Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #44293 is 'n antwoord op boodskap #44178] Vr, 15 Junie 2001 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
>
> Of, was dit nou mabellel? As ek nog kan onthou gaan dit so - Mabellel, jou
> swarte hel, kan jy nie sien daar lê die krokkodel

Wat jou met sy stert in die water wil hel.
Sakkie
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #44310 is 'n antwoord op boodskap #43378] Vr, 15 Junie 2001 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Nou wil ek weer die vraag vrae?

Waar gaan dit beter

Dit is seker ons reg om te se dat iets nie reg is nie.Ons Wit vet varke
betaal darem belasting wat die swates help om huise te bekom, om water te
kry ens ens ens

Nou hoekom is jy siek wat hier aangaan, mens sal sweer jy woon hier. Soos ek
voorheen vir jou gese het kom woon hier dan spoel jy jou mond uit.

Soos jy aangaan is al die wittes sleg al bly jy nou tussen hulle.

Ek moet nou eers ophou want jy het seker tyd nodig om jou vlerkies te kam.

Reenen

skryf in boodskap news:3B1FE02E.7A4D7159@home.com...
Wouter Plaasvark wrote:

> Wouter
> Sjoe, Gloudina, nou is jy darem in die verkeerde tydvak. Die probleem is al
> vir jare dat die goudprys laag is en dat die goudmyne hulle produksie so
> dramaties verminder het dat daar min werk (vir enige iemand) is. Die
> werkverliese het veral die swart bevolking hard geslaan.

Wat het dit met die prys van eiers te doen? Op hierdienuusgroep het 'n klomp
meestal wit omies sit en kraai
oor die (wit) miere wat so hard werk, en die (swart)
sprinkane wat so sit en droogmaak, en dan hulp wil
hê. Ek is siek en sat vir die meestal in die vet gevalde
wittes wat so sit en kraai. Dís waaroor Kytie Koekblik
dit in die oorspronklike artikel ook gehad het. Hierdie
post-apartheidse wit mites en legendes hou maar aan,
tensy mens hard agiteer daarteen. Dis die wat Dan Roodt
so hatig is op Antjie Krog. Antjie, meeste van die tyd,
kom bietjie te na aan die waarheid. (Al is dit seker ook
maar waar dat Antjie se bekering omtrent dieselfde tyd
gekom het as die Broeders s'n, soos Dan Roodt opmerk.)

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #44311 is 'n antwoord op boodskap #43378] Vr, 15 Junie 2001 11:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Maar jy mag aanval en ons moet ons bek hou.

Hoe werk dit?????????

Ou dier

Oeps!!!!!

Reenen
skryf in boodskap news:3B2022BE.EDC37DEE@home.com...
Annette wrote:

> Ek het werklik probleme om jou te probeer begryp.
> Jy gaan so woes en wild tekere daar oorkant, terwyl die klomp hier rustig
> terugsit en dinge hul gang laat gaan.
> Jy probeer alles 'n politieke kleur of konnotasie te gee ( verskoon die
> veralgemening - nie my sterk punt nie) en ek wonder baie keer - soos in jou
> eie woorde - wat het dit te doen met die prys van eiers?
>
> Relax ou dier.

Luister, Annette, moenie vir my "relax ou dier" sê nie.Ek is nie jou ou
dier
nie. Ek beskou sulke soort gepraat
as patroniserende sinkhuis-Afrikaans.
Neem in ag dat in al die maande wat jy op hierdie
nuusgroep was, sover ek kan onthou, ek nie eenkeer 'n
opmerking gemaak het oor iets wat jy gesê het nie.
Waarom jy nou skielik verkies om vir my tromp op
aan te val, gaan my verstand te bowe. Miskien beskou
jy jouself as koningin van die mishoop. Ek het vrede
daarmee. Maar ek neem nie bevele van jou af nie. As
mense aanvalle op my maak, het ek die reg om my te
verdedig. As mense snedige opmerkings teenoor my
maak, het ek die reg om terug te antwoord. En as
sogenaamde Afrikaners die nie-blanke bevolking oor
die boeg probeer veroordeel as minderwaardig, sal ek
my stem laat hoor.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #44312 is 'n antwoord op boodskap #43378] Vr, 15 Junie 2001 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En jy mag se wat jy wil en alles is dan reg

Reenen
skryf in boodskap news:3B20BA7D.4205E563@home.com...
Annette wrote:

> Hoekom kan jy nie sien en insien dat etlike van ons op heel beskaafde wyse
> met jou wil praat nie?

