Betekenis:
• Skoen met 'n hoë skag wat 'n deel van die been bedek.
Gebruik:
• Stewels kan die voet en been teen water, sneeu, vullis en modder beskerm, die enkel tydens veeleisende aktiwiteite ondersteun, of bloot om moderedes gedra word.
Hiperoniem:
• skoeisel
Vertaling:
Engels: boot
Nederlands: stevel, laars
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.