Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besoldig
besoldig [boodskap #134890] Sa, 05 Desember 2020 11:29
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besoldig
Afbreking: be•sol•dig


Werkwoord: besoldig
Verlede tyd: het besoldig

Betekenis:
• Om iemand se salaris of loon te betaal.

Gebruik:
• Suksesvolle aansoekers sal ooreenkomstig met die toepaslike salariskategorieë besoldig word.

Verwant:
• besoldigde
• besoldiging

Vertaling:
Engels: to pay salary
Nederlands: besoldig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leksikografie
Volgende onderwerp: bobaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 08:56:40 MGT 2024