suid Afrika, asook elders op die
Planeet. Asook om die beste persoon te kies om die Nuwe Suid Afrika op
die pad na transformasie te lei.
Veral om na die advies van andere te luister, asook om om hulle
vriendelik op die pad te lei. Om die land van groen en goud te bereik,
waar almal gelukkig is, en bevry is van pyn en lyding. Saam vir 'n
beter toekoms is die slagspreuk van die ANC. Dit is ook die slagspreuk
van die reisiger.
Graag word President Mbeki ook bedank om prioriteit nommer een aan die
miv+ / vigs siekte toe te ken, die besoek aan die VSA om bekostigbare
medisyne te bekom, asook navorsing te begin vir die genesing van
hierdie siekte, d.m.v. urine terapie. Veral om 'n gesonde ekonomie te
handhaaf, asook 'n vredevolle samelewing te skep, wat soos goud in die
oggend son skyn vir die Planeet om na te kyk. Hierdie handelinge, en
menige ander, ken die eer toe aan Madiba en President Mbeki as die
grootste Presidente van enige Land op die Planeet. Presidente wat
woorde in handelinge oorskakel, en die resultate daarvan kan bewys.
Ook ingesluit is super manier die transformasie en veranderings proses
toegepas word in volgende aspekte: Beleid en politieke stabiliteit,
Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie, Belasting,
Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die ekonomie,
Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising, Vervoer
en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel, Rasse
verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel en
drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
Tabak industrie, Rook vrye samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral
beskerming teen individuele en organiseerde misdaad in die volgende
aspekte: Dwelm smokkelary, onwettige wapen handel, voertuig kaping,
kinder mishandeling en ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil graag die Regering van Sjina gelukwens vir die super sukses wat
bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van Sjina,
asook elders op die Planeet. Veral in die super beskerming van die
regte van mense, toeriste, en Tibetane. Asook die volgende aspekte:
Beleid en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer, Deelname aan die
ekonomie, Belasting, Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en
ontspanning, Publieke administrasie, Energie en water verskaffing,
Mynbou, industriele en finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding,
Skep en onderhou van werks geleendhede, Opleidings vaardighede
beskikbaar aan die ekonomie, Kwaliteit en integriteit om wet en orde te
handhaaf, Behuising, Vervoer en infrastruktuur, IT, Tegnologie en
telekommunikasie, Handel, Rasse verhoudinge, Plaaslike en Globale
vriendskappe, Boerdery, Voedsel en drank verskaffing, Programme om
armes te help, Media en bemarking, Tabak industrie, Rook vrye
samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral beskerming teen individuele
en organiseerde misdaad in die volgende aspekte: Dwelm smokkelary,
onwettige wapen handel, voertuig kaping, kinder mishandeling en
ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer. Behalwe vir die metode wat Sjina gebruik het om
Tibet in Sjina in te sluit.
Wil graag sy edele, die Dalai Lama, en die Tibetane gelukwens vir die
super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van u Paradys, en die Planeet. Veral vir die onvoorwaardelike
liefde wat hulle nastrewe, deur 'n voorbeeld te wees vir andere op die
Planeet, en vir die voorbeeld om mense eerste te groet. Asook sy edele,
die Dalai Lama, vir sy besoeke aan die Nuwe Suid Afrika, asook ander
lande op die Planeet. Asook vir sy diepere insig in Godsdiens en
Filosofie, en sy pragtige leierskap vir die Tibetane, asook andere op
die Planeet, wat bereid is om te luister. Asook die ondersteuning wat
Tibetane lewer aan die Regerings van die Planeet om hulle doelwitte te
bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is om suksesse wat in die Nuwe Suid
Afrika behaal is, met ander Lande op die Planeet te deel. Behou geloof,
hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die
gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.
Sal aanbeveel die beste Persoon vir die taak, en die reisiger spel dit
met 'n hoofletter P, is die President van die Nuwe Suid Afrika, Thabo
Mbeki. Die reisiger stel voor hy word vergesel deur Madiba, indien
Madiba wil saamgaan.
