Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43378] Wo, 06 Junie 2001 16:14 na volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina:
En dis so lekker om die witmense af te maak as die miere en die swart
bevolking van SA as die sprinkane, TEN SPYTE van die feit dat dit nog altyd
hulle is wat die goud uit die aarde bring

Wouter
Sjoe, Gloudina, nou is jy darem in die verkeerde tydvak. Die probleem is al
vir jare dat die goudprys laag is en dat die goudmyne hulle produksie so
dramaties verminder het dat daar min werk (vir enige iemand) is. Die
werkverliese het veral die swart bevolking hard geslaan.
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43432 is 'n antwoord op boodskap #43378] Do, 07 Junie 2001 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> Wouter
> Sjoe, Gloudina, nou is jy darem in die verkeerde tydvak. Die probleem is al
> vir jare dat die goudprys laag is en dat die goudmyne hulle produksie so
> dramaties verminder het dat daar min werk (vir enige iemand) is. Die
> werkverliese het veral die swart bevolking hard geslaan.

Wat het dit met die prys van eiers te doen? Op hierdienuusgroep het 'n klomp
meestal wit omies sit en kraai
oor die (wit) miere wat so hard werk, en die (swart)
sprinkane wat so sit en droogmaak, en dan hulp wil
hê. Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
wittes wat so sit en kraai. Dís waaroor Kytie Koekblik
dit in die oorspronklike artikel ook gehad het. Hierdie
post-apartheidse wit mites en legendes hou maar aan,
tensy mens hard agiteer daarteen. Dis die wat Dan Roodt
so hatig is op Antjie Krog. Antjie, meeste van die tyd,
kom bietjie te na aan die waarheid. (Al is dit seker ook
maar waar dat Antjie se bekering omtrent dieselfde tyd
gekom het as die Broeders s'n, soos Dan Roodt opmerk.)

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43443 is 'n antwoord op boodskap #43378] Do, 07 Junie 2001 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gloudina, net soos Sakkie wil ek vir jou aanbied om blad te skud, saamstem
dat ons kan ooreenstem om te verskil, en nog steeds beskaafd te kan optree.
Hoe veel weet/ het jy gelees van Dan Rood?
Hoe sterk weet jy is sy ondersteunngsbasis?
Sedert die WVK is Antjie besonder stil.

Ek het werklik probleme om jou te probeer begryp.
Jy gaan so woes en wild tekere daar oorkant, terwyl die klomp hier rustig
terugsit en dinge hul gang laat gaan.
Jy probeer alles 'n politieke kleur of konnotasie te gee ( verskoon die
veralgemening - nie my sterk punt nie) en ek wonder baie keer - soos in jou
eie woorde - wat het dit te doen met die prys van eiers?

Relax ou dier. Probeer na dinge te kyk uit verskillende oogpunte en met 'n
oop gemoed.
Jy het die voordeel om dinge van die kantlyn te aanskou, terwyl ons lot
hier lekker speel.
Soos enige sportman vir jou kan sê, die spelers geniet die spel, dit is die
partydige ouens op die kantlyn wat opgewonde raak oor niks:)))
Kom, wys ons jy kan opgewonde op en af hol langs die kantlyn, maar nog
steeds sportief genoeg wees om hande te klap as jou teenstanders iets goed
genoeg doen.

In alle rustigheid,
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
skryf in boodskap news:3B1FE02E.7A4D7159@home.com...
Wouter Plaasvark wrote:

> Wouter
> Sjoe, Gloudina, nou is jy darem in die verkeerde tydvak. Die probleem is al
> vir jare dat die goudprys laag is en dat die goudmyne hulle produksie so
> dramaties verminder het dat daar min werk (vir enige iemand) is. Die
> werkverliese het veral die swart bevolking hard geslaan.

Wat het dit met die prys van eiers te doen? Op hierdienuusgroep het 'n klomp
meestal wit omies sit en kraai
oor die (wit) miere wat so hard werk, en die (swart)
sprinkane wat so sit en droogmaak, en dan hulp wil
hê. Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
wittes wat so sit en kraai. Dís waaroor Kytie Koekblik
dit in die oorspronklike artikel ook gehad het. Hierdie
post-apartheidse wit mites en legendes hou maar aan,
tensy mens hard agiteer daarteen. Dis die wat Dan Roodt
so hatig is op Antjie Krog. Antjie, meeste van die tyd,
kom bietjie te na aan die waarheid. (Al is dit seker ook
maar waar dat Antjie se bekering omtrent dieselfde tyd
gekom het as die Broeders s'n, soos Dan Roodt opmerk.)

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43448 is 'n antwoord op boodskap #43378] Do, 07 Junie 2001 21:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pjb...  is tans af-lyn  pjb...
Boodskappe: 57
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Volle Lid
Wouter, leer jy nie??????????????
pjb

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3b1f6306.0@news1.mweb.co.za...
> Gloudina:
> En dis so lekker om die witmense af te maak as die miere en die swart
> bevolking van SA as die sprinkane, TEN SPYTE van die feit dat dit nog altyd
> hulle is wat die goud uit die aarde bring
>
> Wouter
> Sjoe, Gloudina, nou is jy darem in die verkeerde tydvak. Die probleem is al
> vir jare dat die goudprys laag is en dat die goudmyne hulle produksie so
> dramaties verminder het dat daar min werk (vir enige iemand) is. Die
> werkverliese het veral die swart bevolking hard geslaan.
>
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43469 is 'n antwoord op boodskap #43378] Vr, 08 Junie 2001 00:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Ek het werklik probleme om jou te probeer begryp.
> Jy gaan so woes en wild tekere daar oorkant, terwyl die klomp hier rustig
> terugsit en dinge hul gang laat gaan.
> Jy probeer alles 'n politieke kleur of konnotasie te gee ( verskoon die
> veralgemening - nie my sterk punt nie) en ek wonder baie keer - soos in jou
> eie woorde - wat het dit te doen met die prys van eiers?
>
> Relax ou dier.