Dierbaarheid, as die afgelope tyd se dinge wat jy oor
my gesê het, beskaafd is, dan wil ek nie weet hoe jy
is as jy onbeskaafd optree nie. Kan ek voorstel dat
jy nou jou ad hominem aanvalle op my staak. Gaan
terug na die gepraat oor ditjies en datjies.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #44313 is 'n antwoord op boodskap #43378] Vr, 15 Junie 2001 11:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
En jy mag se wat jy wil en alles is dan reg

Reenen
skryf in boodskap news:3B20BA7D.4205E563@home.com...
Annette wrote:

> Hoekom kan jy nie sien en insien dat etlike van ons op heel beskaafde wyse
> met jou wil praat nie?

Dierbaarheid, as die afgelope tyd se dinge wat jy oor
my gesê het, beskaafd is, dan wil ek nie weet hoe jy
is as jy onbeskaafd optree nie. Kan ek voorstel dat
jy nou jou ad hominem aanvalle op my staak. Gaan
terug na die gepraat oor ditjies en datjies.

Gloudina
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #44315 is 'n antwoord op boodskap #43499] Vr, 15 Junie 2001 11:27 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja sy vee haar gat af met swart toiletpapier.
Die wit is glo te rasisties en laat haar agterent bloei

Reenen

Lou skryf in boodskap news:3B208063.A6A840E4@lous.zzn.com...
>
>
> @home.com wrote:
>>
>> Miskien beskou
>> jy jouself as koningin van die mishoop. Ek het vrede
>> daarmee. Maar ek neem nie bevele van jou af nie.
>
> Demmit Anette weet jy nie dan Gloutina die groot koningin by hier rond
> is nie! Duidelik verstaan jy nie die dinamika van die groep nie -
> Gloudina weg - almal gaaf met mekaar - Gloudina terug - en die hare
> waai. En al praat jy van die prys van popos in Paraguay sal sy 'n
> rassistiese / apartheid link daarmee kry.
>
> Cheers
> Lou
>
> PS: Paraguay - hmm hulle eertydse president was mos tjomies met PW of
> John Vorster - net incase Gloputina vergeet het.
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #44316 is 'n antwoord op boodskap #43499] Vr, 15 Junie 2001 11:27 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja sy vee haar gat af met swart toiletpapier.
Die wit is glo te rasisties en laat haar agterent bloei

Reenen

Lou skryf in boodskap news:3B208063.A6A840E4@lous.zzn.com...
>
>
> @home.com wrote:
>>
>> Miskien beskou
>> jy jouself as koningin van die mishoop. Ek het vrede
>> daarmee. Maar ek neem nie bevele van jou af nie.
>
> Demmit Anette weet jy nie dan Gloutina die groot koningin by hier rond
> is nie! Duidelik verstaan jy nie die dinamika van die groep nie -
> Gloudina weg - almal gaaf met mekaar - Gloudina terug - en die hare
> waai. En al praat jy van die prys van popos in Paraguay sal sy 'n
> rassistiese / apartheid link daarmee kry.
>
> Cheers
> Lou
>
> PS: Paraguay - hmm hulle eertydse president was mos tjomies met PW of
> John Vorster - net incase Gloputina vergeet het.
Re: Kytie Koekblik was Die Kaap en dinge [boodskap #44317 is 'n antwoord op boodskap #43499] Vr, 15 Junie 2001 11:27 Na vorige boodskap
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja sy vee haar gat af met swart toiletpapier.
Die wit is glo te rasisties en laat haar agterent bloei

Reenen

Lou skryf in boodskap news:3B208063.A6A840E4@lous.zzn.com...
>
>
> @home.com wrote:
>>
>> Miskien beskou
>> jy jouself as koningin van die mishoop. Ek het vrede
>> daarmee. Maar ek neem nie bevele van jou af nie.
>
> Demmit Anette weet jy nie dan Gloutina die groot koningin by hier rond
> is nie! Duidelik verstaan jy nie die dinamika van die groep nie -
> Gloudina weg - almal gaaf met mekaar - Gloudina terug - en die hare
> waai. En al praat jy van die prys van popos in Paraguay sal sy 'n
> rassistiese / apartheid link daarmee kry.
>
> Cheers
> Lou
>
> PS: Paraguay - hmm hulle eertydse president was mos tjomies met PW of
> John Vorster - net incase Gloputina vergeet het.
Vorige onderwerp: Kla oor niks
Volgende onderwerp: Boetman se nefie se pel is die moer in ..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 09:12:53 MGT 2024