Supertaal
Waarin ons vriendelik en gesellig saam kuier!

Tuis » Taal » Woordeboek » slenterdrag
slenterdrag [boodskap #131871] Ma, 29 Junie 2020 11:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 10852
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
slenterdrag
Afbreking: slen•ter•drag
Samestelling: slenter + drag


Selfstandige naamwoord: slenterdrag
Meervoud:

Betekenis:
• Niedeftige klere wat gemaklik sit, soos met 'n T-hemp, denimbroek en tekkies.

Gebruik:
Slenterdrag is geen verskoning om slordig te wees nie.

Sinoniem:
• gemaklike drag
• informele drag

Verwant:
• slenterbroek
• slentersjiek

Vertaling:
Engels: casual wear
Nederlands: vrijetijdskledij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vuurpyl
Volgende onderwerp: slenter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jul 09 22:58:39 UTC 2020