maartsjieng toe prietôria, antie [boodskap #39484] |
Tue, 20 February 2001 18:26 |
hennerietjie
Boodskappe: 46 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
hellou my antie,
oe antie my pa sê oom paul het laasnag 'n hart aanval daar op kerk plyn in
petoorsdorp gekry. hy sê oom paul moes liewers gister al op 'n tryn geklim
het lourensou maarks toe want vandag sal hy dit nie maak nie.
die moeilikheid het begin antie toe traagnet se kabels nat geraak het vannie
reent. antie onthou mos lank terug toe ek vir 'n week lank nie vir oorle oom
kaspaas kon skryf nie toe was komtel se kabels ook mos nat. ma' hillit
vinnig droog geraak toe my pa die oom van komtel met die doot gedryg het.
toe traagnet se kabels nat is toe kan hille nie hoor of die briels op pad is
pretoria toe met die tryn om te gaan sing nie antie. toe moet die fillistyne
oppie stasie sit en wag lat die kabels droog raak voor hille na hille hyse
in sossangoewê en tembiesa met die tryn kan ry.
ma' die kabels wou nie droog raak van doots drygemente nie antie toe beslyt
die fillistyne hille gaan hille droog brand met vier. toe brand die
fillistyne ongelikkig die hele stasie af antie. nou is my pa die moer in
antie want weet antie hoe baie het hy en sy pelle in die baar op daai stasie
op 'n stasie geraak. hy sê alles wat hy se jele lewe aan gewerk het is nou
tot niet en hy warrie nie eers lat seer herbert byker daai baar gebou het
nie.
oom hansie vannie pênnelbieters sê waaroor hy die moer in is is lat oom
toela ouma wat minister van traagnet is nie gekeer het lat so iets gebeer
nie. my pa sê hy sallie want hys te besig om met oom ellen boeksak op sy
gesteelde selfoon innie tronk te praat. dis hoekom hy so die moer in is sê
oom hansie want die die keiser speel op sy foon terwyl die room likeurs
virbrand.
ma' my pa sê oom toela sal sê daas geen priema faasie bewys lat die
fillistyne die stasie verbrand het nie net soos wat hy gesê het daas geen
priema faasie bewys dat oom boeksak gesteel het nie.
koebaai antie (antie moet kom help optog hou saam met oom paul lat
waarnemende president stief sweetnie met antie ok kan raas)
hennerietjie
|
|
|
Re: maartsjieng toe =?iso-8859-1?Q?priet=F4ria?=, antie [boodskap #39487 is 'n antwoord op boodskap #39484] |
Tue, 20 February 2001 20:10 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
hennerietjie wrote:
> . antie onthou mos lank terug toe ek vir 'n week lank nie vir oorle oom
> kaspaas kon skryf nie toe was komtel se kabels ook mos nat. ma' hillit
> vinnig droog geraak toe my pa die oom van komtel met die doot gedryg het.
Ja, Hennerietjie, tannie onthou daardie slag toe jou pa
so moordlustig oor die kabels geraak het. Tannie het
toentertyd gewonder hoekom jou pa so 'n bohaai oor
die nat kabels maak, maar nou sien ek die ernstigheid
daarvan.
Tannie Gloudina
|
|
|