SAW in Angola? [boodskap #37215] |
Mon, 27 November 2000 00:00 |
Doos[1]
Boodskappe: 143 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hi
Ek wonder of enige iemand hier diensplig in Angola/Kaprivi gedoen het
gedurende die Oorlog.
Ek is opsoek na die NAME van al die Weermag basisse wat ons daar bo gehad
het.
Ek kan drie onthou :
1) Undangwa
2) Oshakati
3) Ruakana
4) ?
5) ?
6) ?
ens.
Ek is seker dat die spelling van bg. ook verkeerd is, ek sal dit waardeer as
iemand dit vir my kan regstel.
Thanx!
|
|
|
Re: SAW in Angola? [boodskap #37216 is 'n antwoord op boodskap #37215] |
Mon, 27 November 2000 00:00 |
Nasty Quaker
Boodskappe: 72 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek dink dit was Ondangwa.
"phatti" skryf in boodskap news:wgCU5.5569$Nw6.18905@news.iol.ie...
> Hi
>
> Ek wonder of enige iemand hier diensplig in Angola/Kaprivi gedoen het
> gedurende die Oorlog.
>
> Ek is opsoek na die NAME van al die Weermag basisse wat ons daar bo gehad
> het.
>
> Ek kan drie onthou :
>
> 1) Undangwa
> 2) Oshakati
> 3) Ruakana
> 4) ?
> 5) ?
> 6) ?
> ens.
>
> Ek is seker dat die spelling van bg. ook verkeerd is, ek sal dit waardeer as
> iemand dit vir my kan regstel.
>
> Thanx!
>
|
|
|
Re: SAW in Angola? [boodskap #37338 is 'n antwoord op boodskap #37215] |
Tue, 28 November 2000 04:55 |
krokkie[2]
Boodskappe: 60 Geregistreer: October 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Nou kry ek sommer so 'n lekker warm gevoel as ek terug dink na daardie dae
Dit was eitlik maar darem lekker gewees
Rundu
Katima M ?? ken nie spelling
In Moduler was jy seker dan by
Mavinga (Was die BAG)
Luengi
Queto Canival
Krokkie
phatti wrote in message ...
> Hi
>
> Ek wonder of enige iemand hier diensplig in Angola/Kaprivi gedoen het
> gedurende die Oorlog.
>
> Ek is opsoek na die NAME van al die Weermag basisse wat ons daar bo gehad
> het.
>
> Ek kan drie onthou :
>
> 1) Undangwa
> 2) Oshakati
> 3) Ruakana
> 4) ?
> 5) ?
> 6) ?
> ens.
>
> Ek is seker dat die spelling van bg. ook verkeerd is, ek sal dit waardeer as
> iemand dit vir my kan regstel.
>
> Thanx!
>
|
|
|