Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40655] |
Wo, 28 Maart 2001 08:03 |
Rico
Boodskappe: 823 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
'N stukkie gelees in die Reformatorisch Dagblad van 27 maart.
Ek deel nie die mening nie, maar ek dink sommige hier wel.
Rico
http://www.refdag.nl/
Geref. Gem. hebben
ethische vragen bij
aanpak mkz-crisis
Van onze kerkredactie
HENDRIK-IDO-AMBACHT - De massale vernietiging van gezonde dieren, al of niet
na noodvaccinatie, roept volgens het deputaatschap bij de hoge overheid van
de Gereformeerde Gemeenten grote ethische vragen op. "Wij kunnen ons niet
aan de indruk onttrekken dat deze wijze van omgaan met de mkz-crisis in
overwegende mate wordt ingegeven door markteconomische redenen."
Dat schrijft het deputaatschap aan de minister van Landbouw, Natuurbeheer en
Visserij. "In deze crisis zien we de hand van God. Hij is het Die alle
dingen in de hemel en op de aarde regeert. Zijn voorzienigheid bestuurt
alles. Wij kunnen het niet anders zien dan dat God deze crisis laat komen om
ons te waarschuwen en op te roepen om tot Hem weer te keren."
Het deputaatschap wijst erop dat Nederland in velerlei opzicht van God en
Zijn heilzame geboden is afgeweken. Dat blijkt onder meer uit de
huwelijkswetgeving en de wet over het begin en het einde van het leven. Het
deputaatschap waardeert het dat de minister in het openbaar heeft
uitgesproken dat hij in Nederland geen brandstapels wilt zien. "Vanuit het
besef dat de mens door God geroepen is Zijn schepping te bebouwen en te
bewaren, menen wij echter dat economische belangen uiteindelijk niet
bepalend kunnen zijn voor de maatregelen die in dit verband moeten worden
genomen."
In de mkz-crisis betalen we volgens het deputaatschap de tol voor de
economisering van het leven. "Voor land en volk is in dit opzicht een
diepgaande bezinning nodig. Boven alle dingen is nodig een terugkeer tot de
dienst aan de levende God."
|
|
|
Re: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40657 is 'n antwoord op boodskap #40655] |
Wo, 28 Maart 2001 09:56 |
Voetleuce
Boodskappe: 127 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Reformatorisch Dagblad:
In de mkz-crisis betalen we volgens het
deputaatschap de tol voor de economisering
van het leven. Voor land en volk is in dit
opzicht een diepgaande bezinning nodig.
Boven alle dingen is nodig een terugkeer tot
de dienst aan de levende God.
Leuce:
Janee, alweer mense wat dink dat net omdat húlle van die spoor gedwaal het,
almal van die spoor gedwaal het. En verder ook dink dat dit slegs genoeg
sal wees as hulle na die goede weg terugkeer indien hulle die lewe vir ónder
mense (wat sogenaamd ook afgedwaaldes is) vir 'n tyd lank hel maak met
aantygings soos "Julle het afgedwaal".
|
|
|
Re: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40660 is 'n antwoord op boodskap #40655] |
Wo, 28 Maart 2001 11:03 |
Emmy
Boodskappe: 79 Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Rico dit is niet naar jou gericht maar tegen het artikel
Er zijn ook boeren bij die overgestapt waren naar diervriendelijke
bio-industrie.erg als god net die boeren zou straffen.
Boeren die bewuster en bedrijf runnen en niet alleen om economische
redenen.
Ik weet wel mensen ( die God beter mond en klauwzeer kon geven)
Makkelijk en misdadig van een kerk om de oplossing via God te zoeken.
Dan is ziek worden bij mensen ook door God geregeld. Kanker of aids bij
kleine onschuldige kinderen. Ook soms economische redenen ???
Belachelijk!!
Wraakzuchtige God .......................
Machtsuitoefening van de Kerk.
Grt Emmy
"Rico" skryf in boodskap news:99s5pq$bi9$1@news1.xs4all.nl...
> 'N stukkie gelees in die Reformatorisch Dagblad van 27 maart.
> Ek deel nie die mening nie, maar ek dink sommige hier wel.
>
> Rico
>
>
> http://www.refdag.nl/
> Geref. Gem. hebben
> ethische vragen bij
> aanpak mkz-crisis
> Van onze kerkredactie
> HENDRIK-IDO-AMBACHT - De massale vernietiging van gezonde dieren, al of niet
> na noodvaccinatie, roept volgens het deputaatschap bij de hoge overheid van
> de Gereformeerde Gemeenten grote ethische vragen op. "Wij kunnen ons niet
> aan de indruk onttrekken dat deze wijze van omgaan met de mkz-crisis in
> overwegende mate wordt ingegeven door markteconomische redenen."
