NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39532] |
Wed, 21 February 2001 22:32 |
sien.adres
Boodskappe: 2 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
kerke te hou.
Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
(naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
hul wit gemeentes.
Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
aan hul apartheid gestigte susterkerke
Abraham the Lazy
br...@hotmail.com
|
|
|
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39537 is 'n antwoord op boodskap #39532] |
Thu, 22 February 2001 03:36 |
koos
Boodskappe: 137 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
jy is stapel gek
skryf in boodskap news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
|
|
|
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39539 is 'n antwoord op boodskap #39537] |
Thu, 22 February 2001 06:05 |
albert[1]
Boodskappe: 12 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
koos wrote:
> jy is stapel gek
> skryf in boodskap news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
>> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
>> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
>> kerke te hou.
>> Abraham the Lazy
>> br...@hotmail.com
Nie net stapelgek nie, daarby ook rassisties.
|
|
|
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39546 is 'n antwoord op boodskap #39532] |
Thu, 22 February 2001 07:44 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hel ou maat, jy is HEEL deur die kek nes soos niehaus.. So terloops, is hy
miskien jou broer...
Geld gee aan wie. Ek gee nie my geld aan enige kerk nie, gaan nie eens kerk
toe nie, elk geval nie na hierdie verraaiers kerkgeboue wat hier in SA staan
nie.
Nee my maat, hulle brand verkeerde plekke af, onskuldige skole, stasies
ens... Pleks hulle hierdie wit verraaier kerke van ons afbrand wat so graag
wil hê dat ons met die basters uitteel en trou, moffies jammerkry en saam
met lesbene gesien word.
Sies man, ek wonder wat JY, ja JY eendag vir GOD gaan sê...
ApartheidsVark
Frikkie
wrote in message
news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
|
|
|
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39549 is 'n antwoord op boodskap #39532] |
Thu, 22 February 2001 08:26 |
DARKANGEL
Boodskappe: 42 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wanneer sal hulle besef geld maak nie die geskiedenis reg nie, dien hierdie
sogenaamde kerke vir God of Mammon. En hoe kan mense hul self Christene noem
en in die selfde asem ander veroordeel. Dis hoekom ek maar net my ou bybel
lees en my bek hou anders kan ek ook dalk ander begin veroordeel.
DA
wrote in message
news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
|
|
|
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39576 is 'n antwoord op boodskap #39532] |
Fri, 23 February 2001 04:26 |
Jonas
Boodskappe: 1070 Geregistreer: September 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gaan speel in die verkeer my ou - ooglopend is jy 'n lid van die bruin-arm
vereniging ("bown arm society stirring ....)
Geniet die verkeer...
skryf in boodskap news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
|
|
|
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39578 is 'n antwoord op boodskap #39532] |
Fri, 23 February 2001 04:40 |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy't dit verloor boet
wrote in message
news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
|
|
|
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39606 is 'n antwoord op boodskap #39546] |
Fri, 23 February 2001 19:20 |
Dave Du Plessis
Boodskappe: 81 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 22 Feb 2001 09:44:15 +0200, "Frikkie Potgieter"
wrote:
> Sies man, ek wonder wat JY, ja JY eendag vir GOD gaan sê...
>
> ApartheidsVark
> Frikkie
>
>
Frikkie, miskien moet ons minder bekommerd wees oor wat die buurman en
sy vrou eendag daarbo gaan sê en seker maak dat ons iets gaan hê om te
sê.
En hier Frikkie, het ek jou nie aangeval nie, en ook nie nét met jou
gepraat nie maar ook met myself gesels.
DD
|
|
|
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39618 is 'n antwoord op boodskap #39549] |
Fri, 23 February 2001 22:13 |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: February 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
En dit is presies wat jy op hierdie oomblik reg doen. Lees jou Bybel en
Aanbid `n Lewendige Almagtige God opreg,
Nie soos die Antichrus / kommunis dit in Bybels verander en van preekstoele
in ons wil inpomp nie.
Groete
Frikkie
DARKANGEL skryf in boodskap news:972hnb$b58$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wanneer sal hulle besef geld maak nie die geskiedenis reg nie, dien hierdie
> sogenaamde kerke vir God of Mammon. En hoe kan mense hul self Christene noem
> en in die selfde asem ander veroordeel. Dis hoekom ek maar net my ou bybel
> lees en my bek hou anders kan ek ook dalk ander begin veroordeel.
>
> DA
|
|
|
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39638 is 'n antwoord op boodskap #39618] |
Sat, 24 February 2001 20:43 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
So met ander woorde wat jy probeer se is dat almal wat na Afrikaanse kerke
gaan nie Hemel toe sal gaan nie?
Reenen van Niekerk
Frikkie Potgieter skryf in boodskap news:976n9b$s8j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En dit is presies wat jy op hierdie oomblik reg doen. Lees jou Bybel en
> Aanbid `n Lewendige Almagtige God opreg,
> Nie soos die Antichrus / kommunis dit in Bybels verander en van preekstoele
> in ons wil inpomp nie.
>
> Groete
> Frikkie
>
> DARKANGEL skryf in boodskap news:972hnb$b58$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wanneer sal hulle besef geld maak nie die geskiedenis reg nie, dien hierdie
>> sogenaamde kerke vir God of Mammon. En hoe kan mense hul self Christene noem
>> en in die selfde asem ander veroordeel. Dis hoekom ek maar net my ou bybel
>> lees en my bek hou anders kan ek ook dalk ander begin veroordeel.
>>
>> DA
>
|
|
|
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39751 is 'n antwoord op boodskap #39532] |
Wed, 28 February 2001 13:13 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai? En waar staan jy op jou seepkissie?
Annette
sien.adres@in.teks wrote in message ...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
|
|
|
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39752 is 'n antwoord op boodskap #39539] |
Wed, 28 February 2001 13:14 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is hy rassisties omdat hy stapelgek is, of is hy stapelgek omdat hy
rassisties is?
Annette
albert wrote in message ...
> koos wrote:
>
>> jy is stapel gek
>> skryf in boodskap news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
>>> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
>>> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
>>> kerke te hou.
>>> Abraham the Lazy
>>> br...@hotmail.com
>
> Nie net stapelgek nie, daarby ook rassisties.
>
|
|
|
Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39875 is 'n antwoord op boodskap #39751] |
Sat, 03 March 2001 03:06 |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
NG Spark plugs - give you more miles.
Annette skryf in boodskap news:97iu11$62l$6@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haai? En waar staan jy op jou seepkissie?
> Annette
>
> sien.adres@in.teks wrote in message ...
>> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
>> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
>> kerke te hou.
>> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
>> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
>> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
>> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
>> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
>> hul wit gemeentes.
>> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
>> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
>> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>>
>> Abraham the Lazy
>> br...@hotmail.com
>
|
|
|