Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oujongkêrel
oujongkêrel [boodskap #132047] Do, 09 Julie 2020 19:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oujongkêrel
Afbreking: ou•jong•kê•rel
Samestelling: ou + jong + kêrel


Selfstandige naamwoord: oujongkêrel
Meervoud: oujongkêrels
Verkleinwoord: oujongkêreltjie
Meervoud van verkleining: oujongkêreltjies

Betekenis:
• 'n Ouerige man wat nog nie getrou het nie.

Gebruik:
• Hy was vir die grootste deel van sy lewe 'n geswore oujongkêrel, tot 'n non sy voete onder hom uitslaan het.

Sinoniem:
• selibaat
• vrygesel

Antoniem:
• oujongnooi
• oujongmeisie

Afgelei:
• oujongkêrelskap

Verwant:
• wewenaar

Vertaling:
Engels: old bachelor, celibate
Nederlands: vrijgezel, jonggezel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: botanie
Volgende onderwerp: sprokie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 15:53:11 MGT 2024