>
> Dat schrijft het deputaatschap aan de minister van Landbouw, Natuurbeheer en
> Visserij. "In deze crisis zien we de hand van God. Hij is het Die alle
> dingen in de hemel en op de aarde regeert. Zijn voorzienigheid bestuurt
> alles. Wij kunnen het niet anders zien dan dat God deze crisis laat komen om
> ons te waarschuwen en op te roepen om tot Hem weer te keren."
>
> Het deputaatschap wijst erop dat Nederland in velerlei opzicht van God en
> Zijn heilzame geboden is afgeweken. Dat blijkt onder meer uit de
> huwelijkswetgeving en de wet over het begin en het einde van het leven. Het
> deputaatschap waardeert het dat de minister in het openbaar heeft
> uitgesproken dat hij in Nederland geen brandstapels wilt zien. "Vanuit het
> besef dat de mens door God geroepen is Zijn schepping te bebouwen en te
> bewaren, menen wij echter dat economische belangen uiteindelijk niet
> bepalend kunnen zijn voor de maatregelen die in dit verband moeten worden
> genomen."
>
> In de mkz-crisis betalen we volgens het deputaatschap de tol voor de
> economisering van het leven. "Voor land en volk is in dit opzicht een
> diepgaande bezinning nodig. Boven alle dingen is nodig een terugkeer tot de
> dienst aan de levende God."
>
|
|
|
Re: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40661 is 'n antwoord op boodskap #40660] |
Wo, 28 Maart 2001 11:45 |
Voetleuce
Boodskappe: 127 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Emmie:
Wraakzuchtige God...
Leuce:
God is nie wraaksugtig nie. Dit wat hy doen, doen hy nie omdat hy iemand
wil terugkry nie. Die lyding in die wêreld bring hy nie mee omdat hy wil
wraak neem nie. Hy doen dit omdat hy wil, en basta.
|
|
|
Re: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40664 is 'n antwoord op boodskap #40661] |
Wo, 28 Maart 2001 13:03 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Voetleuce wrote:
> Emmie:
> Wraakzuchtige God...
>
> Leuce:
> God is nie wraaksugtig nie. Dit wat hy doen, doen hy nie omdat hy iemand
> wil terugkry nie. Die lyding in die wêreld bring hy nie mee omdat hy wil
> wraak neem nie. Hy doen dit omdat hy wil, en basta.
Mense, mense. Weet julle hoe klink julle as mens net soin die abstrak na
julle luister. Dis omdat julle aanhou om aan
'n antropomorfies-geskepte God te "glo" , selfs in dié gevalle
waar jy eintlik sê dat jy nie "aan God glo" nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40665 is 'n antwoord op boodskap #40661] |
Wo, 28 Maart 2001 13:10 |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Maar Emmy glo dan nie in God nie ... het sy gedink.
Voetleuce wrote:
>
> Emmie:
> Wraakzuchtige God...
>
> Leuce:
> God is nie wraaksugtig nie. Dit wat hy doen, doen hy nie omdat hy iemand
> wil terugkry nie. Die lyding in die wêreld bring hy nie mee omdat hy wil
> wraak neem nie. Hy doen dit omdat hy wil, en basta.
|
|
|
Re: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40666 is 'n antwoord op boodskap #40655] |
Wo, 28 Maart 2001 13:36 |
Voetleuce
Boodskappe: 127 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Et homo:
Mense, mense. Weet julle hoe klink julle as mens
net so in die abstrak na julle luister. Dis omdat julle
aanhou om aan 'n antropomorfies-geskepte God
te "glo", selfs in dié gevalle waar jy eintlik sê dat
jy nie "aan God glo" nie.
Leuce:
Goeie punt, Gloumeisie. Nietemin, 'n gespreksdraad aangaande die God neem
die bestaan van die God as gegewe, vir die doel van die gesprek.
|
|
|
Re: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40667 is 'n antwoord op boodskap #40665] |
Wo, 28 Maart 2001 13:38 |
Voetleuce
Boodskappe: 127 Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Emmie:
Wraakzuchtige God...
Lou:
Maar Emmy glo dan nie in God nie ... het sy gedink.
Leuce:
Sommige mense glo nie aan God nie, net om op so 'n manier vir God terug te
kry. Hy wél mos, dan kry ons hom terug deur hom te verloën. Dit maak
sin...
|
|
|
Re: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40670 is 'n antwoord op boodskap #40667] |
Wo, 28 Maart 2001 14:51 |
Emmy
Boodskappe: 79 Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
"Voetleuce" skryf in boodskap news:3ac1ea50$0$252@helios.is.co.za...
> Leuce:
> Sommige mense glo nie aan God nie, net om op so 'n manier vir God terug te
> kry. Hy wél mos, dan kry ons hom terug deur hom te verloën. Dit maak
> sin...
