Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Famile van die kaap
Re: Famile van die kaap [boodskap #37437] Do, 30 November 2000 00:00
Tobie  is tans af-lyn  Tobie
Boodskappe: 581
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
E Bessinger wrote in message
...
:Tobie, ek wag nog steeds dat jy my vertel watter inligting
jy eintlik
:soek. Van die maatskappy naam waarvan jy stuur is jy sonder
werk of
:sonder ryding. Watter een?
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Die maatskappy het ek in 1991 gestig en het ook 'n 2de
maatskappye onlangs na my hartomlyning gestig, by name
Coffin Dodgers Coffee Club Very Limited, dit is baie
eksklusief. Die eerste maatskappy gee werk aan afgetredes op
40 jarige ouderdom, Jy werk vir Walk & C. More, totdat jy
aan die hart laat werk het ...... baie eksklusief. :-)
As jy wil sien hoe ek my tyd verwyl, gaan kyk in my Foto
album.
--
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Safe haven for parrots:
http://www.parrotsafe.demon.co.uk/index.htm

My 3 Parrot Photo Albums:
http://albums.photopoint.com/j/AlbumList?u=66404&Auth=fa lse
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Vorige onderwerp: Re: Hennerietjie?
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Hoe om lewe in die algemeen te verhoog Inisiatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:26:52 MGT 2024