Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Van tafels wat draai

Sa, 29 November 2003 20:54

DD wrote:
> On 29 Nov 2003 07:58:42 -0800, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>>
>> Gmmf. Net omdat jy en Andries weer soek was....
>>
>> Lorinda
>
> Ek wonder of jy my vra waar Andries is
> om die feit dat jy miskien weet
> te verdoesel?
>
> DD
>

Moenie dink dit sal werk nie. Dis 'n welbekende feit dat julle manne
ons vrouens niks vertel nie... :-)

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 2 kommentare

Stilstroom

Sa, 29 November 2003 08:35

Kom hier nog mense hierlangs?

'n Verbyganger in Verwondering oor die Stilte

Koeitjies & kalfies | 5 kommentare

Spameerders

Vr, 28 November 2003 19:51

32 0f 34 briewe wanneer ek inskakel.
Het julle ook daardie probleem.
32 Briewe waarvan ek een aflaai en lees.
Indien ek nie baie versigtig is nie, verloor ek ook briewe
wat ek wil hê.
Maak die spammers werklik geld deur so irrirerend te wees?
Epos sal binnekort onbruikbaar wees.

DD

Koeitjies & kalfies | 17 kommentare

Iere

Di, 25 November 2003 13:13

Why are Irish folk songs so gloomy?
While rooting for my ancestry in Ireland, I found the answer to this time
old question. As if the potato famine of the 1840s wasn't enough, before
that there was defeat by the Protestant English, introduction of harsh penal
laws and 'plantation' of English settlers. This particular episode was
sealed with the virtual genocide of the Irish by that great democrat, the
fanatically reformist Oliver Cromwell and his Roundhead army.

At the siege of Drogheda, he personally instructed his troops to "spare no
man, woman or child." Those who did survive were dispatched as slaves in
English slaving ships to Barbados. Many Irish names and customs survive on
dinky Montserrat island. Before Cromwell it was the Normans (soon after 1066
and all that) who hacked their way through the Celtic chieftainships to
found most of the major towns. And before them it was the terrible Vikings
whose feared longships came silently up the rivers to pillage, rape and
plunder.

While plundering the abbeys, which they found to be laughably soft targets,
they invented the 'death angel': a Viking wielding two battle axes would
hack though the ribcage of a kneeling monk, compliantly waiting for his head
to be chopped off, and rip his lungs out his back. The poor abbot's last
breath would set his lungs aflutter, like pathetic, bleedingwings.

Between 455, when St Patrick broke the spiritual power of Celtic druids to
found a Christian dynasty, and the arrival of the Vikings around 800, things
were relatively bloodless.

And then there was all that trouble in 1916 with Michael Collins and Eamon
de Valera and the boys in the Dublin Post Office, followed by civil war and
British reprisals in the 1920s. Fourteen of the leaders were shot, but
finally Collins and De Valera went on to lead the Irish Free State republic.
See the 'Great Irish pub crawl' starting on page 123. Fiddle-de-dee!

From the editor (Getaway - Nov 2003)

Koeitjies & kalfies | 14 kommentare

Keuses keuses

Ma, 24 November 2003 17:07

Katryn, ek was vandag in 'n restaurant waar een van die poeding keuses
Fennel roomys was! Ek het nie die moed gehad om dit te bestel nie. Ons
het mos 'n tyd gelede oor eienaardige roomys geure gepraat. Ook oor
wat fennel is afrikaans is......

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 27 kommentare

Vir Tobie in absentia

Ma, 24 November 2003 17:05

Ek hoor netnou op die radio dat Winston Churchill se papegaai nog
leef! Hy vloek glo soos 'n matroos en leef doodgelukkig voort in een
of ander garden centre (wat is 'n garden centre in Afrikaans? ek kan
my glad nie herhinner dat ek ooit een is SA besoek het nie...).

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 3 kommentare

London

So, 23 November 2003 21:54

Heb je Bush overleefd Lorinda? Strakjes mag je bijkomen van de emoties, in
Ierland, waar misschien wel weer gekte heerst wegens de veertigste sterfdag
van J.F Kennedy.

Roely

Koeitjies & kalfies | 10 kommentare

ander nuusgroep

So, 23 November 2003 20:52

nl.comp.virus.

Kyk of dit by julle beskikbaar is, spandeer somtyds bietjie tyd daar,
en volg skakels wat in antwoorde op probleme gegee word.
Baie interessant, baie handig en baie leersaam.

DD

Koeitjies & kalfies | 11 kommentare

Katryn

So, 23 November 2003 19:49

Watter AntiVirus gebruik jy?

DD

Koeitjies & kalfies | 6 kommentare

Muise met gevoel!

So, 23 November 2003 19:44

Veldmuis wrote:
>>
>> Ons muise het telepatiese meegevoel!
>>
>> Lorinda
>
> Moet wees. Ons muise het elektroniese meegevoel:-)
>
> Veldmuis
>

Maar ek hoop van harte nie jy voel sleg nie??!!:-)Veral nadat ek so
ongevoelig na my muis se begrafnis verwys het!

Lorinda

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Bladsye (1839): [ «    1693  1694  1695  1696  1697  1698  1699  1700  1701  1702  1703  1704  1705  1706  1707  1708    »]
Tyd nou: Vr Nov 15 02:30:38 MGT 2024