Luister, Annette, moenie vir my "relax ou dier" sê nie.Ek is nie jou ou dier
nie. Ek beskou sulke soort gepraat
as patroniserende sinkhuis-Afrikaans.
Neem in ag dat in al die maande wat jy op hierdie
nuusgroep was, sover ek kan onthou, ek nie eenkeer 'n
opmerking gemaak het oor iets wat jy gesê het nie.
Waarom jy nou skielik verkies om vir my tromp op
aan te val, gaan my verstand te bowe. Miskien beskou
jy jouself as koningin van die mishoop. Ek het vrede
daarmee. Maar ek neem nie bevele van jou af nie. As
mense aanvalle op my maak, het ek die reg om my te
verdedig. As mense snedige opmerkings teenoor my
maak, het ek die reg om terug te antwoord. En as
sogenaamde Afrikaners die nie-blanke bevolking oor
die boeg probeer veroordeel as minderwaardig, sal ek
my stem laat hoor.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43485 is 'n antwoord op boodskap #43443] Vr, 08 Junie 2001 04:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
Jy try nou 'n seniele "ou dier" opsaal en jy mors jy keystrokes. Sy kan
egter 'n baie interesante "ou dier" wees as sy oor haar reise vertel ; die
res is egter 'n vet pot snot

"Annette" skryf in boodskap news:9fosbe$57v1p$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gloudina, net soos Sakkie wil ek vir jou aanbied om blad te skud, saamstem
> dat ons kan ooreenstem om te verskil, en nog steeds beskaafd te kan optree.
> Hoe veel weet/ het jy gelees van Dan Rood?
> Hoe sterk weet jy is sy ondersteunngsbasis?
> Sedert die WVK is Antjie besonder stil.
>
> Ek het werklik probleme om jou te probeer begryp.
> Jy gaan so woes en wild tekere daar oorkant, terwyl die klomp hier rustig
> terugsit en dinge hul gang laat gaan.
> Jy probeer alles 'n politieke kleur of konnotasie te gee ( verskoon die
> veralgemening - nie my sterk punt nie) en ek wonder baie keer - soos in jou
> eie woorde - wat het dit te doen met die prys van eiers?
>
> Relax ou dier. Probeer na dinge te kyk uit verskillende oogpunte en met 'n
> oop gemoed.
> Jy het die voordeel om dinge van die kantlyn te aanskou, terwyl ons lot
> hier lekker speel.
> Soos enige sportman vir jou kan sê, die spelers geniet die spel, dit is die
> partydige ouens op die kantlyn wat opgewonde raak oor niks:)))
> Kom, wys ons jy kan opgewonde op en af hol langs die kantlyn, maar nog
> steeds sportief genoeg wees om hande te klap as jou teenstanders iets goed
> genoeg doen.
>
> In alle rustigheid,
> --
> Groetnis,
> Annette. ann...@ctnet.co.za
> Happiness is a state of Mind.
> skryf in boodskap news:3B1FE02E.7A4D7159@home.com...
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>> Wouter
>> Sjoe, Gloudina, nou is jy darem in die verkeerde tydvak. Die probleem
is
> al
>> vir jare dat die goudprys laag is en dat die goudmyne hulle produksie so
>> dramaties verminder het dat daar min werk (vir enige iemand) is. Die
>> werkverliese het veral die swart bevolking hard geslaan.
>
> Wat het dit met die prys van eiers te doen? Op hierdienuusgroep het 'n klomp
> meestal wit omies sit en kraai
> oor die (wit) miere wat so hard werk, en die (swart)
> sprinkane wat so sit en droogmaak, en dan hulp wil
> hê. Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
> wittes wat so sit en kraai. Dís waaroor Kytie Koekblik
> dit in die oorspronklike artikel ook gehad het. Hierdie
> post-apartheidse wit mites en legendes hou maar aan,
> tensy mens hard agiteer daarteen. Dis die wat Dan Roodt
> so hatig is op Antjie Krog. Antjie, meeste van die tyd,
> kom bietjie te na aan die waarheid. (Al is dit seker ook
> maar waar dat Antjie se bekering omtrent dieselfde tyd
> gekom het as die Broeders s'n, soos Dan Roodt opmerk.)
>
> Gloudina
>
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43487 is 'n antwoord op boodskap #43378] Vr, 08 Junie 2001 04:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gloudina, ek skryf jou nie voor nie, ek probeer net uitvind hoekom jy so
agressief reageer?
Wat is fout mmmmmm?
Ek is seker ek is nie al een wat wil weet hoekom jy so negatief is nie.

Hoekom kan jy nie sien en insien dat etlike van ons op heel beskaafde wyse
met jou wil praat nie?
Annette ( wat weet dat 'n mishoop lekker warm kan wees:)))

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a state of Mind.
skryf in boodskap news:3B2022BE.EDC37DEE@home.com...
Annette wrote:

> Ek het werklik probleme om jou te probeer begryp.
> Jy gaan so woes en wild tekere daar oorkant, terwyl die klomp hier rustig
> terugsit en dinge hul gang laat gaan.
> Jy probeer alles 'n politieke kleur of konnotasie te gee ( verskoon die
> veralgemening - nie my sterk punt nie) en ek wonder baie keer - soos in jou
> eie woorde - wat het dit te doen met die prys van eiers?
>
> Relax ou dier.

Luister, Annette, moenie vir my "relax ou dier" sê nie.Ek is nie jou ou
dier
nie. Ek beskou sulke soort gepraat
as patroniserende sinkhuis-Afrikaans.
Neem in ag dat in al die maande wat jy op hierdie
nuusgroep was, sover ek kan onthou, ek nie eenkeer 'n
opmerking gemaak het oor iets wat jy gesê het nie.
Waarom jy nou skielik verkies om vir my tromp op
aan te val, gaan my verstand te bowe. Miskien beskou
jy jouself as koningin van die mishoop. Ek het vrede
daarmee. Maar ek neem nie bevele van jou af nie. As
mense aanvalle op my maak, het ek die reg om my te
verdedig. As mense snedige opmerkings teenoor my
maak, het ek die reg om terug te antwoord. En as
sogenaamde Afrikaners die nie-blanke bevolking oor
die boeg probeer veroordeel as minderwaardig, sal ek
my stem laat hoor.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43497 is 'n antwoord op boodskap #43378] Vr, 08 Junie 2001 07:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
> Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
> wittes wat so sit en kraai.

Regstelling vir Gloudina - die uitdrukking is in die botter geval.
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43499 is 'n antwoord op boodskap #43378] Vr, 08 Junie 2001 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@home.com wrote:
>
> Miskien beskou
> jy jouself as koningin van die mishoop. Ek het vrede
> daarmee. Maar ek neem nie bevele van jou af nie.

Demmit Anette weet jy nie dan Gloutina die groot koningin by hier rond
is nie! Duidelik verstaan jy nie die dinamika van die groep nie -
Gloudina weg - almal gaaf met mekaar - Gloudina terug - en die hare
waai. En al praat jy van die prys van popos in Paraguay sal sy 'n
rassistiese / apartheid link daarmee kry.