Om die res van die Planeet te wys hoe die beginsels van
verantwoordelikheid, asook mede-verantwoordelikheid, die proses na
transformasie ondersteun, om 'n beter lewe vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet, te skep.
Sal hoogstens aanbeveel President Mbeki ondersteun Sjina, en die
persone in Tibet - Sjinese en Tibetane, asook Tibetane wat elders op
die Planeet bly - om die pad na transformasie en verandering te stap,
om die pad na Die Nuwe Tibet te word.
Lede van Idasa kan ook hierdie proses ondersteun, indien hulle wil. Dit
kan die Instituut vir die ontwikkeling van Die Nuwe Tibet genoem word.
President Mbeki kan ook hierdie geleendheid gebruik om sy eie tegnieke
toe te pas om die skepping van die Nuwe Tibet . Asook "Hoe om saam te
werk vir 'n beter toekoms", te gebruik, indien die President dit so
verkies.
Hierdie bemarkings geleendheid van die volgende eeu kan dien as die
Millenium geskenk van die ANC, Madiba, President Mbeki, asook as die
Regering en die Persone van die Nuwe Suid Afrika, aan sy edele, die
Dalai Lama, die Sjinese en Tibetane wat in Sjina bly, asook elders op
die Planeet.
Persone kan na die transformasie en veranderings proses wys in
Boeddhistiese terme, as: Die groot verlossing. En President Mbeki
(asook Madiba) kan aan persone van die Planeet bekend staan as: Die
groot verlosser(s). Om die persone te lei om saam te werk vir 'n beter
toekoms.
Belangrik om by te voeg: Die Nuwe Tibet bly die Protektoraat van Sjina.
Die reisiger het alreeds planne ontwikkel om President Mbeki te
ondersteun om die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong vorentoe te
neem. Dit kan verwag word omtrent Junie 2000.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Tibetane,
wat buite Sjina bly, kan na Tibet terugkeer. :) President Mbeki (asook
Madiba) sal asemrowende bekendheid verwerf in Tibet, asook regoor die
Planeet. :) Die transformasie en veranderings proses, wat pragtig in
die Nuwe Suid Afrika werk, kan oor die Planeet bemark word. :) Sjinese
en Tibetane wat in die Nuwe Tibet lewe, kan hegter vriendskaps bande
ontwikkel. :) Die Sjinese Regering se ondersteuning sal vergroot. :) En
'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)
Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)
Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)
Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
De neus online is een maandelijks verschijnend blad uit
Amsterdam met korte verhalen en besprekingen.
Graag nodigen wij schrijvers van korte verhalen in het
Afrikaans uit eens iets in te sturen.
Neem een kijkje op:
* Sent from AltaVista http://www.altavista.com Where you can also find related Web Pages, Images, Audios, Videos, News, and Shopping. Smart is Beautiful
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral in die volgende aspekte: Beleid en politieke stabiliteit,
Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie, Belasting,
Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die ekonomie,
Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising, Vervoer
en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel, Rasse
verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel en
drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
Tabak industrie, Rook vrye samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral
beskerming teen individuele en organiseerde misdaad in die volgende
aspekte: Dwelm smokkelary, onwettige wapen handel, voertuig kaping,
kinder mishandeling en ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil graag Sasol gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover,
asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op
die Planeet. Veral vir die bou van veelvolkige verhoudinge, asook vir
die ontvangs van die President Toekenning aan Uitvoere. Asook om die
Regering van ons Paradys te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En
nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Asook word die IT industrie, Voedsel and drank, en Tekstiel en klere
vervaardigers gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook
vir die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
Planeet. Veral vir die bou van veelvolkige verhoudinge, asook om die
Regering van ons Paradys te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En
nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is die ontwikkeling van die ekonomie
aan die Oos Kaap. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na
vrye wil.
Stel voor Sasol 3 word in Middelburg, Oos Kaap gebou. En Sasol 4 in
Port Elizabeth. 'n Pyplyn kan gebou word, om olie te vervoer tussen die
hawe in Port Elizabeth, en Middelburg. Dit kan ook gebruik word om die
eind produk terug te neem na die hawe in Port Elizabeth, vir uitvoer
doeleindes.
