> Voor ek dit vergeet... Hierdie beriggie is ook aan "Sizwe" gerig wat klaar in
> sy
> eerste pos na sy terugkoms begin mis te spuit. Dis ongepas.
Jy's befok in jou kop. Jy praat oor swart mense wat hul kinders opsny (in
"onderdele" nogal) op 'n manier wat nie net jou onkunde ten opsigte van sekere
kulturele praktyke openbaar nie, maar ook jou stereotipiese, neerhalende en
rassistiese interpretasie daarvan. En jy wil vir my kom preek oor wat gepas is
al dan nie. Voetsek, jou naai. En NOU kan jy praat van ongepas.
Hierdie is 'n waarskuwing betreffende die MAI (Multilateral Agreement on
Investment). Hierdie ooreenkoms, ontwerp om die soewereiniteit van lande regoor
die wêreld weg te neem, sou onderteken word in April in Parys, Frankryk. Maar
danksy intense teenkanting deur nie-regeringsorganisasies wêreldwyd was hierdie
ondertekening uitgestel. Lees hoe dit gedoen was by :
Ons as SA burgers blyk onkundig te wees oor die bestaan van MAI. Maar dis te
verstane - die ondertekenaars van MAI het onderneem om die hele sakie geheim te
hou. Ander lande skrik ook nou eers wakker. Miskien moet ons 'n bietjie hoor
wat ons politici te sê het hieroor?
net 'n vinnige wondertjie: Ek is al 2 jaar in london, en vandat ek hier
geland het, voel dit vir my asof die getalle SA'ners hier eksponensieel
toeneem. Ons is 6 afrikaners in 'n huis, my pelle is 12 piete in 'n huis
en so kan ek aangaan. Man, deesdae praat ek net engels in die
werksomgewing! Wat ek graag wil weet is die persepsie wat hier so
oorweldigend is, ook in SA waarneembaar?
Waar in Kanada is pedanti�, of is dit nou in Nederland, of is dit nou mense
wat van Pedanti� af kom wat nou daar woon? Ek het in my Wêreldatlas gekyk en
nie eens Encarta het ietas daaroor nie.
Ek sien maar Lendert pos so oor die Pedantiese Kanadese en Nederlanders, nou
wonder ek maar.
Gideon wrote in message ...
>
> Waar in Kanada is pedantië, of is dit nou in Nederland, of is dit nou mense
> wat van Pedantië af kom wat nou daar woon? Ek het in my Wêreldatlas gekyk en nie eens Encarta het iets daaroor nie.
> -Gideon-
Ou Gideon
Ook maar lekker stupid né ?
Pedantië is op die sewende kontinent reg langs Astrantis.
Dis 40 dae te perd van jou af, dan by die eerste robot links.
Dis meestal 'n barre woestyngebied met dryfsand, alhoewel 'n sekere deel een
groot modderpoel is, waar mens nie weer maklik uitkom nie.
America, die popgroep, is die enigste mense wat ek van weet wat so 'n trip
oorleef het, en die storie kon vertel. Moet jou nie daarin begewe nie,
netnou word jy ook soos die mense wat daar oorskryf.
Ander buurlande is Arogansië, en Superfragilisticexpealidosious. Weet jy
miskien iets van hierdie lande. ?
> Superfragilisticexpealidosious.
>
> Supercalifragilisticexpialidocious ^^^
> Arthur
Dankie. Ek wou sê dit is eintlik bietjie langer, en ons kan sommer nog 'n
paar letters byvoeg; niemand sal weet nie. (Behalwe miskien Mary :)) !
Wat beteken dit, en is dit die langste woord in engels?
Die langste plekname is sekerlik in Wallis?
Hebt jullie soms een paar voorbeelden?
Ek soek die koerant "Rapport" op die Internet. (ek ga verder in Nederlands
omdat ek Nederlander is). Vroeger had 'www.naspers.co.za' een site, maar
die wordt niet meer ge-update. Is Rapport verhuisd?
Groeten,
Marc
(ik was in 1995 in SA --Richardsbaai-- en dat was "BAIE heerlik"! :-)