Re: Wat het geword van Afrikaanse flieks? [boodskap #41859] |
Thu, 10 May 2001 19:47 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die geldmag of is dit dalk die geldgierigheid staan voor in die tou, Elkeen
wil 'n fliek maak ( in engels ) wat hy reg oor die wereld kan stuur en
sodoende skatryk word.
Persoonlik dink ek Leon Schuster se flieks in die 80's en vroeg 90's was
uitstekend, maar die laaste paar was snert.
Gert Rautenbach skryf in boodskap news:3afb73db_3@batman.vip-za.com...
> Waarom sien ons nie meer Afrikaanse flieks in teaters nie? Enige gedagtes?
>
|
|
|