ook staat er afrikaans op, zoals op mijn geocities site
bij het nederlands
de schakels
vrienden
en the netherlands
daar staat een stukje in het afrikaans
besoek asseblief myn tuisblad en teken my gasteboek
baie dankie daarvoor
> "For example we find it very strange that Dr Zuma goes on about the dangers
> which tobacco holds for children but at the same time refuses to accept the
> tobacco industry's proposal that cigarettes should not be sold to children
> under 18, instead of the present prohibition of 16 years." - Philip de Bruin
> EDITOR'S NOTE : THESE TOBACCO GIANTS HELPED THE ANC/SACP
> COME TO POWER A FEW YEARS AGO. DID THEY EXPECT SPECIAL
> TREATMENT FROM THE MONSTER THAT THEY HELPED PUT INTO POWER?.
Nee, ou penkop Frikkie, geen tabakbesighede het
die verandering in die politieke klimaat van SA
veroorsaak nie. Die tyd daarvoor het maar net
aangebreek. Die ou nazi-huis van kaarte van die
apartheidsvarke het van sy eie verrotting inmekaar
gestort.
Nou, ou Frikkie, as jy nou iets goeds vir jou
mense wil doen, begin vir hulle vertel om op te
hou rook. Dis vir my so opvallend hoeveel die
mense in SA nog oorwegend rokers is. Help vir
Zuma instede om teen haar te agiteer. Sy is op
die regte kant van die geskiedenis.
>> Die tannie van die derde taalkomitee
>> uit die derde Boerestaat wat tot stand
>> gekom het na die Derde Vryheidsoorlog.
>
>
> Ou tante, voor jy begin voorskryf, leer eers Afrikaans!
>
> Vriendelike groete, Leendert
As Leendert vir my oor en oor probeer vertel
waar David die wortels gegrawe het, dan weet
ek dat ek 'n kolskoot geskiet het.
Nou sal hy seker vir my kom vertel dat ek nie
Afrikaans praat nie, want die woord "david"
kom van die Khoi woord vir "wortel."
En teen die einde
kom ons tot ruste
in 'n huis van klip
in die wye Klein Karoo.
In die laat somer wat soos 'n klok
oor die bruin vlaktes beier,
borrel ons woorde soos water
in die skemer op die stoep.
Later sny ons 'n waatlemoen oop.
Met redelikheid
word die slag van die vrug
beplan en uitgevoer:
Om die fel son
wat in die rooi hart
tot soetste suiker gekom het
die beste oop te lê op die tafel tussen ons.
In die koel skemer van die aand
sit ons tevrede en eet op die stoep.
Die gesels droog op toe die koel windjie
van die see oorkant die berg ons begin lawe.
> Ek het nog altyd die suspisie gehad dat jy
> 'n kloset-hanskakie is :( die cute asides
> in Engels, 'n duidelike neiging tot dink
> in Engels.) Nou kom dit in die openbaar uit.
Hmm.... "Kloset"-hanskakie? "Die cute asides in Engels"?
Verbeeld ek my of is hier een of twee "cute asides in Engels" gepleeg?
En dan nog die ooglopend Engelse konstruksie "'n duidelike neiging tot dink
in Engels". (= "tendency tot think/ing in English". Afrikaans sou wees"
"neiging tot denke in Engels" of "neiging om in Engels te dink".)
> Nee, Leendert, "boy" is nie "Afrikaans" nie.
> Dis 'n Engelse kolonialisme. Net omdat dit
> eenkeer in 'n Afrikaanse volksliedjie voor-
> kom, beteken nie dat dit "Afrikaans" is nie.
> Ek twyfel ook of "Bobbejaan klim die berg"
> in sy geheel 'n werklike Afrikaanse volks-
> liedjie is. Dis eerder 'n Matie-drinkliedjie
> wat in die Afrikaner se musiekskat ingeglip
> het.
Ek het die bepaalde voorbeeld aangehaal ('n Matie-drinkliedjie) omdat ek
gedink het jy sou dit ken. Dit blyk toe inderdaad so.
Maar jy is duidelik onder die indruk dat dit die enigste voorbeeld daarvan
("eenkeer in 'n Afrikaanse volksliedjie") in Afrikaans is. Jy maak 'n fout.
Dit word algemeen gebruik in weermagtaal, polisietaal, sporttaal, op
Afrikanse radio en TV (Orkney Snorknie ens.) en selfs in Afrikaanse populêre
musiek ("Boy van die suburbs").
>
> Wat die woord "booi" betref - dis 'n ander saak.
> Waar kom byvoorbeeld die benaming "Witbooi" vir
> 'n Griekwa (?) kaptein vandaan. Ek het die woord
> ook baie gehoor in die Noordweste, meestal snaaks
> genoeg in die mond van "kleurlinge" self, as hulle
> oor 'n ander kleurling praat. Kan dit wees dat
> hulle 'n San-woord gebruik wat klink soos "booi",
> of is dit die Engelse "boy" wat in hulle taal
> ingeglip het.
"Hulle" taal? Jou snobbistiese onderrok hang uit, Gloudina!
As juffrou wil pedanties wees moet juffrou maar seker maak haar eie skete en
vooroordele spreek nie mee in haar lessie nie.
The francolin with the crippled foot, much smaller than the others,
is hopping, as it does each day, through the frosted dirt,
scavenging with the full-grown birds, in a cold mountain sunrise,
for breadcrumbs swept off porches, pickings frozen overnight.
Watching it this morning, I know it won't last long,
It's hopping on its good leg, across pools of crusted ice,
struggling to keep up with the others, its cry for food
more like the bleating of the malformed lamb I saw herded by
just yesterday, its legs like stilts, broken outwards at each knee,
destined to die still sooner than the other, newborn lambs,
all destined for the slaughterhouse come early spring.
And I, still watching behind the window, realising why
I've never cared for animals - because I hate to see them like this ;
being one who still believes, because of something from way back,
that, no matter what, they'll always end up like this, suffering ;
and now recalling that, even as a child, I hated to have pets
because of this, the kind of love, pity they'd arouse in me -
I get up from the table, where I'd been struggling since first light.
I get up, remembering. And pause, as a person mostly does
when his thinking takes the from of remembering, nothing more.
I hesitate a moment longer before I realise - before I leave
the desk, the window, the other work with which I'm struggling,
and go out into the morning frost where that lamed, small bird
is still hopping on its good leg, lagging far behind the others.
I go out to break, to share the crust this francolin clearly needs :
the surplus bread, I'd half forgotten, I almost always have with me.