Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stewel
stewel [boodskap #131873] Ma, 29 Junie 2020 12:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18626
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Stewel.
'n Stewel.
stewel
Afbreking: ste•wel


Selfstandige naamwoord: stewel
Meervoud: stewels
Verkleinwoord: steweltjie
Meervoud van verkleining: steweltjies

Betekenis:
• Skoen met 'n hoë skag wat 'n deel van die been bedek.

Gebruik:
Stewels kan die voet en been teen water, sneeu, vullis en modder beskerm, die enkel tydens veeleisende aktiwiteite ondersteun, of bloot om moderedes gedra word.

Hiperoniem:
• skoeisel

Vertaling:
Engels: boot
Nederlands: stevel, laars

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: slenter
Volgende onderwerp: epifiet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:59:07 MGT 2024