Cheers
Lou

PS: Paraguay - hmm hulle eertydse president was mos tjomies met PW of
John Vorster - net incase Gloputina vergeet het.
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43515 is 'n antwoord op boodskap #43378] Vr, 08 Junie 2001 11:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter
> Sjoe, Gloudina, nou is jy darem in die verkeerde tydvak. Die probleem is al
> vir jare dat die goudprys laag is en dat die goudmyne hulle produksie so
> dramaties verminder het dat daar min werk (vir enige iemand) is. Die
> werkverliese het veral die swart bevolking hard geslaan.

Gloudina : Wat het dit met die prys van eiers te doen?

Wouter : Dit het slegs 'n baie indirekte effek op die prys van eiers. Omdat
die laer goudprys die vraag na alle goedere beïnvloed. Maar grappies op 'n
stokkie, die verandering in die prys van goud het veroorsaak dat ons hele
ekonomie moes aanpas. En dit raak ons almal, dikwels traumaties. Dis die
punt wat ek probeer maak, dit is iets wat ons hele ekonomiese stelsel
verander het. En ek gee die ANC-Regering baie punte vir die manier waarop
hulle die ekonomiese revolusie hanteer.

Gloudina : Op hierdie nuusgroep het 'n klomp meestal wit omies sit en kraai
oor die (wit) miere wat so hard werk, en die (swart) sprinkane wat so sit en
droogmaak, en dan hulp wil hê. Ek is siek en sat vir die meestal in die vet
gevalde wittes wat so sit en kraai.

Wouter : Maar wat het dit met die produksie van goud (of selfs die prys van
eiers) te doen? En ek is ook nie een van daardie omies nie.
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43517 is 'n antwoord op boodskap #43448] Vr, 08 Junie 2001 11:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
pjb : Wouter, leer jy nie??????????????
pjb

Wouter : Ek leer, ek leer, ek leer! :-)
Maar dalk is ek nie al wat gaan leer nie.
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43520 is 'n antwoord op boodskap #43378] Vr, 08 Junie 2001 11:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Hoekom kan jy nie sien en insien dat etlike van ons op heel beskaafde wyse
> met jou wil praat nie?

Dierbaarheid, as die afgelope tyd se dinge wat jy oor
my gesê het, beskaafd is, dan wil ek nie weet hoe jy
is as jy onbeskaafd optree nie. Kan ek voorstel dat
jy nou jou ad hominem aanvalle op my staak. Gaan
terug na die gepraat oor ditjies en datjies.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43528 is 'n antwoord op boodskap #43378] Vr, 08 Junie 2001 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

me & bobby magee wrote:

> die meeste van die
> tyd se sy net dinge om reaksie uit te lok (sy het dit self al erken). En
> ongelukkig val die meeste mense daarvoor.

So daar is tog method in the madness, ou bobby magee se pal?Jy sit nou daar in
die paradys, waar jy uitvind dat "vryheid" is
wanneer you have nothing left to lose?

Tant Hessie se Houhynmhnm
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43529 is 'n antwoord op boodskap #43378] Vr, 08 Junie 2001 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

> En ek gee die ANC-Regering baie punte vir die manier waarop
> hulle die ekonomiese revolusie hanteer.
>
> Wouter : Maar wat het dit met die produksie van goud (of selfs die prys van
> eiers) te doen? En ek is ook nie een van daardie omies nie.

Ek weet, Walter. Maar dis jy wat die kwessie van die produksievan goud in die
wit miere/swart sprinkane gesprek ingevoer het.

Tant Hessie op haar witperd.
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43545 is 'n antwoord op boodskap #43487] Vr, 08 Junie 2001 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mafuta  is tans af-lyn  Mafuta
Boodskappe: 196
Geregistreer: April 1998
Karma: 0
Senior Lid
Annette, my ou dogter, jy mors mos nou lekker jou tyd - ek is seker jy kan
jou tyd beter gebruik as om te probeer uitvind hoe die ou mens se brein
werk. Foeitog, mens, jy sal mos dit nooit kan uitvind nie. 'n Paar jaar
gelede het ek ook gewonder en gevra, en so uitgevind dat daar nie 'n
antwoord is nie. En dit maak tog eintlik nie saak nie - nou sit ek net
terug en grinnik so vir al die dinge waarmee sy uitkom. Dis die enigste
antwoord mens, probeer tog nie om jou kop te breek nie, die meeste van die
tyd se sy net dinge om reaksie uit te lok (sy het dit self al erken). En
ongelukkig val die meeste mense daarvoor. Soos ek al vir Danni gese het,
ignoreer die ou dier, uiteindelik sal sy dan moeg word om met haarself te
gesels.

Groetnis uit die Paradys hier onder in Sonskynland.

"Annette" skryf in boodskap news:9fpl9q$5h1ae$15@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gloudina, ek skryf jou nie voor nie, ek probeer net uitvind hoekom jy so
> agressief reageer?
> Wat is fout mmmmmm?
> Ek is seker ek is nie al een wat wil weet hoekom jy so negatief is nie.
>
> Hoekom kan jy nie sien en insien dat etlike van ons op heel beskaafde wyse
> met jou wil praat nie?
> Annette ( wat weet dat 'n mishoop lekker warm kan wees:)))
>
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43554 is 'n antwoord op boodskap #43485] Sa, 09 Junie 2001 00:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Felina  is tans af-lyn  Felina
Boodskappe: 7
Geregistreer: Junie 2001
Karma: 0
Junior Lid
In article , krokkie@krokkedil.krok
says...

> Jy try nou 'n seniele "ou dier" opsaal en jy mors net keystrokes.

LOL!!!!!
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43569 is 'n antwoord op boodskap #43378] Sa, 09 Junie 2001 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> @home.com wrote:
>> Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
>> wittes wat so sit en kraai.
>
> Regstelling vir Gloudina - die uitdrukking is in die botter geval.

Welkom terug, Lou. Soos vantevore, Gloudina-tromp-op-aanvallend. Nou ook
egter taalfundi. Wat is verkeerd met die
uitdrukking "in die vet geval" ? Een van die dae tik ek vir jou
die gedig "Vetrivier" uit.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43570 is 'n antwoord op boodskap #43378] Sa, 09 Junie 2001 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Lou wrote:

> En al praat jy van die prys van popos in Paraguay sal sy 'n
> rassistiese / apartheid link daarmee kry.
>
>
> PS: Paraguay - hmm hulle eertydse president was mos tjomies met PW of
> John Vorster - net incase Gloputina vergeet het.

