| anglo-boereoorlog. [boodskap #41786] |
Di., 08 Mei 2001 18:23  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en duidelik
beskrijf.
Wie kan my help.
Gr. Rico.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41879 is 'n antwoord op boodskap #41786] |
Vr., 11 Mei 2001 06:31   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gister in die CNA - Anglo- Boereoorlog - Deur J Pretorius - ( ook in Engels)
kiekies, 99 bladsye, R99.
Annette
Rico wrote in message ...
> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>
> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en duidelik
> beskrijf.
>
> Wie kan my help.
>
> Gr. Rico.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: anglo-boereoorlog. [boodskap #41972 is 'n antwoord op boodskap #41938] |
Sa., 12 Mei 2001 23:28  |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
|
Senior Lid |
|
|
Baie dankie, die sites is regtig interessant.
Gr. rico
Onlinedude schreef in berichtnieuws
9dj8gf$iki$1@uranium.btinternet.com...
> Rico,
>
> Probeer die volgende sites:
>
> http://www.anglo-boer.co.za/
> http://www.boer-war-books.com/
>
>
> "Rico" wrote in message
> news:9dalkl$705$1@news1.xs4all.nl...
>> Dankie, vir die informasie.
>> Ek het nog nie 1 boek gelees nie en ek het al wat nuuts geleer.
>>
>> Maar nou wens ek nog 'n naam van 'n boek te kry
>>
>> Gr. Rico
>>
>>
>> JAN schreef in berichtnieuws
9d9le1$3m7$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> regte naam: 2de vryheidsoorlog
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:9d9ddb$36u$1@news1.xs4all.nl...
>>>> Ek is op soek naar 'n boek oor die anglo-boereoorlog.
>>>>
>>>> Ek soek 'n boek wat nie te dik is nie, maar wel die sake goed en
>> duidelik
>>>> beskrijf.
>>>>
>>>> Wie kan my help.
>>>>
>>>> Gr. Rico.
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|