Jerry Springer [boodskap #37420] |
Thu, 30 November 2000 00:00 |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Sien jy noem Jerry se naam op jou site... Ken die Suid Afrikaners die Jerry
Springer Show???
Jou site suig ongelukkig!!!
Groete
Skunk
Davie Davis schreef in berichtnieuws
3a255ff3.11265063@news.intekom.co.za...
>
>
> Sue...! Jy en ek het saamgestem, wonderlik!
> Wat 'n lieflike 'Klanswoman" sal jy uitmaak, dink net daaraan.
> Kom gesels met my by http://www.daviedavis.50megs.com\
> em ontmoet Davie Davis.
>
> DD
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:
>
>> In article , davie...@email.com
>> says...
>>
>>
>>> [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>>
>> But OF COURSE!!
>
|
|
|
Re: Jerry Springer [boodskap #37421 is 'n antwoord op boodskap #37420] |
Thu, 30 November 2000 00:00 |
Skunk
Boodskappe: 192 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wou jou net laat weet dat die kritiek nie oor die inhoud gaan nie...
Skunk
Davie Davis schreef in berichtnieuws
3a263daa.12917767@news.intekom.co.za...
>
>
> Dankie Skunk. Dié keer suig jou kritiek nie.
>
> Hoekom nie? Omdat jy die keer nie net sê dat dit stink nie maar ook sê
> waar om parfuum te kry.
>
> Die inhoud? As jy sê dat ons nie daaroor gesels nie, waarom dít (die
> inhoud) dan selfs noem?
>
> S
>
>
>
>
> On Thu, 30 Nov 2000 12:12:51 +0100, "Skunk" wrote:
>
>> As jy jou fonts oral dieselfde (grootte) maak sal die site 100 keer beter
>> lyk... Ek hou van "eenvoudige" sites, soos joune, maar al die verskillende
>> groottes teks laat dit slordig lyk. :-)
>>
>> Oor die inhoud gesels ons nie.
>>
>> Ek het wel 'n eie site, maar dis 'n moerse deurmekaarspul. Eintlik hou ek
>> die site aan om die familie in SA te laat sien wat ons alles doen. Ek oefen
>> ook allerlei scripts op die site, so helfte van die tyd werk alles nie goed
>> nie. Dis meer 'n plek vir my om te oefen.
>>
>> Om anoniem te bly kan ek dit nie vir jou laat sien nie - daar's ook foto's
>> van my op!!!
>>
>> Ek vind webdesign ontsettend lekker, maar baie tydrowend.
>>
>> Groete
>> Skunk
>>
>
>>>> > DD
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>> > On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:
>>>
>>>> > >In article , davie...@email.com
>>>> > >says...
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >> [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>>>> > >
>>>> > >But OF COURSE!!
>>>
>>>>
>>>>
>
>>
>
|
|
|
Re: Jerry Springer [boodskap #37422 is 'n antwoord op boodskap #37420] |
Thu, 30 November 2000 00:00 |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Skunk wrote:
>
> Sien jy noem Jerry se naam op jou site... Ken die Suid Afrikaners die Jerry
> Springer Show???
>
> Jou site suig ongelukkig!!!
Die stelling pas nogal in met Jerry se show.
|
|
|