Didier wrote in message ...
> If anyone's interested in talking to Belgians or Dutch, please join the
> Springbok chatroom 4/9 at 20.00 h CET.
>
> Iedereen die geïnteresseerd is om te praten over Zuid-Afrika met Belgen of
> Nederlanders, is welkom in de Springbok chatroom 4 september om 20.00 uur
> CET.
>
> The address / Het adres :
>
> http://clubs.yahoo.com/clubs/springbok
>
> Welcome / Welkom !
>
Die ou Boesmanvrou is
laat sak en haar asem
het nog die rooi sand
stoffie laat roer onder
die witstamboom Druk
hulle haar kop vas met
'n ronde klip Maar 'n ou
uitstoot-bobbejaanmannetjie
rol die klip weg en voer
die ou vrou ryp rooi soet
rosyntjiebessies
drie dae later loop sy met
die ou-een rond en vertel
omstandig van die lewe in
die holkrans waar die water
koel soos tsamma
op jou lip kom lê
If anyone's interested in talking to Belgians or Dutch, please join the
Springbok chatroom 4/9 at 20.00 h CET.
Iedereen die geïnteresseerd is om te praten over Zuid-Afrika met Belgen of
Nederlanders, is welkom in de Springbok chatroom 4 september om 20.00 uur
CET.
`n Friend van my is DRINGEND op soek na iemand in die Port Elizabeth
omgewing wat klasse kan aanbied in Pastel 4.1.
As U belangstel stuur asseblief `n E-Mail.
Frikkie
> Dankie vir die antwoord Leendert.
> Ek ontvang gelukkig geen briewe wat hierdie vlugteling skryf nie en
> sien net as julle haar antwoord.
> Ek stel mos glad nie belang om met vlugtelinge uit hulle eie land te
> kommunikeer nie, veral nie as hulle met die Wit Baas `n gesprekkie wil
> aanknoop nie.
> Frikkie
So ek neem aan dat jy ook nie met Paul
Kruger sou gepraat het toe hy uitgewyk
het na Switzerland nie. Nie alleen is
jy 'n hanskakie nie, ou Frikkie, maar jy
is 'n verraaier van jou eie mense. Wat
van al die Dorslandtrekkers. Wat van al
die mense wat noordwaarts getrek na die
Tweede Vryheidsoorlog.
Ek sal enige raad waardeer.
Ek is die proses om 'n BK te stig en beroep my op enige iemand wat al die
proses deurloop het. Kontak my asb. by deog...@hotmail.com
ek stel glad nie belang daarin om hier
sensasionele moord statistieke te lees
nie, as ek wou, dan sal ek die online
koerante gaan lees,
wie hier stem saam met my dat ons DIE berigte
NIE hier wil lees nie ?
ons weet mos dat daar elke dag tientalle
mense vermoor word, ons probeer dit
verwerk, ons doen ons beste om daarmee
saam te leef, ons het nie rooi vlaggies
soos die berigte nodig nie.
groete
Vyg
--plant n inheemse plant/bos/boom/blom
-----== Posted via Deja News, The Leader in Internet Discussion ==----- http://www.dejanews.com/rg_mkgrp.xp Create Your Own Free Member Forum