Ja, ou Lou. Paraguay is mos die plek waarheen 'n klompouens dadelik getrek
het nadat die "Nuwe Suid-Afrika" in
stand gekom het. Laaste wat ek gehoor het, kla die
oud-Afrikaners dat die lokale Suid-Amerikaners wat hulle
aias en outas is nie so goed is soos die destyds in Suid-
Afrika nie.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43593 is 'n antwoord op boodskap #43545] Sa, 09 Junie 2001 17:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie M&BM, ek moet erken, ek breek nou nie eintlik my kop nie, is nie
ontsteld nie, en het nie slapelose nagte nie.
Maar dankie vir jou tydige waarskuwing - as daar nie 'n antwoord is nie, het
ons hier te doen met 'n iets waaraan ons nie gewoond is nie:))
Ek het nog net eenmaal in my lewe kwaad geword - en toe kon ek die "r" reg
sê.:))))
Ek dink nie dit sit in Gloudina se broek om my te laat ophou bry nie;)))
Annette

me & bobby magee skryf in boodskap news:TL0U6.53436$hV3.81206@newsfeeds.bigpond.com...
> Annette, my ou dogter, jy mors mos nou lekker jou tyd - ek is seker jy kan
> jou tyd beter gebruik as om te probeer uitvind hoe die ou mens se brein
> werk. Foeitog, mens, jy sal mos dit nooit kan uitvind nie. 'n Paar jaar
> gelede het ek ook gewonder en gevra, en so uitgevind dat daar nie 'n
> antwoord is nie. En dit maak tog eintlik nie saak nie - nou sit ek net
> terug en grinnik so vir al die dinge waarmee sy uitkom. Dis die enigste
> antwoord mens, probeer tog nie om jou kop te breek nie, die meeste van die
> tyd se sy net dinge om reaksie uit te lok (sy het dit self al erken). En
> ongelukkig val die meeste mense daarvoor. Soos ek al vir Danni gese het,
> ignoreer die ou dier, uiteindelik sal sy dan moeg word om met haarself te
> gesels.
>
> Groetnis uit die Paradys hier onder in Sonskynland.
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fpl9q$5h1ae$15@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gloudina, ek skryf jou nie voor nie, ek probeer net uitvind hoekom jy so
>> agressief reageer?
>> Wat is fout mmmmmm?
>> Ek is seker ek is nie al een wat wil weet hoekom jy so negatief is nie.
>>
>> Hoekom kan jy nie sien en insien dat etlike van ons op heel beskaafde wyse
>> met jou wil praat nie?
>> Annette ( wat weet dat 'n mishoop lekker warm kan wees:)))
>>
>
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43595 is 'n antwoord op boodskap #43485] Sa, 09 Junie 2001 17:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Oooooooo RYperd!!! Ons ry die pad tesame!!:)))))
Ek sal graag van die reise wil weet.
Miskien het ons nog sy aan sy op Madeira op een van daardie willewragtag
bussies gesit:)))
Annette

Krokkie skryf in boodskap news:3b20548c$0$230@hades.is.co.za...
> Jy try nou 'n seniele "ou dier" opsaal en jy mors jy keystrokes. Sy kan
> egter 'n baie interesante "ou dier" wees as sy oor haar reise vertel ; die
> res is egter 'n vet pot snot
>
>
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:9fosbe$57v1p$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gloudina, net soos Sakkie wil ek vir jou aanbied om blad te skud, saamstem
>> dat ons kan ooreenstem om te verskil, en nog steeds beskaafd te kan optree.
>> Hoe veel weet/ het jy gelees van Dan Rood?
>> Hoe sterk weet jy is sy ondersteunngsbasis?
>> Sedert die WVK is Antjie besonder stil.
>>
>> Ek het werklik probleme om jou te probeer begryp.
>> Jy gaan so woes en wild tekere daar oorkant, terwyl die klomp hier rustig
>> terugsit en dinge hul gang laat gaan.
>> Jy probeer alles 'n politieke kleur of konnotasie te gee ( verskoon die
>> veralgemening - nie my sterk punt nie) en ek wonder baie keer - soos in jou
>> eie woorde - wat het dit te doen met die prys van eiers?
>>
>> Relax ou dier. Probeer na dinge te kyk uit verskillende oogpunte en met 'n
>> oop gemoed.
>> Jy het die voordeel om dinge van die kantlyn te aanskou, terwyl ons lot
>> hier lekker speel.
>> Soos enige sportman vir jou kan sê, die spelers geniet die spel, dit is die
>> partydige ouens op die kantlyn wat opgewonde raak oor niks:)))
>> Kom, wys ons jy kan opgewonde op en af hol langs die kantlyn, maar nog
>> steeds sportief genoeg wees om hande te klap as jou teenstanders iets goed
>> genoeg doen.
>>
>> In alle rustigheid,
>> --
>> Groetnis,
>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>> Happiness is a state of Mind.
>> skryf in boodskap news:3B1FE02E.7A4D7159@home.com...
>> Wouter Plaasvark wrote:
>>
>>> Wouter
>>> Sjoe, Gloudina, nou is jy darem in die verkeerde tydvak. Die probleem is al
>>> vir jare dat die goudprys laag is en dat die goudmyne hulle produksie so
>>> dramaties verminder het dat daar min werk (vir enige iemand) is. Die
>>> werkverliese het veral die swart bevolking hard geslaan.
>>
>> Wat het dit met die prys van eiers te doen? Op hierdienuusgroep het 'n klomp
>> meestal wit omies sit en kraai
>> oor die (wit) miere wat so hard werk, en die (swart)
>> sprinkane wat so sit en droogmaak, en dan hulp wil
>> hê. Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
>> wittes wat so sit en kraai. Dís waaroor Kytie Koekblik
>> dit in die oorspronklike artikel ook gehad het. Hierdie
>> post-apartheidse wit mites en legendes hou maar aan,
>> tensy mens hard agiteer daarteen. Dis die wat Dan Roodt
>> so hatig is op Antjie Krog. Antjie, meeste van die tyd,
>> kom bietjie te na aan die waarheid. (Al is dit seker ook
>> maar waar dat Antjie se bekering omtrent dieselfde tyd
>> gekom het as die Broeders s'n, soos Dan Roodt opmerk.)
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43596 is 'n antwoord op boodskap #43517] Sa, 09 Junie 2001 17:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
My misie ook:))))
Annette

Wouter Plaasvark skryf in boodskap news:3b20be9d.0@news1.mweb.co.za...
> pjb : Wouter, leer jy nie??????????????
> pjb
>
> Wouter : Ek leer, ek leer, ek leer! :-)
> Maar dalk is ek nie al wat gaan leer nie.
>
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43601 is 'n antwoord op boodskap #43378] Sa, 09 Junie 2001 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ditjies en datjies?
Onthou nou - jy is die eerste een wat onbenullighede hier ingesleep het:)))
Maar ongelukkig moet ek jou vriendelike raad van die hand wys - ek is nie
een van daardie soort mense wat die nuusgroep etiket verbreek nie -1) om
onmin te saai vir persoonlike genoegdoening nie,
2) om iemand 'n miskruier te noem nie
3)die grootste sonde - om goed wat 15 jaar gelede gebeur het nog steeds voor
mense - wat jy nie eers ken nie -se kop te gooi

Ek sal maar lekker onbeskaaf voortploeter hier, en die humor waardeer wat ek
hier sien.
Ek het mos gesê dit is lekker hier.

