Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Jerry Springer
Re: Jerry Springer [boodskap #37405] Do, 30 November 2000 00:00
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Oops Skunk, hier's nou 'n halwe boodskap oppad.
Op 'n manier verloor ek partykeer (weet dis nalatigheid) 'n boodskap
voor ek klaar is daarmee. Ek kan dit dan nie herwin om klaar te maak
nie en wanneer ek die een pos gaan dit saam. Sal nou kyk of dit wat ek
daar gesê het moet aangevul word.

O' ja dis wat ek wou s
Re: Jerry Springer [boodskap #37407 is 'n antwoord op boodskap #37405] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
As jy jou fonts oral dieselfde (grootte) maak sal die site 100 keer beter
lyk... Ek hou van "eenvoudige" sites, soos joune, maar al die verskillende
groottes teks laat dit slordig lyk. :-)

Oor die inhoud gesels ons nie.

Ek het wel 'n eie site, maar dis 'n moerse deurmekaarspul. Eintlik hou ek
die site aan om die familie in SA te laat sien wat ons alles doen. Ek oefen
ook allerlei scripts op die site, so helfte van die tyd werk alles nie goed
nie. Dis meer 'n plek vir my om te oefen.

Om anoniem te bly kan ek dit nie vir jou laat sien nie - daar's ook foto's
van my op!!!

Ek vind webdesign ontsettend lekker, maar baie tydrowend.

Groete
Skunk

Davie Davis schreef in berichtnieuws
3a263383.10317676@news.intekom.co.za...
>
>
> Jou stelling suig ongelukkig!!! Dit is 'n site om inligting oor te dra
> en nié om 'looks' te hê!
>
> Het jy 'n site om vir ons te wys?
>
> Groetnis
>
> DD
>
>
> On Thu, 30 Nov 2000 08:51:32 +0100, "Skunk" wrote:
>
>> Sien jy noem Jerry se naam op jou site... Ken die Suid Afrikaners die Jerry
>> Springer Show???
>>
>> Jou site suig ongelukkig!!!
>>
>> Groete
>> Skunk
>>
>> Davie Davis schreef in berichtnieuws
>> 3a255ff3.11265063@news.intekom.co.za...
>
>
>>> Sue...! Jy en ek het saamgestem, wonderlik!
>>> Wat 'n lieflike 'Klanswoman" sal jy uitmaak, dink net daaraan.
>>> Kom gesels met my by http://www.daviedavis.50megs.com\
>>> em ontmoet Davie Davis.
>
>>> DD
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>>> On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:
>
>>>> In article , davie...@email.com
>>>> says...
>>>>
>>>>
>>>> > [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>>>>
>>>> But OF COURSE!!
>
>>
>
Re: Jerry Springer [boodskap #37408 is 'n antwoord op boodskap #37405] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 30 Nov 2000 12:59:44 GMT, davie...@email.com (Davie Davis) wrote:

>
>
> Oops Skunk, hier's nou 'n halwe boodskap oppad. -----en hier gaan toe weer een....
> Op 'n manier verloor ek partykeer (weet dis nalatigheid) 'n boodskap
> voor ek klaar is daarmee. Ek kan dit dan nie herwin om klaar te maak
> nie en wanneer ek die een pos gaan dit saam. Sal nou kyk of dit wat ek
> daar gesê het moet aangevul word.
>

O' ja dis wat ek wou sê.
jy sê dat niks van die inhoud sal sê nie. ék hou niks van kitskoffie
nie. Daar's hope advertensies vir kitskoffie en ek het nog nooit vir
hulle gesê dat ek nie van hul produk hou nie. Want, ek weet dat daar
mense is wat dit waardeer.

Skuus vir die vorige twee halwe briewe maar, ek sit by my lessenaar en
doen drie dinge gelyk. Dit is dan wat dit gebeur.

Groetnis

DD
Re: Jerry Springer [boodskap #37409 is 'n antwoord op boodskap #37405] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Skunk. Dié keer suig jou kritiek nie.

Hoekom nie? Omdat jy die keer nie net sê dat dit stink nie maar ook sê
waar om parfuum te kry.

Die inhoud? As jy sê dat ons nie daaroor gesels nie, waarom dít (die
inhoud) dan selfs noem?

