anglo-boereoorlog. [boodskap #41786] |
Tue, 08 May 2001 18:23 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en duidelik
beskrijf.
Wie kan my help.
Gr. Rico.
|
|
|
Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41798 is 'n antwoord op boodskap #41786] |
Tue, 08 May 2001 20:36 |
JAN[6]
Boodskappe: 2 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
regte naam: 2de vryheidsoorlog
"Rico" skryf in boodskap news:9d9ddb$36u$1@news1.xs4all.nl...
> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>
> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en duidelik
> beskrijf.
>
> Wie kan my help.
>
> Gr. Rico.
>
|
|
|
Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41805 is 'n antwoord op boodskap #41798] |
Wed, 09 May 2001 05:49 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dankie, vir die informasie.
Ek het nog nie 1 boek gelees nie en ek het al wat nuuts geleer.
Maar nou wens ek nog 'n naam van 'n boek te kry
Gr. Rico
JAN schreef in berichtnieuws 9d9le1$3m7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> regte naam: 2de vryheidsoorlog
> "Rico" wrote in message
> news:9d9ddb$36u$1@news1.xs4all.nl...
>> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>>
>> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en duidelik
>> beskrijf.
>>
>> Wie kan my help.
>>
>> Gr. Rico.
>>
>
|
|
|
Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41806 is 'n antwoord op boodskap #41805] |
Wed, 09 May 2001 05:57 |
Johan D. Strydom
Boodskappe: 21 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Thomsa Peckenham se boek oor die oorlog is baie interessant en omvattend -
weet nie of dit te dik vir jou sal wees nie, maar dit is die beste waarvan
ek bewus is.
Rico skryf in boodskap news:9dalkl$705$1@news1.xs4all.nl...
> Dankie, vir die informasie.
> Ek het nog nie 1 boek gelees nie en ek het al wat nuuts geleer.
>
> Maar nou wens ek nog 'n naam van 'n boek te kry
>
> Gr. Rico
>
>
> JAN schreef in berichtnieuws 9d9le1$3m7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> regte naam: 2de vryheidsoorlog
>> "Rico" wrote in message
>> news:9d9ddb$36u$1@news1.xs4all.nl...
>>> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>>>
>>> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en
> duidelik
>>> beskrijf.
>>>
>>> Wie kan my help.
>>>
>>> Gr. Rico.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41879 is 'n antwoord op boodskap #41786] |
Fri, 11 May 2001 06:31 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister in die CNA - Anglo- Boereoorlog - Deur J Pretorius - ( ook in Engels)
kiekies, 99 bladsye, R99.
Annette
Rico wrote in message ...
> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>
> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en duidelik
> beskrijf.
>
> Wie kan my help.
>
> Gr. Rico.
>
|
|
|
Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41938 is 'n antwoord op boodskap #41805] |
Sat, 12 May 2001 12:06 |
Onlinedude
Boodskappe: 15 Geregistreer: May 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Rico,
Probeer die volgende sites:
http://www.anglo-boer.co.za/
http://www.boer-war-books.com/
"Rico" skryf in boodskap news:9dalkl$705$1@news1.xs4all.nl...
> Dankie, vir die informasie.
> Ek het nog nie 1 boek gelees nie en ek het al wat nuuts geleer.
>
> Maar nou wens ek nog 'n naam van 'n boek te kry
>
> Gr. Rico
>
>
> JAN schreef in berichtnieuws 9d9le1$3m7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> regte naam: 2de vryheidsoorlog
>> "Rico" wrote in message
>> news:9d9ddb$36u$1@news1.xs4all.nl...
>>> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>>>
>>> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en
> duidelik
>>> beskrijf.
>>>
>>> Wie kan my help.
>>>
>>> Gr. Rico.
>>>
>>
>
|
|
|
Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41972 is 'n antwoord op boodskap #41938] |
Sat, 12 May 2001 23:28 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Baie dankie, die sites is regtig interessant.
Gr. rico
Onlinedude schreef in berichtnieuws
9dj8gf$iki$1@uranium.btinternet.com...
> Rico,
>
> Probeer die volgende sites:
>
> http://www.anglo-boer.co.za/
> http://www.boer-war-books.com/
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:9dalkl$705$1@news1.xs4all.nl...
>> Dankie, vir die informasie.
>> Ek het nog nie 1 boek gelees nie en ek het al wat nuuts geleer.
>>
>> Maar nou wens ek nog 'n naam van 'n boek te kry
>>
>> Gr. Rico
>>
>>
>> JAN schreef in berichtnieuws
9d9le1$3m7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> regte naam: 2de vryheidsoorlog
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:9d9ddb$36u$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>>>>
>>>> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en
>> duidelik
>>>> beskrijf.
>>>>
>>>> Wie kan my help.
>>>>
>>>> Gr. Rico.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|