Ek weet jy is die Main Peanut hier, die Gom wat die verlede behoue wil laat
bly, maar ongelukkig is 'n nuusgroep nie persoonlike besit nie, en kan
enigiemand iets hier pos, solank hulle binne die reels van welvoeglikheid
bly.

--
Groetnis,
Annette.
skryf in boodskap news:3B20BA7D.4205E563@home.com...
Annette wrote:

> Hoekom kan jy nie sien en insien dat etlike van ons op heel beskaafde wyse
> met jou wil praat nie?

Dierbaarheid, as die afgelope tyd se dinge wat jy oor
my gesê het, beskaafd is, dan wil ek nie weet hoe jy
is as jy onbeskaafd optree nie. Kan ek voorstel dat
jy nou jou ad hominem aanvalle op my staak. Gaan
terug na die gepraat oor ditjies en datjies.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43602 is 'n antwoord op boodskap #43499] Sa, 09 Junie 2001 18:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie Lou, ek het dit al drie jaar gelede agtergekom:)))
Ek is toentertyd vrolik hier weg, en met my terugkoms is hier 'n
vriendelike lot mense wat regte Afrikaans praat - nie die hoogdrawende
geroggel van toe nie.
Net een wat ek kan onthou het hier gebly - Gloudina -en ek het onmiddelik
aanvaar dat ons hier met 'n koningin sit wat nie sommer haar onderdane sal
verlaat nie.:))
In die gees van die verandering waarmee ons elke dag hier te doen het, en
die wete hoe lekker dit ons adrenalienvlak hier opjaag, het ek maar net
probeer kyk of sy ook saam met die tye, soos ons, verander het.:))))

--
Groetnis,
Annette. (Happiness is a state of Mind.)

Lou skryf in boodskap news:3B208063.A6A840E4@lous.zzn.com...
>
>
> @home.com wrote:
>>
>> Miskien beskou
>> jy jouself as koningin van die mishoop. Ek het vrede
>> daarmee. Maar ek neem nie bevele van jou af nie.
>
> Demmit Anette weet jy nie dan Gloutina die groot koningin by hier rond
> is nie! Duidelik verstaan jy nie die dinamika van die groep nie -
> Gloudina weg - almal gaaf met mekaar - Gloudina terug - en die hare
> waai. En al praat jy van die prys van popos in Paraguay sal sy 'n
> rassistiese / apartheid link daarmee kry.
>
> Cheers
> Lou
>
> PS: Paraguay - hmm hulle eertydse president was mos tjomies met PW of
> John Vorster - net incase Gloputina vergeet het.
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43604 is 'n antwoord op boodskap #43378] Sa, 09 Junie 2001 18:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die vet is in die vuur, maar ons ken nie van mense hier wat in die vet val
nie - dit sal mos die idioom sinloos maak.

Vertel ons asseblief waar jy die idioom: in die vet val opgespoor het, sodat
ons vir daardie mense kan sê hulle is verkeerd:))
Annette

skryf in boodskap news:3B222206.81DD56BC@home.com...
> Lou wrote:
>
>> @home.com wrote:
>>> Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
>>> wittes wat so sit en kraai.
>>
>> Regstelling vir Gloudina - die uitdrukking is in die botter geval.
>
> Welkom terug, Lou. Soos vantevore, Gloudina-tromp-op-aanvallend. Nou ook
> egter taalfundi. Wat is verkeerd met die
> uitdrukking "in die vet geval" ? Een van die dae tik ek vir jou
> die gedig "Vetrivier" uit.
>
> Gloudina
>
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43605 is 'n antwoord op boodskap #43378] Sa, 09 Junie 2001 18:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mmmmmmm - Party van ons het Wouter se punt wel ingesien....
Annette

skryf in boodskap news:3B20C0D3.9189788F@home.com...
> Wouter Plaasvark wrote:
>
>> En ek gee die ANC-Regering baie punte vir die manier waarop
>> hulle die ekonomiese revolusie hanteer.
>>
>> Wouter : Maar wat het dit met die produksie van goud (of selfs die prys van
>> eiers) te doen? En ek is ook nie een van daardie omies nie.
>
> Ek weet, Walter. Maar dis jy wat die kwessie van die produksievan goud in die
> wit miere/swart sprinkane gesprek ingevoer het.
>
> Tant Hessie op haar witperd.
>
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43606 is 'n antwoord op boodskap #43378] Sa, 09 Junie 2001 18:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hulle eie skuld!! Laat hulle daar bly en kla!!
Ons aias en outas is die fluksste ter wêreld!!
Mens hou mos 'n goeie ding as jy hom het:))
Annette

skryf in boodskap news:3B22231E.64640BEB@home.com...
> Lou wrote:
>
>> En al praat jy van die prys van popos in Paraguay sal sy 'n
>> rassistiese / apartheid link daarmee kry.
>>
>>
>> PS: Paraguay - hmm hulle eertydse president was mos tjomies met PW of
>> John Vorster - net incase Gloputina vergeet het.
>
> Ja, ou Lou. Paraguay is mos die plek waarheen 'n klompouens dadelik getrek
> het nadat die "Nuwe Suid-Afrika" in
> stand gekom het. Laaste wat ek gehoor het, kla die
> oud-Afrikaners dat die lokale Suid-Amerikaners wat hulle
> aias en outas is nie so goed is soos die destyds in Suid-
> Afrika nie.
>
> Gloudina
>
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43750 is 'n antwoord op boodskap #43378] Ma, 11 Junie 2001 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
O jammer - jy die enigste taalfundi hier rond. Ek't nie rerig genoeg tyd
om hier te spandeer nie, maar jy bly so jy is 'n maklike target.

Daar is niks verkeerd met die uitdrukking 'in die vet geval' as sulks
nie :) en omdat jy so lank al uit die land uit is kan ons jou seker
vergewe as jy volks uitdrukkings verkeerd begin gebruik.

