Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sprokie
sprokie [boodskap #132048] Do, 09 Julie 2020 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
sprokie
Afbreking: spro•kie


Selfstandige naamwoord: sprokie
Meervoud: sprokies

Betekenis:
• Verhaal vir kinders met 'n sedeles waarin fantasie en verbeelding 'n belangrike rol speel.

Gebruik:
Hans en Grietjie, Sneeuwitjie en Die Gestewelde Kat is bekende sprokies.

Vertaling:
Engels: fairy-tale, fable, fiction
Nederlands: sprookje

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oujongkêrel
Volgende onderwerp: sonnestelsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 13:53:18 MGT 2024