Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Wys: Vandag se boodskappe :: Onbeantwoorde boodskappe :: Stemmings :: Navigasie
Hartlik welkom! Op hierdie webtuiste kan Afrikaanse mense lekker in hul eie taal kuier, lag en gesellig verkeer. Hier help ons mekaar, komplimenteer mekaar, trek mekaar se siele uit, vertel grappe en vang allerhande manewales aan. Lees asb ons aanhef en huisreëls om op dreef te kom.

Die vrou se geldeenheid

Di, 30 Junie 1998 00:00

Die vrou se geldeenheid.

Ek weet ek skop weer 'n kan wurms hier oop, maar het gedink julle kan dalk
'n paar nuwe denkrigtings ontwikkel rondom die volgende onderwerp.

Kyk gisteraand "Ally Macbeal" op tv. 'n Interessante onderwerp word toe as
hofsaak gedebatteer, nl: Hoekom word prostitute vervolg vir dienste
gelewer, as dit die vrou se oer-oue metode van sosiale bevordering is. Ek
plaas hier 'n paar uittreksels uit die debat.

Die aangeklaagde prostituut:

" I was a lawyer, but couldn't meet interesting men. At least, not single
men. The interesting men were all married. They were asking me out."

Prokureur vir die verdediging: " This impel you to change your vocation?"

Prostituut: "In an odd way, yes. Married men, good men, were always hitting
on me. The men I had friendships with, under the pretext of a common love
for politics, Charles Dickens, the symphony, similar upbringing, or
whatever the basis for the friendship was in beginning, always resulted in
them wanting to have sex with me."

Advokaat vir die verdediging: " This drove you to the escort services?"

Prostituut: "This drove me to the conclusion that men as a species is not
suitable for long term partnerships."

Regter: "You hate men, and therefor became a call girl?"

Prostituut: "I became disillusioned with the idea of long term
relationships. Men seem to stay interested in passion for finite periods of
time. So I chose to engage in finite relationships. And since I had to make
a living, I decided I might as well get paid for it. I never disappointed
anyone by pretending to be noble."

Sy wys 'n vinger na 'n getuie, en sê: " See that star witness? The doctor.
Community minded, chairman of the school board, coach of the boy's soccer
team. He's noble. He also comes to me with his Visa card twice a month to
earn frequent flier miles:

Prokureur vir die verdediging: " One might say you entrap him with your
feminine whiles?"

Prostituut: " One might. But I didn't slither up to him wearing perfume. He
found me. In the yellow pages."

The aanklaer se eindbetoog is kort en kragtig. Hierdie vrou het 'n wet
oortree en is skuldig aan 'n misdaad.

Nie so nie, is haar prokureur se mening, en motiveer dit as volg:

This is a typical example of the hipocratic world we're living in. Today's
biggest and brightest film actresses make tens of millions of rands per
picture. They can only rise to that level if they are willing to simulate
sex acts on camera. That's merely for the intercourse. The kissing, the
nibbling on nipples, The sticking of the tongue in mouths and ears; the
groping of hands on breasts and thighs; hands on penises and the groin;
That's real. It's actually going on.

"These actresses may tell us that they're doing it for redeeming some
social values. That, and the million bucks. It happens on lesser levels.
Women employees have sometimes been known to gratify their male superiors
in hopes that a promotion may ensue. It's not noble, but it happens,
sometimes. We don't jail them.

I've known many women who wouldn't consider a man marriage material unless
his income is in a certain bracket. Marry for money. At least my client was
honest to her client and to you. The truth is sex has always been a
currency for women. Always. Hipocracy always gives me pause."

Ally Macbeal konfronteer hom dan met hierdie betoog van hom, en sê:
"The world is in big, big trouble. We laugh at people for aspiring to
romance; we celebrate hookers under the guise of feminine anatomy. Marriage
is all about partnership, commitment, having children, companionship and
trust. Sometimes the worst thing for a heart could be loneliness. Family
and partnership could not be called settling with a girl"

Die prokureur vir die verdediging antwoord: " Criminal law requires that
criminal lawyers play a certain game. The reason why I made that argument
is that I was paid to do it.

The world is no longer a romantic place. Some of it's people still are,
however. Therein lies the promise. Don't ever let the world win, Ally
Macbeal"

Goed, nou kom ons by die sensitiewe vragies:

As 1 uit elke drie huwelike in Suid-Afrika misluk; 56% van dié in Amerika:
Is die redes waarom vroue trou gesond? Is die vrou se geldeenheid geldig
en lei dit tot die hoë egskeidingsyfers?

