| Re: From Our Archive: [boodskap #37353] |
Wo., 29 November 2000 00:00  |
Davie Davis[2]
Boodskappe: 133 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
Sue...! Jy en ek het saamgestem, wonderlik!
Wat 'n lieflike 'Klanswoman" sal jy uitmaak, dink net daaraan.
Kom gesels met my by http://www.daviedavis.50megs.com\
em ontmoet Davie Davis.
DD
On Wed, 29 Nov 2000 17:05:54 GMT, Sue wrote:
> In article , davie...@email.com
> says...
>
>
>> [ What Do You Think? Should Klan Be Allowed To March? ]
>
> But OF COURSE!!
|
|
|
|
|
|
| Re: From Our Archive: [boodskap #37412 is 'n antwoord op boodskap #37353] |
Do., 30 November 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> jy sê Sue en ek moet onsself geniet? Sue het my ringe terug gegee en
> ek het haar in haar dônner gestuur.
'n Man wat gedurig grappe maak oor sy verhoudings met"ander" vroumense,
stuur tussen die reëls gelees deur 'n
sielkundige boodskap aan die mense wat hom lees, Johan.
So 'n man wil voorgee dat hy die groot Don Juan is. Maar
die mense wat hom lees, weet dat dit eintlik 'n soort van
'n honger is. Hy kry seker nie genoeg aandag by die huis
nie. Sy vrou dink heelwaarskynlik hy is 'n nincompoop
en het ander dinge om haar besig te hou. Ek neem nie vir
Gina kwalik nie. Maar as ek jy is, wys ek nie die siel-
kundige breeklyne in my karakter so vir almal om te sien
nie.
Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: From Our Archive: [boodskap #37416 is 'n antwoord op boodskap #37353] |
Do., 30 November 2000 00:00   |
Davie Davis[2]
Boodskappe: 133 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
new2usa sê 'n paar dae gelede dié woorde:
Vir 'n geruime tyd merk ek op dat Gloudina in vele poste seks en
pornografie
sien - en sonder uitsondering daarop reageer.
Dit laat my dink aan die pasiënt wat deur die psigiater Rorschach
inkvlekke
gewys is -in elke inkvlek het hy seks gesien. Die dokter sê toe vir
die
pasiënt dat die werklik 'n seksuele probleem het. Die pasiënt was erg
verontwaardig, want, reken hy - dit is die DOKTER wat sulke
pornografiese
prente aanhou.
....................
Nou..., kyk net hoe 'n waarheid hy gepraat het:
Ek praat slegs van haar epos aan my. Sy sien onmiddelik 'n verwysing
na 'n verhouding daarin! Die vrou is so stupid sy besef ook nie eens
dat wanneer ek sê dat Elaine my ringe terug gegee het dit slegs
beeldspraak is nie.
Die inkvlekke Gloudina, die inkvlekke! Maar dit is ék wat die
pornografiese prente aanhou nè!
Wanneer leer jy ordentlik skryf? Dit is wel so dat 'n goeie begryper
'n halwe woord nodig het maar verdomp, dit is nie nodig dat jy net
altyd halwe woorde skryf nie. Ek het byvoorbeeld nie vir Sue in haar
dônner gestuur nie. (Dit klink na 'n vieslike vloekwoord). Ek het
haar in haar dônner gestuur.
Johan
On Thu, 30 Nov 2000 13:41:54 GMT, @home.com wrote:
> Davie Davis wrote:
>
>> jy sê Sue en ek moet onsself geniet? Sue het my ringe terug gegee en
>> ek het haar in haar dônner gestuur.
>
> 'n Man wat gedurig grappe maak oor sy verhoudings met"ander" vroumense,
> stuur tussen die reëls gelees deur 'n
> sielkundige boodskap aan die mense wat hom lees, Johan.
> So 'n man wil voorgee dat hy die groot Don Juan is. Maar
> die mense wat hom lees, weet dat dit eintlik 'n soort van
> 'n honger is. Hy kry seker nie genoeg aandag by die huis
> nie. Sy vrou dink heelwaarskynlik hy is 'n nincompoop
> en het ander dinge om haar besig te hou. Ek neem nie vir
> Gina kwalik nie. Maar as ek jy is, wys ek nie die siel-
> kundige breeklyne in my karakter so vir almal om te sien
> nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|
|
|
| Re: From Our Archive: [boodskap #37419 is 'n antwoord op boodskap #37353] |
Do., 30 November 2000 00:00   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
Davie Davis wrote:
> Ek praat slegs van haar epos aan my. Sy sien onmiddelik 'n verwysing
> na 'n verhouding daarin! Die vrou is so stupid sy besef ook nie eens
> dat wanneer ek sê dat Elaine my ringe terug gegee het dit slegs
> beeldspraak is nie.
>
Arme Davie Davis. Hy fantaseer oor eposse van my aan hom.
Hy kan nie eens onthou dat hy geê het dat dit Sue is wat "sy ringe"
teruggegee het nie. Dierbaarheid. Jy is regtig siek. En weet jy,
as mense van "ringe" praat, dan sien ek altyd die vrouens wat so
baie ringe het dat daar omtrent 'n ring op elke vinger is. Ek
dink altyd dis vreeslik agteraf, trailer-trash gewoontes. So dit
laat my sidder as jy van "ringe" praat. Hoekom los jy nie nou
vir my uit vir 'n ruk nie, Johan. Of het jy nie deesdae 'n day
job nie?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: From Our Archive: [boodskap #37450 is 'n antwoord op boodskap #37353] |
Do., 30 November 2000 07:40  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
Sue wrote:
>
> In
>> Wat 'n lieflike 'Klanswoman" sal jy uitmaak, dink net daaraan.
>
> Absoluut. Het jy 'n laken vir my? Ek het myne laas verloor toe ek
> vinnig moes weghardloop. My 10 kindertjies stem ook saam. Ons trailer
> raak nou bietjie klein, so ek moet new avenues begin ondersoek. Ek is
> sooooo bly dat ek julle weer kan join.
>
Hmmm nie net 'n (*) nie maar nog 'n snob ook!!!
|
|
|
|