Die volgende kan in beide Middelburg en Port Elizabeth gebou word:
Inligting Tegnologie sentrums, Voedsel en drank, asook Tekstiel en
klere vervaardiging. Om mense na die Oos Kaap te lok, wat elders bly.
Waneer die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong neem, asook wanneer die
geneesmiddel vir miv+ / vigs ontdek word binne die volgende drie jaar,
sal die aanvraag na brandstof en bg. produkte in Afrika en die Planeet
geweldig verhoog. Meer mense, meer profyte.
Op 'n latere stadium, kan bg. ontwikkelinge na Oos Londen uitbrei,
indien aanvraag na bg. produkte vergroot.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Sasol 4 is
naby die hawe gelee vir uitvoer doeleindes. :) Die ekonomie in die Oos
Kaap sal geweldig stimuleer word. :) Baie werksgeleendhede sal geskep
word in die Oos Kaap. :) En 'n beter lewe kan vir almal geskep word. :)
Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)
Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)
Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)
Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)
Presteer Voluit om Produkte te verskaf aan die Persone van ons Paradys,
en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie en Profytvol, sodat
hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Ik heb een flink aantal platenzaken in Den Haag en Delft doorzocht op
Afrikaanstalige cd's, maar ik heb niets kunnen vinden. Nu heb ik op Internet
indie.co.za ontdekt. Zij bezorgen ook in het buitenland cd's. Heeft iemand
ervaring met dit bedrijf?
Of kent iemand nog ergens in deze omgeving (Den Haag/Rotterdam) een
platenzaak waar ze een cd als Diep Karoo, 'n Suitcase Vol Winter of
Beaufort-Wes se Beautiful Woorde verkopen?
Arthur, jy weet waarom ek moes glimlag toe ek jou plasing gelees het,
nè?
Maar gepraat van Afrikaanse musiek... ek sou ook graag na
Afrikaanstalige rock-musiek wil luister. Is daar dalk enige mp3s
beskikbaar op die net? Voordat ek 'n hoop geld vir 'n hele CD betaal sou
ek liewer eers wil weet hoe dit klink, en ongelukkig is
Afrikaanssprekende kunstenaars hier totaal onbekend.
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet,
gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die
toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral in die volgende aspekte: Beleid en politieke stabiliteit,
Wisselwerking beheer, Deelname aan die ekonomie, Belasting,
Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die ekonomie,
Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising, Vervoer
en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel, Rasse
verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel en
drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
Tabak industrie, Rook vrye samelewing, Veiligheid en sekuriteit, veral
beskerming teen individuele en organiseerde misdaad in die volgende
aspekte: Dwelm smokkelary, onwettige wapen handel, voertuig kaping,
kinder mishandeling en ontvoering, ens. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
Wil graag die Organiseerders van die Afrika Spele, die NSA Olimpiese
Kommitee en Sport manne en vroue van ons Paradys, asook elders op die
Planeet, gelukwens vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir
die toekoms. Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die
Planeet. Veral om veelvolkige en multi-kulturele verhoudinge te bou in
Afrika en op die Planeet. Asook om die Regering van ons Paradys, asook
elders op die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En
nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.
'n Saak wat na aan die hart raak, is die ontwikkeling van die Afrika
Spele 2000. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het
aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige
advies hier word gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon
het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na
vrye wil.
Stel voor die Afrika Spele 2000 is die Olimpiese Spele van die Nuwe
Suid Afrika. Laat die NSA die wereld wys hoe dit sal wees indien die
Olimpiese Spele hier gehou word. Dit sal 'n begin wees om super sukses
te bereik vir die toekoms. Laat dit 'n super deposito wees vir die 2004
Spele, asook daarna. Persone van ons Paradys - hierdie is 'n super
geleendheid. Lewer u beste.
Verstaan die Hele Afrika Spele is 'n Afrika byeenkoms. Sover die
reisiger weet, kan meeste deelnemers Engels en / of Frans praat.
Hierdie byeenkoms word 'n stappie verder geneem.
Departement 3 is in die Verenigde Koningkryk. Majestic 12 is in die
VSA. Beide word gevra vir ondersteuning op die pad vorentoe. Beide het
baie ondersteuning gelewer om die Reenboog Nasie, asook Sadek op die
been te bring, en te groei.