Kan ons sê dat 'n jongmeisie word deur die media voorgehou dat die
huweliksgeluk is direk eweredig aan die diamante en geskenke wat in die
proses uitgedeel word. Of nog erger: Trou 'n vrou met 'n yskas, mooi huis,
blink motor en kinders. Sy kry dan net 'n man om dit te verskaf?

Of is die prostituut se aanname dat mans nie getrou aan langtermyn
verhoudings kan wees nie, geldig?

Wat moet die gronde vir 'n goeie huwelik dan wees, en waarom mis so baie
getroude pare hierdie motivering?

Ally Macbeal praat van die "illusion of marriage". As haar idee van die
redes vir die huwelik geldig was, hoekom verbrokkel die huwelik as 'n
hoeksteen van die moderne samelewing dan nou?

Is iemand lus om 'n bietjie te gaan nadink en die onderwerp te debatteer,
met die statistieke wat hard praat?

In vergelyking met ander lande, behalwe Amerika, het Suid-Afrika die
hoogste egskeidinsyfer ter wereld. Een motivering wat voorgehou word, is
dat die Suid-Afrikaanse jongmense nog kinders binne huweliksverband het, en
nog trou. In ander lande geld hierdie norm nie meer nie. wat dink julle?
--
sand...@global.co.za

Koeitjies & kalfies | 14 kommentare

Re: Die vrou se geldeenheid

Di, 30 Junie 1998 00:00

Wel, ek dink dat die huwelik 'n partnership kan wees - maar dit is seker
moeilik om so 'n lang leeftyd met dieselfde persoon te bly as daar 'n ander
moontlikheid is.
Vroeër het mense minder lank gelewe en daar was min huwelike wat tot 50 of
60 jaar bestaan het oor een van die twee partners oorlede was.
Vroue het ook geen finansiële onafhanklikheid geken nie (soos vandag).
Ek dink dat dáár die twee voornaamste redes vir egskeidings lê : die
finansiële onafhanklikheid van vroue - hulle het ook mondiger geword en durf
meer hul eie regte te verdedig ;
en dit feit dat ons langer lewe. Jy sien dikwels ouer mense (hier in België)
wat nie meer so lekker saambly nadat hulle afgetree het nie en nog dalk
twintig jaar moet saam lewe ! Daar's meer en meer egskeidings by ouer mense
ook.

Verder, wat protitusie betref, glo ek dat dit wetlik moet gebeur vir twee
redes : eerstens : dit bestaan in iedergeval en - as vrou - dink ek die
vroue sal beter verdedig en beskerm word as hul beroep 'n offisiële status
het. Hulle kan dan ook verplig word om reëlmatig mediese kontrole te
ondergaan. Tweedens : hulle kan/moet dan ook bydra vir die staat deur
belastings te betaal en bydraes vir hulle siekefonds en pensioen. En dalk
kan hul klante nog die geldjies wat hulle betaal het, van hul belastings
aftrek - grappie !

Verskoon tog as ek foute teen die Taal gemaak het ! :-)

Hilda. http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Aanwezig (dutch)

Di, 30 Junie 1998 00:00

Midden in de nacht wordt een man door een andere man aangesproken.
'Weet u misschien of hier in de buurt een politie-agent rondrijdt?'
'Nee mijnheer.' 'O jee, is hier in de buurt soms een politiebureau?'
'O nee, dat is aan de andere kant van de stad.' 'Mooi zo, kom op met
je geld en je horloge!'

Meer nederlandstalige moppen zijn te vinden in de nieuwsgroep
alt.humor.dutch. En kom daarnaast ook eens gezellig langs op het
terras (alt.humor.dutch.terrace) en voer daar leuke gesprekken met
anderen in humor en moppen geinteresseerde personen.

´¯`·.¸¸. Karel .¸¸.·´¯`

My jokesite with more then 5,000 jokes:
KAREL'S CHEESE HOUSE
http://cheesehouse.mypage.org

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Huwelijk in SA

Ma, 29 Junie 1998 00:00

Wie is bekend met huwelikszake in RSA ?

Wat moet n mens doen as n inwoner van Holland om met n SA nooi te kan
trou ?

Die man bly grotendeels in Holland en is n Nederlandese burger.
Die meisie is n pragtige blonde SA nooi en n SA burger en sal daar bly
woon.

