On Tue, 24 Jun 2003 21:26:29 -0700, "Andries" wrote:
> Praat jy van die onderwerp "kill all the south africans"?
>
> Ja, ek het die hele "thred" gelees.
>
> Dis oor sulke goed dat ek nie na daai groep gaan nie. Ek gaan net af en toe
> soontoe.
> Ek post nie regtig daar nie..
Nee, ek praat van 'Elaine, wat bedoel jy met 'Kleurlinge'.
Andries wrote:
> Lorinda het die volgende skrywe gerig:
>
>> O, sateliet TV. Dis darem een ding wat ek nie aangeskaf het nie:-)
>
> Ek ook nie, kan dit nie bekostig nie..ek kyk ook in elk geval nie TV
> nie...so dit pla my nie. Ek was al by mense wat DSTV het..maar daar is
> amper nooit iets wat die moeite werd is om te kyk nie..dis my opinie.
>
> --
> The views here are my own...or maybe it was just what I felt saying at his
> point, okey?
Ek het nie 'n TV nie, ek haat dit om te sit en niks doen. Ek weet om
op 'n rekenaar te sit is nou nie iets dòèn nie, maar nogtans. Ek hou
wel van films en die teater, ek kan gedurende 'n film stil sit mits ek
van die fliek hou. Ek luister darem gedurig na die radio.
> Mense noem my .....Jakkals
>
> My pa het daarmee begin, blykbaar was ek vreeslik stout toe ek 'n klein
> seuntjie was...ek het graag met vuur gespeel ( nooit bed nat gemaak nie)
>
> Ek het een keer my my ouma-hulle se bed aan die brand gsteek...ek praat nie
> graag daaroor nie ;-))
>
> --
> Powered By Mandrake Linux 9.0
Ek het gewèèt jy het iets aan die brand gesteek, daarom die vlamme
boodskap ...
Ek dink jakkals is 'n oulike bynaam! Ek wens ek was jakkals genoem. Ek
sien nou waarom jy gesê het Speedy sou daarvan hou. So jy is eintlik
Jakkals Kriel. Die naam pas beslis by jou nuwe beroep.