Wat is die verskil [boodskap #38198] |
Di, 09 Januarie 2001 13:26 |
Riaan
Boodskappe: 1008 Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Kan iemand my asb vertel wat is die primere verskille tussen die Democrats
en die Republican partye in die VSA.
** Stem die mense daar eerder vir 'n kandidaat, of vir die party waarvoor hy
staan **
|
|
|
Re: Wat is die verskil [boodskap #38298 is 'n antwoord op boodskap #38198] |
So, 14 Januarie 2001 16:04 |
<sk...
Boodskappe: 4 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
die verskil is baie min.....
die republiekeine is baie konserwatief....terwyl die demokrate liberaal
is....
al is konserwatief..... en liberaal twee heeltemal verskillende
dinge,,,hulle loop basies parallel.....
'die goewerneur van Minnesota in the VSA, Jesse Ventura, het gese om tussen
Bush en Gore te kies is soos om tussen Pepsi en Coke te kies...
...die verskil wat daar is is nie baie nie...
hulle stem vir die kanididate want dis hulle wat die poste moet vul in soos
die Huis van Verteenwoordigers.... ens...
die kandidate verteenwoordig maar net die partye....
Riaan wrote in message ...
> Kan iemand my asb vertel wat is die primere verskille tussen die Democrats
> en die Republican partye in die VSA.
>
> ** Stem die mense daar eerder vir 'n kandidaat, of vir die party waarvoor hy
> staan **
>
|
|
|
|
|