On Fri, 04 Sep 1998 21:56:46 +0000, "Ras H. Siddiqui" wrote:
|Nelson Mandela deserves our thanks for raising the issue of Jammu and
|Kashmir at the opening of the NAM Summit in Durban recently.
|India has been trying to hide Kashmir as an "Internal Problem" for
|too long now. It is time to end this charade.
|The world needs to apply its influence to resolve Kashmir between India
|and Pakistan, a problem which could possibly set off a Nuclear War in
|future.
|Nelson Mandela has shown that he is a statesman once again.
"A statesman" maak eers dinge in sy eie land reg voor hy in ander se
slaai gaan krap. Hy vernietig SA so sonder kernwapens en sonder 'n
stelsel soos apartheid.
Kersie in die Windjie- Toegewy aan Winnie (matches) Mandela
Goodbye gravy train
Wish I+d never known you at all
Nelson+s keeping it quiet
But I+ve lost my benz and all.
Maybe I was greedy
But I thought I couldn+t lose
It all seemed so easy
Thought it cleary was a race.
And it seems to me I must live my life growing mealies like before
No more big expensive dinners, back to squatting on the floor
And if only I+d got out or quit while I was miles ahead
I+d still be eating caviar, instead of wishing I was dead.
I really loved my car
My house, 100 bodygaurds
The mobile telephone
Cape wines beneath the stars
but now it has all gone
And life is such a drag
Derek and Ruda have forgotten me
And no pic in Sunday mag.
And it seems to me I must live my life in the bundoo op die plaas
Dreaming of Sandton mansions and feeling like an arse
If only I+d got out or quit when I was miles ahead
The banks would not be calling to say I+m in the red.
Goodbye gravy train
Hauw, I+m in pain
My heel shoes were not made
For chasing combies in the rain
Voetsak gravy train
Wish I+d never palyed the game
But now I pay the bitter price
For finding nobody else to blame.
And it seems to me I must live my life eating phuttu like before
No more chauffeur driven limo, no more knocking off at four
If only I+d got out or quit when I was miles ahead
I still might have a candle to light my way to bed
I still might have a candle to light my way to bed
My legend burnt out long before
I even found a candle.
Rolbos
is 'n tolbos,
'n hardloop-
spring-
en hol-bos.
Soek jy hier
dan is hy daar -
weggewaai
tot
wieweetwaar:
oor die berg
en oor die rant
weggewaai
tot
annerland
Hallo walvis
hoesie water?
Nat, ou pellie,
sien jou later!
Skilpad kan nie sing nie
Skilpad kan nie spring nie
Stom
en
stadig
stap
hy aan
waar sy skilpadpad mag gaan.
Die liedjie
van my rietfluit
my gonnie-piet-
verdriet-fluit
het niks
het niks
van die
ret-tet-tet
van die
luister-hoe-ek-
skree-trompet,
het niks
het niks
van die
rom-tom-tom
van die
hier's-ek-weer-
met-my-
trommel-trom;
hy't net
hy't net
die fyn verdriet
die fyn verdriet
van die fluitjiesriet
Ek sal
vir jou
'n appel pluk;
twee vere
en 'n roos.
Die appel
en die roos
is net
'n soetigheid
vir nou.
Die pouveer
en makouveer
is vir
more se onthou.
Wees dankbaar
vir 'n bleskop
waar skilfers
nooit
kan nesskop.
Hou poedels
van noedels
van pap
en polonie?
Ek glo nie.
Gaan tot die keper en skraap
die patina vir spore uit die Kaap
tot die waarheid duidelik bo
op die rotse is van die Erongo.
Sedert die Rijger, Goede Hoop en Drommedaris
bewaar julle valse stukke by die argivaris.
In die wande ingegraveer
is ons baasskap verewig teen wind en weer.
Die bruin, wit en swart figure
moes julle saamgestel het op die binnemure;
pas op vir die dag as ons hatig en sku
op julle kasteel en wonings nader tree.
Vir die baasjagter raak die spore
van die gekwestes mos nooit verlore
en die ou fonteine nog gister brak
kan in swaar tye tog soet raak.
Net ons soos dier en plant
ken al die drinkplekke in die sand;
sal tot die einde met klou, tand
en bitter wortels bly in die land.
Intussen kook ons potte
gif vir die klomp veldrotte;
vervloek dié wat ons stryd
om 'n bestaan by die wortels byt
en wag tot die grootwild op 'n dag
die hoogtes moet verlaat en oornag
in die laagtes tussen dorings...
dan kry elke graf sy koedoehorings!
