| NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39532] |
Wo., 21 Februarie 2001 22:32  |
sien.adres
Boodskappe: 2 Geregistreer: Februarie 2001
|
Junior Lid |
|
|
Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
kerke te hou.
Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
(naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
hul wit gemeentes.
Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
aan hul apartheid gestigte susterkerke
Abraham the Lazy
br...@hotmail.com
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39546 is 'n antwoord op boodskap #39532] |
Do., 22 Februarie 2001 07:44   |
Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383 Geregistreer: Februarie 1997
|
Senior Lid |
|
|
Hel ou maat, jy is HEEL deur die kek nes soos niehaus.. So terloops, is hy
miskien jou broer...
Geld gee aan wie. Ek gee nie my geld aan enige kerk nie, gaan nie eens kerk
toe nie, elk geval nie na hierdie verraaiers kerkgeboue wat hier in SA staan
nie.
Nee my maat, hulle brand verkeerde plekke af, onskuldige skole, stasies
ens... Pleks hulle hierdie wit verraaier kerke van ons afbrand wat so graag
wil hê dat ons met die basters uitteel en trou, moffies jammerkry en saam
met lesbene gesien word.
Sies man, ek wonder wat JY, ja JY eendag vir GOD gaan sê...
ApartheidsVark
Frikkie
wrote in message
news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39751 is 'n antwoord op boodskap #39532] |
Wo., 28 Februarie 2001 13:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai? En waar staan jy op jou seepkissie?
Annette
sien.adres@in.teks wrote in message ...
> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
> kerke te hou.
> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
> hul wit gemeentes.
> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>
> Abraham the Lazy
> br...@hotmail.com
|
|
|
|
| Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39752 is 'n antwoord op boodskap #39539] |
Wo., 28 Februarie 2001 13:14   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Is hy rassisties omdat hy stapelgek is, of is hy stapelgek omdat hy
rassisties is?
Annette
albert wrote in message ...
> koos wrote:
>
>> jy is stapel gek
>> skryf in boodskap news:3a9441bc.7301757@news.zoom.co.uk...
>>> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
>>> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
>>> kerke te hou.
>>> Abraham the Lazy
>>> br...@hotmail.com
>
> Nie net stapelgek nie, daarby ook rassisties.
>
|
|
|
|
| Re: NG Kerk e.a. moet restitusie betaal [boodskap #39875 is 'n antwoord op boodskap #39751] |
Sa., 03 Maart 2001 03:06  |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: Oktober 2000
|
Senior Lid |
|
|
NG Spark plugs - give you more miles.
Annette skryf in boodskap news:97iu11$62l$6@ctb-nnrp2.saix.net...
> Haai? En waar staan jy op jou seepkissie?
> Annette
>
> sien.adres@in.teks wrote in message ...
>> Die Afrikaanse kerke behoort restitusie te betaal aan hul swart, bruin
>> en Asier susterkerke wat hulle gestig het om hierdie mense uit die wit
>> kerke te hou.
>> Hierdie apartheid gestigte kerke is nou die wit kerke se arm broers
>> (naastes) wat volgens Christelike geloof deel moes gewees het van die
>> wit kerke. Gemeentes en hul lidmate het nou 'n skuldlas voor God wat
>> hulle moet betaal. Gemeentes en hul lidmate moet verantwoordelikheid
>> vat vir hulle naastes en ophou wegkruip vir hulle Christelike plig in
>> hul wit gemeentes.
>> Wit lidmate kan hul tiende wat hulle aan hul eie kerk sou betaal - in
>> die helfte deel - een helfte vir hul eie kerk gee en die ande helfte
>> aan hul apartheid gestigte susterkerke
>>
>> Abraham the Lazy
>> br...@hotmail.com
>
|
|
|
|