O ja en ek lees nie gedigte nie - dit is eintlik 'n mors van tyd - en my
kop is seker te plat om ander se self-verheerlikings te verstaan.

@home.com wrote:
>
> Lou wrote:
>
>> @home.com wrote:
>>> Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
>>> wittes wat so sit en kraai.
>>
>> Regstelling vir Gloudina - die uitdrukking is in die botter geval.
>
> Welkom terug, Lou. Soos vantevore, Gloudina-tromp-op-aanvallend. Nou ook
> egter taalfundi. Wat is verkeerd met die
> uitdrukking "in die vet geval" ? Een van die dae tik ek vir jou
> die gedig "Vetrivier" uit.
>
> Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43752 is 'n antwoord op boodskap #43515] Ma, 11 Junie 2001 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wouter Plaasvark wrote:
>
>
> Wouter : Maar wat het dit met die produksie van goud (of selfs die prys van
> eiers) te doen? En ek is ook nie een van daardie omies nie.

Antwoord positief op die vrae Wouter: Is jy wit? Manlik? Stem nie saam
met Gloudina nie? - Dan is jy een van daai omies.
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43849 is 'n antwoord op boodskap #43750] Di, 12 Junie 2001 04:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PW Botha[1]  is tans af-lyn  PW Botha[1]
Boodskappe: 30
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Volle Lid
Ek moet se Lou ek is ook nie iemand wat van gedigte hou nie, die rede kom
seker van skool af waar ons Afrikaanse onderwyseres vir ons wou wys maak hoe
die digter se gemoedstoestand was toe /hy/sy die gedig gedig het. (Kan nie
onthou wie of watter gedig/te dit was nie).
Miskien het die persoon op die toilet gesit en 'n drie druk met 'n strak kyk
in sy/haar oe , wie sal ooit weet ?

"Lou" skryf in boodskap news:3B24666B.A3C37BF1@lous.zzn.com...
> O jammer - jy die enigste taalfundi hier rond. Ek't nie rerig genoeg tyd
> om hier te spandeer nie, maar jy bly so jy is 'n maklike target.
>
> Daar is niks verkeerd met die uitdrukking 'in die vet geval' as sulks
> nie :) en omdat jy so lank al uit die land uit is kan ons jou seker
> vergewe as jy volks uitdrukkings verkeerd begin gebruik.
>
> O ja en ek lees nie gedigte nie - dit is eintlik 'n mors van tyd - en my
> kop is seker te plat om ander se self-verheerlikings te verstaan.
>
> @home.com wrote:
>>
>> Lou wrote:
>>
>>> @home.com wrote:
>>>> Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
>>>> wittes wat so sit en kraai.
>>>
>>> Regstelling vir Gloudina - die uitdrukking is in die botter geval.
>>
>> Welkom terug, Lou. Soos vantevore, Gloudina-tromp-op-aanvallend. Nou ook
>> egter taalfundi. Wat is verkeerd met die
>> uitdrukking "in die vet geval" ? Een van die dae tik ek vir jou
>> die gedig "Vetrivier" uit.
>>
>> Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43869 is 'n antwoord op boodskap #43752] Di, 12 Junie 2001 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Wouter : En ek is ook nie een van daardie omies nie.

Lou :Antwoord positief op die vrae Wouter: Is jy wit? Manlik? Stem nie saam
met Gloudina nie? - Dan is jy een van daai omies.

Wouter:
Hoe kan jy vir my vrae vra en ook sê dat ek positief moet antwoord? :-)

Vir die rekord, hier is my antwoorde, nie almal positief nie
Ja
Ja
Ek stem dikwels saam met wat, maar minder dikwels met hoe
Nouwheis
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43890 is 'n antwoord op boodskap #43750] Di, 12 Junie 2001 10:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nog een? Ek was eintlik bang ek was die enigste een.

"Lou" skryf in boodskap news:3B24666B.A3C37BF1@lous.zzn.com...
> O ja en ek lees nie gedigte nie - dit is eintlik 'n mors van tyd - en my
> kop is seker te plat om ander se self-verheerlikings te verstaan.
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43916 is 'n antwoord op boodskap #43378] Di, 12 Junie 2001 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Wouter Plaasvark wrote:

>> Wouter : En ek is ook nie een van daardie omies nie.
>
> Lou :
> - Dan is jy een van daai omies.
>
> Wouter:
> Nouwheis

Nee! Ek is seker Wouter is nie 'n ou wit omie nie. 'n Ouwit omie ( wat ook
sewentien of drie-en-twintig of drie-
en-dertig kan wees) is 'n wit man wat neerbuigend is
teenoor vroumense ( watter kleur ookal) teenoor mans
wat nie wit is nie, en wat dink wit mans is god's gift to
the Universe. Ek dink Wouter dink nie hy is god's gift
to the universe nie, maar ek dink tog hy is 'n baie oulike
deelnemer aan hierdie nuusgroep en hoop hy sal nog
lank hier bly.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43918 is 'n antwoord op boodskap #43378] Di, 12 Junie 2001 15:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
plaasvark  is tans af-lyn  plaasvark
Boodskappe: 200
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina :
Ek is seker Wouter is nie 'n ou wit omie nie. 'n Ouwit omie
( wat ook sewentien of drie-en-twintig of drie-
en-dertig kan wees) is 'n wit man wat neerbuigend is
teenoor vroumense ( watter kleur ookal) teenoor mans
wat nie wit is nie, en wat dink wit mans is god's gift to
the Universe. Ek dink Wouter dink nie hy is god's gift
to the universe nie, maar ek dink tog hy is 'n baie oulike
deelnemer aan hierdie nuusgroep en hoop hy sal nog
lank hier bly.

