Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bobaas
bobaas [boodskap #134891] Sa, 05 Desember 2020 11:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bobaas
Afbreking: bo•baas
Samestelling: bo + baas


Byvoeglike naamwoord: bobaas
Attributief: bobaas

Betekenis:
• Iemand wat uitblink; persoon wat ander op 'n spesifieke gebied oortref.

Gebruik:
• Oom Schalk Lourens was 'n bobaas storieverteller van die Groot Marico.

Vertaling:
Engels: champion, master, topdog
Nederlands: bovenbaas

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: besoldig
Volgende onderwerp: bitsig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 01:04:34 MGT 2024