Baie later sal daar misskien verandering in kom, maar seker nie op kort
termijn nie.

Wie kan en wil help.

KM

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

nuus distrubisie

Ma, 29 Junie 1998 00:00

Ek het nie meer toegang tot die web nie, nou, weet 'n samaritaan dalk van
'n nuus distrubisie vanaf SA wat na mens se epos boks daagliks nuus
stuur om om die klein probleempie te kom?? Gewaardeer is u inset.

Carel

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

digitale poezie

Ma, 29 Junie 1998 00:00

De juli-aflevering van de Nederlandstalige Meanderkrant (een digitale krant
vol poëzie) is te bezoeken op het adres: http://meander.mypage.org/

Daar zijn ook de zeven vorige on-line-kranten te vinden, de verzamelsite van
Meander (67 dichters) en een grote verzameling literaire links.

In de nieuwe versie staan gedichten van Carel Mores, Theo Viset,
Ivan Deboom, Alfred Schaffer, Arnold Vermeeren, David van Bambost,
dj delahaye, Marc ter Horst, Marijke Hals, Jeroen Greveling,
Kevin Demiddele, Tjerk Heijboer en Marcel Bos.

Bovendien in Real Audio: Vincent Scholze en Olaf Korder

De Meanderkrant per e-mail, biedt een selectie uit zowel de verzamelsite als
de online krant. Deze e-mailversie verschijnt eens per twee weken.

Stuur voor een abonnement op de Meanderkrant per e-mail een bericht aan
mai...@calliope.xs4all.nl met als inhoud: subscribe meanderk

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

From: Brian van Rooyen <wv...@mweb.co.za>

Ma, 29 Junie 1998 00:00

23 Years experience in Logistics on Managing level with B.A Degree seeks
employement in Port Elizabeth area.
Replies can be e-mailed to wv...@mweb.co.za

CV available on requiest.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

Die Nuwe Patriot.

Ma, 29 Junie 1998 00:00

Hede 30 junie 1998 lees u die eerste uitgawe van die Nuwe Patriot.

Net soos in die ou dae was ons taal onder drukte gestel. Nou roep ek
alle Afrikaanstaliges wat belang in hul' eie taal stel om iets te skrywe
onder die titel Patriot. Hiermee kan ons ten minste verenig word teen
alles wat ons verset.

Om te beginne:-

Kaapse woorde wat nie so goed bekend is nie:

djentu/sjentu = hoer (belediging)
gattas = polisie (soos zarps of cops ook Die Boere)
minut'a? = minute (let.) hoe laat is dit?
kroon = geld
dyd'lik = duidelik dit beteken iets soos ons olraait of okai
yster = vuurwapen
watter nommer's djy? = van watter bende is jy 'n lid?

Net 'n paar taalkundige dinge wat ek oppie strate gehoor het,

Bly maar-Alles sal reg kom.

Koeitjies & kalfies | 1 kommentaar

Mengele in Kanada

Ma, 29 Junie 1998 00:00

Vanoggend is dit voorbladnuus op die oggend-radio:
die Suid-Afrikaanse regering vra hulp in verband
met drie werkers in die ou program om dinge na te
vors vir gebruik teen hulle "vyande." Die drie
dokters wat hulle soek, bly nou in Kanada: Wouter Basson,
Deon Erasmus en sy vrou en Jack Bothma.
So the chickens are coming home to roost.

Koeitjies & kalfies | 0 kommentare

"Wie is ek" deur MATTHEWS PHOSA

Sa, 27 Junie 1998 00:00

WIE IS EK?
Matthews Phosa

Wie is ek in my geboorteland?
Ek is 'n kneg van die immigrant;
hy wat my verniel en verwoes,
op my spoeg met wette
wat my soos kanker laat verval.

Wie is ek in my geboorteland?
My oupagrootjie was 'n kaffer,
my oupa 'n naturel,
ek is vandag 'n bantoe,
my seun wat de hel?

Wie is ek in my geboorteland?
Ek is die mees onderdrukte,
die mees gekulde,
die mees ontroue -
Die mees gevreesde "vyand."

(1970- 1995)

Prosa & poësie | 0 kommentare

Bladsye (1839): [ «    1368  1369  1370  1371  1372  1373  1374  1375  1376  1377  1378  1379  1380  1381  1382  1383    »]
Tyd nou: Ma Nov 18 14:32:39 MGT 2024