Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Waar is die Afrikaners vanaand??

Di, 17 Junie 2003 21:37

Wonder maar net.

Rico :-)

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Waar is die Nederlanders vanaand?

Ma, 16 Junie 2003 15:58

Wonder maar net..

Koeitjies & kalfies | 48 kommentare

Ek haas my na die groep..

So, 15 Junie 2003 15:51

...net om uit te vind dis leeg..

--
Powered by Mandrake Linux 9.0

Koeitjies & kalfies | 8 kommentare

Van Kardinale belang en so aan

Sa, 14 Junie 2003 19:50

Speedy Conzales wrote:
> On 14 Jun 2003 08:58:13 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>>> Ek dink jy moet weer 'n rum drink
>>> want ek gaan jou bloots ry.
>>>
>>> Billl
>>> lekker die moer in
>>
>> LOL. Linux rules wê, wê, wê!
>>
>> Lorinda
>
>
> Moet nie vergeet dat die kardinaal hierdie naweek
> by my kuier nie
>
> Speedy - op spoed

Oeps Speedy, dit was vir Bill Gates bedoel:-). Is daar 'n rede waarom
die kardinaal nou juis diè naweek kuier?

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Andries en Linux teenstand

Sa, 14 Junie 2003 08:18

"Andries Kriel" wrote:
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3ee8d645$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> Slegte nuus vir Bill Gates. En nie 'n minuut te gou nie. Druk vir jou
> Linux
>> t-shirts, elke bietjie help.
>
> Het ek jou omgekrap??

NEE!! Ek is baie bly dat Microsoft kompetisie het. Ek dink Linux is
baie goed, en ek hits jou net aan... Bill Gates het allerhande tricks
gebruik om die software besigheid heeltemaal te domineer, en syne was
nooit werklik 'n goeie produk nie.

Lorinda

Rekenaars & selfone | 0 kommentare

Rugby, sunny skies ens.

Vr, 13 Junie 2003 18:56

Speedy,

geniet die baaivleis en groete aan die Kardinaal.

Lorinda

Sport & ontspanning | 2 kommentare

Windows error

Wo, 11 Junie 2003 19:57

Keyboard not found...

Press "del" to enter setup or "F1" to continue
--
Powered by Window$$XP

Rekenaars & selfone | 9 kommentare

Aan Rico

Wo, 11 Junie 2003 18:16

Namens myself en die ander hier wil ek graag van die geleentheid gebruik
maak aan Rico te noem die volgende woorde:

Hartelik werkom hier! ;-))
--
Powered by Linux Mandrake 9.0

Koeitjies & kalfies | 19 kommentare

Speedy se huis

Di, 10 Junie 2003 05:45

As ek reg onhou was dit jy wat genoem het dat jy onder 'n brug iewers bly?
Of laat my gehue my in die steek? Hoe hou jy dit in die koue? Of het jy 'n
elektriese kampvuur? As dit die geval is met jy seker krag tap iewers..?

-Andries
--
Powered by Linux Mandrake 9.0

Koeitjies & kalfies | 23 kommentare

Die trekpas

Di, 10 Junie 2003 05:40

Ek trek...letterlik. Ek gaan in 'n woonstel in die dorp by. Ongelukkig het
ek klaar reeling getref vir 'n telefoonlyn,so julle is met my opgeskeep.
hehehe.

Lorinda, is 17km suid-wes goed genoeg? Die Kaap is 'n bietjie 'n entjie
hoor. :-))
--
Powered by Linux Mandrake 9.0

Koeitjies & kalfies | 12 kommentare

Bladsye (1842): [ «    1721  1722  1723  1724  1725  1726  1727  1728  1729  1730  1731  1732  1733  1734  1735  1736    »]
Tyd nou: Wo Jun 26 07:33:53 MGT 2024