> Jy moet onthou Tzaneen lê amper aan die gatkant van die aarde (ek
verneem die nuwe millineum breek eers in 2001 by ons aan),
Die nuwe millennium breek in ieder geval eers in 2001 aan, nie in 2000
nie... As jy tel, begin jy tog eers met die volgende dekade in bv. 1911,
nie 1910 nie, en so aan. Die eerste 10 word eers afgetel, dan begin jy
met die volgende tien wanner jy van 11 af verder tel tot by 20; die
volgende tien begin by 21. Op dieselfde wyse is 2000 die laaste jaar van
die eerste millennium; die nuwe millennium begin eers in 2001.
Die jaar 2000 se enigste besondere belang is die Y2K gogga.
My ander boodskap hieroor was bietjie deurmekaar... jammer!
shaun wrote:
>
> Henri Burger wrote:
>
>> nomad skryf:
>
>> Jy moet onthou Tzaneen lê amper aan die gatkant van die aarde (ek verneem die
>> nuwe millineum breek eers in 2001 by ons aan),
>
> Die nuwe millennium breek in ieder geval eers in 2001 aan, nie in 2000 nie... As
> jy tel, begin jy tog eers met die volgende dekade in bv. 1911, nie 1910 nie, en
> so aan. Die eerste 10 word eers afgetel, dan begin jy met die volgende tien
> wanner jy van 11 af verder tel tot by 20; die volgende tien begin by 21. Op
> dieselfde wyse is 2000 die laaste jaar die eerste millennium die jaar; die nuwe
> millennium begin eers in 2001.
>
> Die jaar 2000 se enigste besondere belang is die Y2K gogga.
Bull man. Mens begin by nul dan een dan twee. So is dit eers dag een
maand een jaar nul totdat jy 'n vol jaar het. Nadat jy gebore was - was
jy reeds een jaar oud of was jy eers een dag, toe een week, toe een
maand ens oud. Net so vir eeue. So jaar een begin dus reeds by
01012000. Net so is die dag van Christus se geboorte 1/1/0. Dus was die
eerste jaar van die huidige millenium 1/1/0. Maar as jy nou rerig will
redekawel gaan na comp.year.2000 nuusgroep daar sal jy allerhande
menings hoor.
Maar ons kan maar moerse partytjies hou 2000 en 2001.
Greetings! Can anyone recommend titles of published materials for
learning Afrikaans? This is for a chapter in a handbook on African
language learning materials. We're especially in need of info on
textbooks and readers. Appended is a list of what we have so far...
Thanks in advance. Don Osborn africa [at] pilot . msu . edu
I. TEXTBOOKS
Lint, J. W. van, and A.L. Malan. 1948. Our Afrikaans Companion;
Dialogues and Conversations: A Great Stand-by for Pupils and Candidates
for All Afrikaans Examinations; Handbook for Teachers, Bankers, Doctors,
Business Men, etc., 3d ed., rev. and enl. Cape Town: Juta. Pp. 171.
Van Schalkwyk, Helena. 1988. Afrikaans. Teach Yourself Books.
Johannesburg: Southern Book Publishers. Pp. 244.
II. GRAMMARS
Carstens, W.A.M. 1989. Norme vir Afrikaans : enkele riglyne by die
gebruik van Afrikaans. Pretoria; Kaapstad: Academica. Pp. 355.
Donaldson, Bruce C. 1993. A Grammar of Afrikaans. Mouton Grammar
Library, 8. Berlin; New York: Mouton de Gruyter. Pp. xvii, 497.
Ponelis, Friedrich Albert. 1993. The Development of Afrikaans.
Duisburg Papers on Research in Language and Culture, Bd. 18. Frankfurt
am Main; New York: P. Lang. Pp. xvii, 616.
Van Schoor, J.L. 1983. Die grammatika van standaard-Afrikaans.
Kaapstad: Lex Patria. Pp. 459.
Wiid, Jacobus C. de Beer. 1949. The Essentials of Afrikaans. Cape
Town: Juta. Pp. 253.
III. DICTIONARIES
Afrikaans kommunikasie = English communication = North Sotho tsebi sano
= South Sotho tsebisano = Tswana kitsisano = Xhosa yokwazana = Zulu
yokwazana. 1983. Port Elizabeth, South Africa: National Council of
Women of South Africa. Pp. v, 16 (leaves).
Bosman, Daniël Brink, and others. 1964. Tweetalige Woordeboek.
Kaapstad, South Africa: Nasionale Boekhandel. Pp. xviii, 1906 (2
vol.).