;-)) als je niet geloofd kan je ook niet verloochenen .........
grt Emmy
|
|
|
Re: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40671 is 'n antwoord op boodskap #40655] |
Wo, 28 Maart 2001 14:53 |
Emmy
Boodskappe: 79 Geregistreer: Januarie 2001
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Heb je het artikel gelezen.....dan kan je zien dat deze kerk met een
wraakzuchtige God
dreigt over het onheil van de wereld.
In deze context zie ik dat men een wraakzuchtige God verkondigd en dus
mensen
zich schuldig laat voelen dat is machtsmisbruik!!
En dat is niet abstract gedacht.....net zoals de ND kerk in ZA racisme
goedkeurde tijdens
de Apartheid.....
Zo bedoel ik dat ..........IK zeg niet wraakzuchtige God.
Een cultuurvergissing in het taalgebruik is snel gemaakt ;-)) vooral als
het emotioneel
wordt. Misverstanden snel gemaakt.
Grt Emmy
schreef in bericht news:3AC1E1CE.F09EB7EB@home.com...
Voetleuce wrote:
> Emmie:
> Wraakzuchtige God...
>
> Leuce:
> God is nie wraaksugtig nie. Dit wat hy doen, doen hy nie omdat hy iemand
> wil terugkry nie. Die lyding in die wêreld bring hy nie mee omdat hy wil
> wraak neem nie. Hy doen dit omdat hy wil, en basta.
Mense, mense. Weet julle hoe klink julle as mens net soin die abstrak na
julle luister. Dis omdat julle aanhou om aan
'n antropomorfies-geskepte God te "glo" , selfs in dié gevalle
waar jy eintlik sê dat jy nie "aan God glo" nie.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
Re: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40677 is 'n antwoord op boodskap #40655] |
Wo, 28 Maart 2001 16:12 |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Rico" schreef...
> 'N stukkie gelees in die Reformatorisch Dagblad van 27 maart.
> Ek deel nie die mening nie, maar ek dink sommige hier wel.
Haai Rico, hoewel ek nie saam stem met hierdie artikel nie (viral nie die
"hand van God"-deel nie), dink ek mos dat die huidige handelswyse om gesonde
beeste te vermoor vanweë 'n siekte wat lank nie altyd doodlik is nie en
waarteen 'n effektiewe inenting bestaan, getuig nie van goeie rentmeesterskap
nie.
Groete,
Arthur
|
|
|
Re: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40720 is 'n antwoord op boodskap #40655] |
Vr, 30 Maart 2001 13:50 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die meisie het ook al die antwoorde - sy besluit nou-al wat en waarom God
doen wat hy doen....
skryf in boodskap news:3AC1E1CE.F09EB7EB@home.com...
Voetleuce wrote:
> Emmie:
> Wraakzuchtige God...
>
> Leuce:
> God is nie wraaksugtig nie. Dit wat hy doen, doen hy nie omdat hy iemand
> wil terugkry nie. Die lyding in die wêreld bring hy nie mee omdat hy wil
> wraak neem nie. Hy doen dit omdat hy wil, en basta.
Mense, mense. Weet julle hoe klink julle as mens net soin die abstrak na
julle luister. Dis omdat julle aanhou om aan
'n antropomorfies-geskepte God te "glo" , selfs in dié gevalle
waar jy eintlik sê dat jy nie "aan God glo" nie.
Gloudina
|
|
|
Re: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40733 is 'n antwoord op boodskap #40655] |
So, 01 April 2001 05:32 |
Ant Man
Boodskappe: 41 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wed, 28 Mar 2001 13:03:06 GMT:: @home.com skrywe:
> Mense, mense. Weet julle hoe klink julle as mens net soin die abstrak na
> julle luister.
Kan nie erger as jou gerattle klink nie, glo my...
> Dis omdat julle aanhou om aan
> 'n antropomorfies-geskepte God te "glo" , selfs in dié gevalle
> waar jy eintlik sê dat jy nie "aan God glo" nie.
As jy ook jou E9 in jou EA wil druk, sal jy dalk self meer
verstaan.....
|
|
|
Re: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer. [boodskap #40734 is 'n antwoord op boodskap #40666] |
So, 01 April 2001 05:33 |
Ant Man
Boodskappe: 41 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wed, 28 Mar 2001 15:36:37 +0200:: "Voetleuce" skrywe:
> Leuce:
> Goeie punt, Gloumeisie. Nietemin, 'n gespreksdraad aangaande die God neem
> die bestaan van die God as gegewe, vir die doel van die gesprek.
>
Moenie so ingewikkeld raak met Gloumonster nie - sy sal jou nie
verstaan nie....
|
|
|