Sal aanbeveel deelnemers word uitgenooi van die Verenigde Koningkryk,
VSA, en Australie. Asook Engels en Frans sprekende deelnemers vanoor
die Planeet. Om administrasie te vergemaklik, word voorgestel die
amptelike twee tale van die Spele is Engels en Frans. Nooi deelnemers
uit wat bereid is om hierdie besluit te aanvaar. Hierdie is net die
begin punt, vir eers. Dit volgende Spele kan groei om ander tale in te
sluit.
Byeenkomste kan gehou word by stede aan die see, bv. Kaapstad, Port
Elizabeth, Durban, om atlete 'n voorsmaak te gee wat kondisies aan
seevlak inhou. Andere sport byeenkomste kan binnelands gehou word, bv.
Johannesburg, Pretoria, Bloemfontein, ens. deur alle Provinsies 'n kans
te gee om te deel hieraan.
Hou atletiek byeenkomste by die Pilditch Stadion in Kaapstad. Onthou
enigiemand nog die volgende radio uitsending: Dames en Here, dit is
Danie Malan en March Fiasconaro. March Fiasconaro en Danie Malan. Danie
Malan. March Fiasconaro. March Fiasconaro. Danie Malan. Danie Malan.
Danie Malan. En Danie Malan wen hierdie wedloop!
Stel verblyfplek vas. Stel voor deelnemers word ontvang op 'n - daag
eerste op, word eerste ingeneem - basis.
Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) 'n
Uitstekende toekoms visie vir die persone van die NSA in geheel. :) Die
gees van sukses kan voortgebou word na die volgende Millenium. :) 'n
Gebeurtenis om na uit te sien. :) 'n Sport byeenkoms om Persone
geestelik asemrowend te inspireer vir die volgende Millenium. :) Om die
Planeet te wys hoe suksesvol die Spele in ons Paradys kan wees. :) A
kwantum sprong om super suksesse te behaal by die Sydney 2000 Spele. :)
'n Media bemarkings geleendheid van die Millenium. :) En 'n beter lewe
kan vir almal geskep word. :)
Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die 21e Eeu d.m.v.
grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve all.
Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)
Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)
Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)
Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)
Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)
Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)
Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)
Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)
My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)
Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)
P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.
Sas Kloppers skryf in boodskap news:384f6226.75451686@news.saix.net...
> Ja, ek was ongelukkig ook daar. Het lekker saam met oom Konstant terrs
> gejag in Angola met ops Protea en Daisy in '79 - 80. Was 'n valskerm
> soldaat en selfs 'n offisier. Maar toe Swapo die kak uit ons uit skiet
> in Xangongo en my een korporaal noodlottig wond het ek begin besin oor
> die waarde van 'n oorlog.
Ja, skiet (soos in teikenskiet) is OK, oor-en-weer skiet is 'n
ander storie. (Laat ek raai - 2Lt Sas Kloppers in 1 Valskerm Bn,
of maybe 44 Valskermbrigade...was in Oudtshoorn,
Bloemfontein....Jan Breytenbach lui 'n klokkie... )
> "Ons was belieg en ons was bedrieg.
> Ons moes soos roofvoëls diep in ons moer in oor Angola gaan vlieg
> Maar toe ons terugkom in my land, daar sit die vyand
> en onderhandel met die leiers van ons kerke
> wat soos ou hoere moes bieg
Iets wat my nog altyd verbaas het is hoe min ons oor ons eie
klein "Vietnam" besin het in movies, lirieke, boeke, gedigte,
watookal. (Amper soos in Amerika se "NAM". Net NAMibia in ons
geval.)
SA het baie meer soldate (as 'n persentasie van die mense waaruit
die soldate getrek is) verloor as Amerika in Vietnam. (Amerika:
50,000 dood uit 250M, wat gelyk is aan 800 uit 4M. SA het baie
meer as 800 mense in daardie oorlog verloor.) Mense soos jou
peloton sersant of seksie-leier. Om nie van die ouens te praat
wat tot vandag toe net linker of regter skoene koop nie, danksy
die black widows....