Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boetman se nefie se pel is die moer in ..
Boetman se nefie se pel is die moer in .. [boodskap #44299] Vr, 15 Junie 2001 09:07 na volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jy het seker al agter gekom ek raak partykeer geirriteerd met mense.

Miskien

is ek verkeerd, maar mese doen sekere goed wat my de bliksem in maak. Soos

wanneer iemand na sy horlosie toe wys as hy my vra wat die tyd is. Ek weet

waar my horlosie is pêl. Waar de fok is joune?????? Wys ek na my voël toe

as

ek vra waar die toilet is?

Of soos wanneer iemand gewillig is om van sy gat af op te staan en die hele

donerse kamer vol te soek vir die remote omdat hy weier om na die TV toe te

loop en die channel te change.

Of as iemand sê "dis altyd op die laaste plek wat jy soek." Natuurlik is

dit. Hoekom sal jy nou fokken aanhou soek nadat jy die donderse ding gekry

het. Doen mense dit??? Wie is hulle en waar is hulle????

Of terwyl jy in 'n fliek sit en iemand vra "het jy dit gesien?". Nee d&*#,

ek het R30-00 betaal om na die fliek toe te kom en na die vloer te staar.

Of as iemand my vra " kan ek jou 'n vraag vra?" Gee my nie eintlik 'n keuse

nie né. Ek meen jy't my mos nou al klaar 'n fokken vraag gevra???

Of hierdie advertensie $#(% wat iets adverteer as "new and improved". Wat

is

dit nou eintlik?? Ek meen, as iets nuut is, dan was daar mos nog nie iets

voor dit nie. As dit "improved" is, dan moes daar mos iets gewees het

waarop

hulle ge "improve" het. So hoe de fok kan dit "new and improved" wees.

Of as iemand sê die lewe is kort. Kak. Dis die langste fokken ding wat

enige

een van ons ooit sal doen. Wat gaan jy doen wat langer is as dit??

Of as jy vir die bus sit en wag en iemand vra jou of die bus al gekom het.

As die bus al gekom het, sou ek nog hier gesit en wag het, knop kop.
Re: Boetman se nefie se pel is die moer in .. [boodskap #44325 is 'n antwoord op boodskap #44299] Vr, 15 Junie 2001 12:35 Na vorige boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat van die ouens wat vra, wanneer die huisbak op die grondvloer staan -
"Gaan hy op???"
My antwoord is dan gewoonlik - "Nee - sywaarts..." (Laasgenoemde kom uit 'n
MAD-magazine van so 10-jaar gelede).
"Krokkie"
wrote in message
news:3b29cfbe$0$231@hades.is.co.za...
> Jy het seker al agter gekom ek raak partykeer geirriteerd met mense.
>
> Miskien
>
> is ek verkeerd, maar mese doen sekere goed wat my de bliksem in maak. Soos
>
> wanneer iemand na sy horlosie toe wys as hy my vra wat die tyd is. Ek weet
>
> waar my horlosie is pêl. Waar de fok is joune?????? Wys ek na my voël toe
>
> as
>
> ek vra waar die toilet is?
>
> Of soos wanneer iemand gewillig is om van sy gat af op te staan en die hele
>
> donerse kamer vol te soek vir die remote omdat hy weier om na die TV toe te
>
> loop en die channel te change.
>
> Of as iemand sê "dis altyd op die laaste plek wat jy soek." Natuurlik is
>
> dit. Hoekom sal jy nou fokken aanhou soek nadat jy die donderse ding gekry
>
> het. Doen mense dit??? Wie is hulle en waar is hulle????
>
> Of terwyl jy in 'n fliek sit en iemand vra "het jy dit gesien?". Nee d&*#,
>
> ek het R30-00 betaal om na die fliek toe te kom en na die vloer te staar.
>
> Of as iemand my vra " kan ek jou 'n vraag vra?" Gee my nie eintlik 'n keuse
>
> nie né. Ek meen jy't my mos nou al klaar 'n fokken vraag gevra???
>
> Of hierdie advertensie $#(% wat iets adverteer as "new and improved". Wat
>
> is
>
> dit nou eintlik?? Ek meen, as iets nuut is, dan was daar mos nog nie iets
>
> voor dit nie. As dit "improved" is, dan moes daar mos iets gewees het
>
> waarop
>
> hulle ge "improve" het. So hoe de fok kan dit "new and improved" wees.
>
> Of as iemand sê die lewe is kort. Kak. Dis die langste fokken ding wat
>
> enige
>
> een van ons ooit sal doen. Wat gaan jy doen wat langer is as dit??
>
> Of as jy vir die bus sit en wag en iemand vra jou of die bus al gekom het.
>
> As die bus al gekom het, sou ek nog hier gesit en wag het, knop kop.
>
Vorige onderwerp: Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge
Volgende onderwerp: Danielle ontmasker?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 05:27:28 MGT 2024