Wouter:
Nou daar het julle dit, uit die perd se bek.
Ek is oud, wit en 'n oom, maar geen ou wit omie nie :-)

Dit het my 'n klomp dollars gekos, maar nou is dit amptelik -:))
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43922 is 'n antwoord op boodskap #43378] Di, 12 Junie 2001 16:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Krokkie wrote:

> Ek moet se Lou ek is ook nie iemand wat van gedigte hou nie, die rede kom
> seker van skool af waar ons Afrikaanse onderwyseres vir ons wou wys maak hoe
> die digter se gemoedstoestand was toe /hy/sy die gedig gedig het. (Kan nie
> onthou wie of watter gedig/te dit was nie).
> Miskien het die persoon op die toilet gesit en 'n drie druk met 'n strak kyk
> in sy/haar oe , wie sal ooit weet ?
>

Dis jammer dat jy nie "van gedigte hou" nie, Krokkie. Vergeetvan wie jy die
skuld daarvoor moet gee, en gee elke gedig ten
minste 'n kans. Sommige van hulle het nie veel om die lyf nie,
maar sommige is baie die moeite werd. En bekyk 'n gedig soos
jy 'n kar bekyk. Of die verskillende dele goed in mekaar aanpas.
Jou Afrikaanse onderwyseres was verkeerd om vir jou te wil
laat voel "hoe die digter gevoel" het. Opperman het 'n essay
geskryf - "Die Kuns is Boos" - waarin hy uitwys dat die digter
somtyds dinge verander net vir die rym, en dat mens dus nooit
moet aanneem dat die digter sy eie gevoelens of opinies in 'n
gedig verkondig nie.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43955 is 'n antwoord op boodskap #43750] Di, 12 Junie 2001 21:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hou ook nie van gedigte nie - seker omdat die skrywer nie dadelik tot 'n
punt kan kom en sy/haar sê sê nie.
En wat is dit deesdae? - die goed rym ook nooit meer nie:)))))
Annette

Lou skryf in boodskap news:3B24666B.A3C37BF1@lous.zzn.com...
> O jammer - jy die enigste taalfundi hier rond. Ek't nie rerig genoeg tyd
> om hier te spandeer nie, maar jy bly so jy is 'n maklike target.
>
> Daar is niks verkeerd met die uitdrukking 'in die vet geval' as sulks
> nie :) en omdat jy so lank al uit die land uit is kan ons jou seker
> vergewe as jy volks uitdrukkings verkeerd begin gebruik.
>
> O ja en ek lees nie gedigte nie - dit is eintlik 'n mors van tyd - en my
> kop is seker te plat om ander se self-verheerlikings te verstaan.
>
> @home.com wrote:
>>
>> Lou wrote:
>>
>>> @home.com wrote:
>>>> Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
>>>> wittes wat so sit en kraai.
>>>
>>> Regstelling vir Gloudina - die uitdrukking is in die botter geval.
>>
>> Welkom terug, Lou. Soos vantevore, Gloudina-tromp-op-aanvallend. Nou ook
>> egter taalfundi. Wat is verkeerd met die
>> uitdrukking "in die vet geval" ? Een van die dae tik ek vir jou
>> die gedig "Vetrivier" uit.
>>
>> Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #43956 is 'n antwoord op boodskap #43849] Di, 12 Junie 2001 21:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Krokkie - daardie digbundels wat in ons kele op skool afgedruk was, het
'n blywende indruk NOT op sommige va ons gemaak:)))
Annette

Krokkie skryf in boodskap news:3b25993d$0$231@hades.is.co.za...
> Ek moet se Lou ek is ook nie iemand wat van gedigte hou nie, die rede kom
> seker van skool af waar ons Afrikaanse onderwyseres vir ons wou wys maak hoe
> die digter se gemoedstoestand was toe /hy/sy die gedig gedig het. (Kan nie
> onthou wie of watter gedig/te dit was nie).
> Miskien het die persoon op die toilet gesit en 'n drie druk met 'n strak kyk
> in sy/haar oe , wie sal ooit weet ?
>
>
>
> "Lou" wrote in message
> news:3B24666B.A3C37BF1@lous.zzn.com...
>> O jammer - jy die enigste taalfundi hier rond. Ek't nie rerig genoeg tyd
>> om hier te spandeer nie, maar jy bly so jy is 'n maklike target.
>>
>> Daar is niks verkeerd met die uitdrukking 'in die vet geval' as sulks
>> nie :) en omdat jy so lank al uit die land uit is kan ons jou seker
>> vergewe as jy volks uitdrukkings verkeerd begin gebruik.
>>
>> O ja en ek lees nie gedigte nie - dit is eintlik 'n mors van tyd - en my
>> kop is seker te plat om ander se self-verheerlikings te verstaan.
>>
>> @home.com wrote:
>>>
>>> Lou wrote:
>>>
>>>> @home.com wrote:
>>>> >Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
>>>> > wittes wat so sit en kraai.
>>>>
>>>> Regstelling vir Gloudina - die uitdrukking is in die botter geval.
>>>
>>> Welkom terug, Lou. Soos vantevore, Gloudina-tromp-op-aanvallend. Nou ook
>>> egter taalfundi. Wat is verkeerd met die
>>> uitdrukking "in die vet geval" ? Een van die dae tik ek vir jou
>>> die gedig "Vetrivier" uit.
>>>
>>> Gloudina
>
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #44023 is 'n antwoord op boodskap #43956] Wo, 13 Junie 2001 08:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, en hoe moes tot satwordens toe die gedigte "ontleed' om die "siel van
die digter" te bepaal!!

En ek het toe al geweier om dit te doen. Ou KlaasVakie het omtrent 'n
oorval gekry toe hy eers in die derde kwartaal van my matriekjaar agterkom
dat ek nog nooit 'n taakboek vir gedigte gehad het nie, wat nog te sê
ingelewer het!

En ek het gelukkig my liefde vir gedigte behou.

Thys oppie Bos (baie besig vandag: so 'n mooi dag innie Kaap ne julle
Kaapnaars!)

"Annette" skryf in boodskap news:9g61pv$7dfpj$12@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja Krokkie - daardie digbundels wat in ons kele op skool afgedruk was, het
> 'n blywende indruk NOT op sommige va ons gemaak:)))
> Annette
>
> Krokkie wrote in message
> news:3b25993d$0$231@hades.is.co.za...
>> Ek moet se Lou ek is ook nie iemand wat van gedigte hou nie, die rede kom
>> seker van skool af waar ons Afrikaanse onderwyseres vir ons wou wys maak hoe
>> die digter se gemoedstoestand was toe /hy/sy die gedig gedig het. (Kan nie
>> onthou wie of watter gedig/te dit was nie).
>> Miskien het die persoon op die toilet gesit en 'n drie druk met 'n strak kyk
>> in sy/haar oe , wie sal ooit weet ?
>>
>>
>>
>> "Lou" wrote in message
>> news:3B24666B.A3C37BF1@lous.zzn.com...
>>> O jammer - jy die enigste taalfundi hier rond. Ek't nie rerig genoeg tyd
>>> om hier te spandeer nie, maar jy bly so jy is 'n maklike target.
>>>
>>> Daar is niks verkeerd met die uitdrukking 'in die vet geval' as sulks
>>> nie :) en omdat jy so lank al uit die land uit is kan ons jou seker
>>> vergewe as jy volks uitdrukkings verkeerd begin gebruik.
>>>
>>> O ja en ek lees nie gedigte nie - dit is eintlik 'n mors van tyd - en my
>>> kop is seker te plat om ander se self-verheerlikings te verstaan.
>>>
>>> @home.com wrote:
>>>>
>>>> Lou wrote:
>>>>
>>>> > @home.com wrote:
>>>> > >Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
>>>> > > wittes wat so sit en kraai.
>>>> >
>>>> > Regstelling vir Gloudina - die uitdrukking is in die botter geval.
>>>>
>>>> Welkom terug, Lou. Soos vantevore, Gloudina-tromp-op-aanvallend. Nou ook
>>>> egter taalfundi. Wat is verkeerd met die
>>>> uitdrukking "in die vet geval" ? Een van die dae tik ek vir jou
>>>> die gedig "Vetrivier" uit.
>>>>
>>>> Gloudina
>>
>
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #44106 is 'n antwoord op boodskap #44023] Wo, 13 Junie 2001 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag alweer 'n mooi dag!! Sug!!:)))))

