Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Julle moet mooi loop
Julle moet mooi loop [boodskap #40331] Sa, 17 Maart 2001 12:07 na volgende boodskap
davie davis[1]  is tans af-lyn  davie davis[1]
Boodskappe: 696
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
... en voorspoed vir àlmal op die NG.

DD
Re: Julle moet mooi loop [boodskap #40538 is 'n antwoord op boodskap #40331] Vr, 23 Maart 2001 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
wonner waarheen hy op pad is?

--
Re: Julle moet mooi loop [boodskap #40564 is 'n antwoord op boodskap #40538] So, 25 Maart 2001 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
donot  is tans af-lyn  donot
Boodskappe: 8
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Junior Lid
On Fri, 23 Mar 2001 23:13:19 +0200, "Tobie" wrote:

> wonner waarheen hy op pad is?

Emigreer Bobhuthatswana toe?

Sien nou die dag ET het op een van sy laaste TV-optredes voor hy weer
"Big House" toe is gewaarsku dat swartmense die land gaan oorneem.
He.he...
Re: Julle moet mooi loop [boodskap #40724 is 'n antwoord op boodskap #40564] Vr, 30 Maart 2001 20:40 Na vorige boodskap
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" wrote in message
: On Fri, 23 Mar 2001 23:13:19 :

: Sien nou die dag ET het op een van sy laaste TV-optredes voor
hy weer
: "Big House" toe is gewaarsku dat swartmense die land gaan
oorneem.
: He.he...
~~~~~~~~~~~~~~~
nou waar was hy vanaf 1994 dan? ;->

--

:
:
:
Vorige onderwerp: Afrikaans mos
Volgende onderwerp: Geref. Gem. oor Bek en klauwseer.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 05 00:49:59 MGT 2024