Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kla oor niks
Kla oor niks [boodskap #43990] Wo, 13 Junie 2001 06:05 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag al weer skoon lug, windstil, sonskyn.
Die afgelope vier jaar gaan dit nou so aan - winterloos.
Ek wil soooo graag 'n week van Kaapse Winterweer weer sien.
Annette
Re: Kla oor niks [boodskap #44013 is 'n antwoord op boodskap #43990] Wo, 13 Junie 2001 08:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Kom naar Europa,s vierjaargetijden ;-))

Grt Emmy

Annette schreef in berichtnieuws
9g701t$7g9lb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag al weer skoon lug, windstil, sonskyn.
> Die afgelope vier jaar gaan dit nou so aan - winterloos.
> Ek wil soooo graag 'n week van Kaapse Winterweer weer sien.
> Annette
>
Re: Kla oor niks [boodskap #44019 is 'n antwoord op boodskap #44013] Wo, 13 Junie 2001 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Emmy,

Ons het ook nie winters meer nie, maar ook nie meer somers nie.
Dit lyk ons het net reen en reen en reen.

Gr. Rico
"emmy" skryf in boodskap news:9g76vj$h3o$4@news.pcmnet.nl...
> Kom naar Europa,s vierjaargetijden ;-))
>
> Grt Emmy
>
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9g701t$7g9lb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vandag al weer skoon lug, windstil, sonskyn.
>> Die afgelope vier jaar gaan dit nou so aan - winterloos.
>> Ek wil soooo graag 'n week van Kaapse Winterweer weer sien.
>> Annette
>>
>
Re: Kla oor niks [boodskap #44029 is 'n antwoord op boodskap #44013] Wo, 13 Junie 2001 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het gesê Kaapse winterweer:)))
Ek wil nie koud kry nie:))
Annette

emmy skryf in boodskap news:9g76vj$h3o$4@news.pcmnet.nl...
> Kom naar Europa,s vierjaargetijden ;-))
>
> Grt Emmy
>
>
> Annette schreef in berichtnieuws
> 9g701t$7g9lb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vandag al weer skoon lug, windstil, sonskyn.
>> Die afgelope vier jaar gaan dit nou so aan - winterloos.
>> Ek wil soooo graag 'n week van Kaapse Winterweer weer sien.
>> Annette
>>
>
Re: Kla oor niks [boodskap #44151 is 'n antwoord op boodskap #43990] Do, 14 Junie 2001 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
Vir die eerste keer voel ek, hier op die rand, 'n byt in die lug. Ek wonder
wanneer ons winter gaan kry?

"Annette" skryf in boodskap news:9g701t$7g9lb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag al weer skoon lug, windstil, sonskyn.
> Die afgelope vier jaar gaan dit nou so aan - winterloos.
> Ek wil soooo graag 'n week van Kaapse Winterweer weer sien.
> Annette
>
Re: Kla oor niks [boodskap #44279 is 'n antwoord op boodskap #44151] Vr, 15 Junie 2001 05:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie hierdie jaar hier nie:)))
Die byt wat jy voel is eintlik net 'n knibbel:)))
Annette ( wat nog die goeie dae onthou toe sy voor in die klas gesit het,
net om naby die verwarmer in die winter te wees)

Ernest skryf in boodskap news:3b298bc3.0@news1.mweb.co.za...
> Vir die eerste keer voel ek, hier op die rand, 'n byt in die lug. Ek wonder
> wanneer ons winter gaan kry?
>
> "Annette" wrote in message
> news:9g701t$7g9lb$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vandag al weer skoon lug, windstil, sonskyn.
>> Die afgelope vier jaar gaan dit nou so aan - winterloos.
>> Ek wil soooo graag 'n week van Kaapse Winterweer weer sien.
>> Annette
>>
>
Re: Kla oor niks [boodskap #44288 is 'n antwoord op boodskap #44279] Vr, 15 Junie 2001 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Annette ( wat nog die goeie dae onthou toe sy voor in die klas gesit het,
> net om naby die verwarmer in die winter te wees)
>
Sal ek vir altyd wonder oor daai rede......
Sakkie
Re: Kla oor niks [boodskap #44306 is 'n antwoord op boodskap #44288] Vr, 15 Junie 2001 10:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dood moet 'n oorsaak hê:)))
Annette

Sakkie skryf in boodskap news:3b29b30a$0$226@hades.is.co.za...
>> Annette ( wat nog die goeie dae onthou toe sy voor in die klas gesit het,
>> net om naby die verwarmer in die winter te wees)
>>
> Sal ek vir altyd wonder oor daai rede......
> Sakkie
>
Vorige onderwerp: Die "waarom matesis" toespraak van Verwoerd
Volgende onderwerp: Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 03:39:44 MGT 2024