Ek was 'n baie aandagtige skolier, maar het gereeld aweregs ontleed, en die
siel keer op keer gemis.:))
Nou nog.
Annette

Thys de Wet skryf in boodskap news:9g795u$1a6e$1@news.adamastor.ac.za...
> Ja, en hoe moes tot satwordens toe die gedigte "ontleed' om die "siel van
> die digter" te bepaal!!
>
> En ek het toe al geweier om dit te doen. Ou KlaasVakie het omtrent 'n
> oorval gekry toe hy eers in die derde kwartaal van my matriekjaar agterkom
> dat ek nog nooit 'n taakboek vir gedigte gehad het nie, wat nog te sê
> ingelewer het!
>
> En ek het gelukkig my liefde vir gedigte behou.
>
> Thys oppie Bos (baie besig vandag: so 'n mooi dag innie Kaap ne julle
> Kaapnaars!)
> "Annette" wrote in message
> news:9g61pv$7dfpj$12@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja Krokkie - daardie digbundels wat in ons kele op skool afgedruk was, het
>> 'n blywende indruk NOT op sommige va ons gemaak:)))
>> Annette
>>
>> Krokkie wrote in message
>> news:3b25993d$0$231@hades.is.co.za...
>>> Ek moet se Lou ek is ook nie iemand wat van gedigte hou nie, die rede kom
>>> seker van skool af waar ons Afrikaanse onderwyseres vir ons wou wys maak hoe
>>> die digter se gemoedstoestand was toe /hy/sy die gedig gedig het. (Kan nie
>>> onthou wie of watter gedig/te dit was nie).
>>> Miskien het die persoon op die toilet gesit en 'n drie druk met 'n strak kyk
>>> in sy/haar oe , wie sal ooit weet ?
>>>
>>>
>>>
>>> "Lou" wrote in message
>>> news:3B24666B.A3C37BF1@lous.zzn.com...
>>>> O jammer - jy die enigste taalfundi hier rond. Ek't nie rerig genoeg tyd
>>>> om hier te spandeer nie, maar jy bly so jy is 'n maklike target.
>>>>
>>>> Daar is niks verkeerd met die uitdrukking 'in die vet geval' as sulks
>>>> nie :) en omdat jy so lank al uit die land uit is kan ons jou seker
>>>> vergewe as jy volks uitdrukkings verkeerd begin gebruik.
>>>>
>>>> O ja en ek lees nie gedigte nie - dit is eintlik 'n mors van tyd - en my
>>>> kop is seker te plat om ander se self-verheerlikings te verstaan.
>>>>
>>>> @home.com wrote:
>>>> >
>>>> > Lou wrote:
>>>> >
>>>> > > @home.com wrote:
>>>> > > >Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
>>>> > > > wittes wat so sit en kraai.
>>>> > >
>>>> > > Regstelling vir Gloudina - die uitdrukking is in die botter geval.
>>>> >
>>>> > Welkom terug, Lou. Soos vantevore, Gloudina-tromp-op-aanvallend. Nou ook
>>>> > egter taalfundi. Wat is verkeerd met die
>>>> > uitdrukking "in die vet geval" ? Een van die dae tik ek vir jou
>>>> > die gedig "Vetrivier" uit.
>>>> >
>>>> > Gloudina
>>>
>>
>
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #44107 is 'n antwoord op boodskap #43890] Wo, 13 Junie 2001 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nou is ons drie!!
Ons kan 'n platkopvereniging stig!!:))
Annette

Ernest skryf in boodskap news:3b26e50f.0@news1.mweb.co.za...
> Nog een? Ek was eintlik bang ek was die enigste een.
>
> "Lou" wrote in message
> news:3B24666B.A3C37BF1@lous.zzn.com...
>> O ja en ek lees nie gedigte nie - dit is eintlik 'n mors van tyd - en my
>> kop is seker te plat om ander se self-verheerlikings te verstaan.
>
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #44178 is 'n antwoord op boodskap #44107] Do, 14 Junie 2001 10:21 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee. Ek het laas lieries geraak oor die goed toe my eerste girlfriend my
afgesê het. Moes verskriklik gewees het want ek kan haar nog steeds onthou.
Sy was so mooi rooikoppie met die naam van Dorothy Weiss. Ons was saam op
standard 2. Weet jy hoe ek vir haar op die hande gedra het en gedig het. Jy
sal dit nie glo nie. En, net daar drop sy my en my siening oor gediggies is
daarmee heen :)

Die tweede klomp twak was toe wyse mane (en daar was meer drie) my probeer
vertel het dat daar 'n doringboompie in die veld staan. 'n Moerse ossewa kom
verby, trap die ding desmoers en die Afrianer nasie groei daaruit. Laat ek
jou vertel dit moes 'n moerse groot wa gewees het. 'n 4 meter doringboom
laat hom nie eers deur olifant sommer laat plat trap nie. Wat nog van 'n
kakebeen wa. Hoe het die beeste die boom gemis?

Of, was dit nou mabellel? As ek nog kan onthou gaan dit so - Mabellel, jou
swarte hel, kan jy nie sien daar lê die krokkodel. Die res kan ek ook nie
meer onthou nie.

Ernest

"Annette" skryf in boodskap news:9g8jtu$7opuk$17@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nou is ons drie!!
> Ons kan 'n platkopvereniging stig!!:))
> Annette
Vorige onderwerp: Kla oor niks
Volgende onderwerp: Boetman se nefie se pel is die moer in ..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 22:50:46 MGT 2024