Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » leksikografie
leksikografie [boodskap #134889] Sa, 05 Desember 2020 11:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
leksikografie
Afbreking: lek•si•ko•gra•fie


Selfstandige naamwoord: leksikografie
Meervoud: leksikografieë

Betekenis:
• Die opstel en redigering van woordeboeke (deur die toepassing van die leksikologiese reëls van 'n taal).

Gebruik:
Lexikos is die enigste tydskrif in Afrika wat uitsluitlik aan die leksikografie gewy word.

Sinoniem:
• woordeboekmakery
• woordeboekopstelling

Verwant:
• leksikograaf
• leksikografies

Vertaling:
Engels: lexicography
Nederlands: lexicografie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bergklimmer
Volgende onderwerp: besoldig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:13:36 MGT 2024