S

On Thu, 30 Nov 2000 12:12:51 +0100, "Skunk" wrote:

> As jy jou fonts oral dieselfde (grootte) maak sal die site 100 keer beter
> lyk... Ek hou van "eenvoudige" sites, soos joune, maar al die verskillende
> groottes teks laat dit slordig lyk. :-)
>
> Oor die inhoud gesels ons nie.
>
> Ek het wel 'n eie site, maar dis 'n moerse deurmekaarspul. Eintlik hou ek
> die site aan om die familie in SA te laat sien wat ons alles doen. Ek oefen
> ook allerlei scripts op die site, so helfte van die tyd werk alles nie goed
> nie. Dis meer 'n plek vir my om te oefen.
>
> Om anoniem te bly kan ek dit nie vir jou laat sien nie - daar's ook foto's
> van my op!!!
>
> Ek vind webdesign ontsettend lekker, maar baie tydrowend.
>
> Groete
> Skunk
>

>>>> DD
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>>> On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:
>>
>>>> >In article , davie...@email.com
>>>> >says...
>>>> >
>>>> >
>>>> >> [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>>>> >
>>>> >But OF COURSE!!
>>
>>>
>>>

>
Re: Jerry Springer [boodskap #37410 is 'n antwoord op boodskap #37405] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Davie Davis schreef in berichtnieuws
3a264fa5.3831124@news.intekom.co.za...
> On Thu, 30 Nov 2000 12:59:44 GMT, davie...@email.com (Davie Davis)
> wrote:
>
>>
>>
>> Oops Skunk, hier's nou 'n halwe boodskap oppad.
> -----en hier gaan toe weer een....
>> Op 'n manier verloor ek partykeer (weet dis nalatigheid) 'n boodskap
>> voor ek klaar is daarmee. Ek kan dit dan nie herwin om klaar te maak
>> nie en wanneer ek die een pos gaan dit saam. Sal nou kyk of dit wat ek
>> daar gesê het moet aangevul word.
>>
>
> O' ja dis wat ek wou sê.
> jy sê dat niks van die inhoud sal sê nie. ék hou niks van kitskoffie
> nie. Daar's hope advertensies vir kitskoffie en ek het nog nooit vir
> hulle gesê dat ek nie van hul produk hou nie. Want, ek weet dat daar
> mense is wat dit waardeer.
>
> Skuus vir die vorige twee halwe briewe maar, ek sit by my lessenaar en
> doen drie dinge gelyk. Dit is dan wat dit gebeur.
>
> Groetnis
>
>
> DD
>

Nou, daar het jy dit... Ek het ook nie jou "kitskoffie" (inhoud) gekritiseer
nie...

Skunk
(Sommige kitskoffie is gelukkig wel lekker! Koffiehuis en Frisco is die
walglikste van die lot!)
Re: Jerry Springer [boodskap #37411 is 'n antwoord op boodskap #37405] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ja, soos jy sê, halwe bood

:-)

Skunk

Davie Davis schreef in berichtnieuws
3a264e66.3512735@news.intekom.co.za...
>
>
> Oops Skunk, hier's nou 'n halwe boodskap oppad.
> Op 'n manier verloor ek partykeer (weet dis nalatigheid) 'n boodskap
> voor ek klaar is daarmee. Ek kan dit dan nie herwin om klaar te maak
> nie en wanneer ek die een pos gaan dit saam. Sal nou kyk of dit wat ek
> daar gesê het moet aangevul word.
>
> O' ja dis wat ek wou s
Re: Jerry Springer [boodskap #37414 is 'n antwoord op boodskap #37405] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
PWBotha  is tans af-lyn  PWBotha
Boodskappe: 2
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek het dit so 'n paar keer gesien. Ek dink dit is Dinsdae aande op DSTV.
Kan egter nie onthou op watter kanaal nie, 6 of iets in die sewentigs.
Eintlik 'n geokistreerde pot snot. Die laaste een wat ek gesien het was daar
'n vrou in wat 'n paar dae later in 'n fliek op Sfi-fi gespeel het.

lous wrote in message ...
>
>
> Skunk wrote:

>> Sien jy noem Jerry se naam op jou site... Ken die Suid Afrikaners die Jerry
>> Springer Show???

>> Jou site suig ongelukkig!!!
>
> Die stelling pas nogal in met Jerry se show.
Re: Jerry Springer [boodskap #37417 is 'n antwoord op boodskap #37405] Do, 30 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jou stelling suig ongelukkig!!! Dit is 'n site om inligting oor te dra
en nié om 'looks' te hê!

Het jy 'n site om vir ons te wys?

Groetnis

DD

On Thu, 30 Nov 2000 08:51:32 +0100, "Skunk" wrote:

> Sien jy noem Jerry se naam op jou site... Ken die Suid Afrikaners die Jerry
> Springer Show???
>
> Jou site suig ongelukkig!!!
>
> Groete
> Skunk
>
> Davie Davis schreef in berichtnieuws
> 3a255ff3.11265063@news.intekom.co.za...


>> Sue...! Jy en ek het saamgestem, wonderlik!
>> Wat 'n lieflike 'Klanswoman" sal jy uitmaak, dink net daaraan.
>> Kom gesels met my by http://www.daviedavis.50megs.com\
>> em ontmoet Davie Davis.

>> DD










>> On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:

>>> In article , davie...@email.com
>>> says...
>>>
>>>
>>>> [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>>>
>>> But OF COURSE!!

>
Vorige onderwerp: Elaaaaaaaaine...!!!
Volgende onderwerp: Jerry Springer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:35:08 MGT 2024