Botha, Rudolf P., G. Kroes, and C.H. Winckler. 1994. Afrikaanse idiome
en ander vaste uitdrukkings. Halfweghuis, South Africa: Southern
Boekuitgewers. Pp. xiv, 432.
Coetzee, Abel. 1969. Coetzee woordeboek : Coetzee dictionary;
Afrikaans-Engels, Engels-Afrikaans, Rev. and enl. ed. Johannesburg:
Collins. Pp. xiv, 303.
De Villiers, Meyer, Johann Smuts, and Louis Cornelius Eksteen. 1967.
Kernwoordeboek van Afrikaans. Kaapstad: Nasou. Pp. 650.
Du Plessis, E.P. 1979. Die kennis gids tot moderne Afrikaans.
Kaapstad: Human & Rousseau. 240.
Du Plessis, Jan Adriaan, J.G. Gildenhuys, and J.J. Moiloa. 1974.
Bukantswe ya maleme-pedi, Sesotho-Seafrikanse = Tweetalige woordeboek,
Afrikaans-Suid-Sotho. Goodwood: Via Afrika. Pp. 269.
Gouws, Rufus, Ilse Feinauer, and Fritz Ponelis. 1994. Basiswoordeboek
van Afrikaans. Pretoria: J.L. van Schaik. Pp. 515.
Haffter, Peter, and others. 1975. Dicionário português-africanse =
Portugees-Afrikaanse woordeboek. Pretoria: Universiteit van
Suid-Afrika. Pp. xix, 374.
Harteveld, P., with L.G. de Stadler and D.C. Hauptfleisch. 1992.
Woordkeusegids: n kerntesourus van Afrikaans. Halfweghuis: Southern
Boekuitgewers. Pp. 367.
Jennings, Lionel E. 1988. The Concise Trilingual Pocket Dictionary
English, Xhosa, Afrikaans = Die Kort Drietalige Sakwoordeboek
Afrikaans, Xhosa, English. Craighall, South Africa: Ad. Donker. Pp.
122, 116.
Kotzé, A. E., and others. 1991. South African Multi-Language
Dictionary and Phrase Book: English, Afrikaans, Northern Sotho, Sesotho,
Tswana, Xhosa, Zulu. Cape Town: Reader's Digest Association South
Africa. Pp. 495. [5000-word dictionary that translates English and
Afrikaans into Northern Sotho, Sesotho, Tswana, Xhosa and Zulu, and
translates them back into Afrikaans and English.]
Kritzinger, Matthys Stefanus Benjamin. 1976. Handige Woordeboek :
Afrikaans-Engels = Handy Dictionary: English-Afrikaans. Pretoria: J.L.
van Schaik. Pp. 750.
Kritzinger, Matthys Stefanus Benjamin, and Jan Kromhout. 1988.
Afrikaans/English, English/Afrikaans Dictionary. New York: Hippocrene
Books. Pp. 431.
Kritzinger, Matthys Stefanus Benjamin, and others. 1986. Groot
Woordeboek: Afrikaans-Engels = Major Dictionary: English-Afrikaans, 13e
uitgawe. Pretoria: J.L. van Schaik. Pp. 1410.
Rust, Friederich. 1960. Deutsch-Nama Wörterbuch: nebst Anhang
Afrikaans-Duitse woorderlys van die vernaamste Duitse woorde in die
Deutsch-Nama Wörterbuch. Windhoek: Rheinische Mission in
Südwestafrika. Pp. ix, 97.
Schoonees, Pieter Cornelis, and others. 1950. Woordeboek van die
Afrikaanse taal. Pretoria: Staatsdrukker.
Terblanche, H.J. 1959. Nuwe Praktiese Woordeboek; Engels-afrikaans,
Afrikaans-Engels. New Practical Dictionary; English-Afrikaans,
Afrikaans-English, 4th enl. ed. Johannesburg: Afrikaanse
Pers-Boekhandel. Pp. 1119.
Wentzel, P.J., and T.W. Muloiwa. 1982. Venda, Afrikaans, Engels:
Verbeterde Drietage Woordeboek; Venda, Afrikaans, English: Improved
Trilingual Dictionary. Pretoria: University of South Africa. Pp. 189.
(Rev. ed. of Drietalige Elementere Woordeboek, 1976)
Wright, W.J. 1987. A Dictionary of Thematically Related Words = 'n
Woordeboek van tematologiesverwante woorde = Bukantswe ya mafoko a a
amoganang le didiriso: Afrikaans/Setswana/English,
English/Setswana/Afrikaans, Setswana/Afrikaans/English. Johannesburg:
Educum Publishers. Pp. 406.