Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » epifiet
epifiet [boodskap #131874] Ma, 29 Junie 2020 12:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18814
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Epifiet.
'n Epifiet.
epifiet
Afbreking: e•pi•fiet


Selfstandige naamwoord: epifiet
Meervoud: epifiets
Verkleinwoord: epifietjie
Meervoud van verkleining: epifiettjies

Betekenis:
• 'n Plant wat op ander plante (soos bome) groei, maar nie 'n parasiet is nie.

Gebruik:
• 'n Epifiet kry sy vog en voedingstowwe uit die lug, reën of ander bronne en nie van die gasheerplant nie.

Sinoniem:
• aërofiet
• lugplant

Vertaling:
Engels: epiphyte
Nederlands: epifyt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stewel
Volgende onderwerp: souterig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 14:17:11 MGT 2024