ek bely [boodskap #36829] |
Ma, 20 November 2000 00:00 |
glou...
Boodskappe: 1 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Toegegee, ek het wel uit SA gevlug vir 'n dreigende swart gevaar. En
somtyds het die gedagte tog binnegeskiet 'verdomde kaffers!'
As gevolg van my pos as ontvangsdame by 'n kantoor van die HNP het
vrese ontstaan oor die toekoms va SA en ek (Reenen sal dit noem
'groener wievelde gaan soek') het (terwyl Lous sal sê 'sê mos lankal
sê!) na Kanada verhuis.
Ek hoor duidelik Elaine, hoe jy sê "Haai Glouds... eenmaal is jy
eerlik!"
Wat steeds 'n feit bly is dat ek in Kanada sit en mediteer het en tog
'n aksie teen die Apartheidsvarke het.
Gloudina
|
|
|
Re: ek bely [boodskap #36830 is 'n antwoord op boodskap #36829] |
Ma, 20 November 2000 00:00 |
Chr...[1]
Boodskappe: 85 Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Kyk, as dit waar was, dan was ek by nou al lekker geswael want ek sou dit
met plesier gevier het. Ai, toggie, jy het ongelukkig net vergeet dat
daar ander besonderhede ook saam met so 'n pos aangestuur word en dit rym
toe gladnie.
Moet sê, ek het amper bly geword.
Groetnis aan "Gloudina"
Christo.
"@home.com" wrote:
> Toegegee, ek het wel uit SA gevlug vir 'n dreigende swart gevaar. En
> somtyds het die gedagte tog binnegeskiet 'verdomde kaffers!'
>
> As gevolg van my pos as ontvangsdame by 'n kantoor van die HNP het
> vrese ontstaan oor die toekoms va SA en ek (Reenen sal dit noem
> 'groener wievelde gaan soek') het (terwyl Lous sal sê 'sê mos lankal
> sò!) na Kanada verhuis.
>
> Ek hoor duidelik Elaine, hoe jy sê "Haai Glouds... eenmaal is jy
> eerlik!"
>
> Wat steeds 'n feit bly is dat ek in Kanada sit en mediteer het en tog
> 'n aksie teen die Apartheidsvarke het.
>
> Gloudina
|
|
|
Re: ek bely [boodskap #36831 is 'n antwoord op boodskap #36829] |
Ma, 20 November 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: (Ferdi Greyling)
On Mon, 20 Nov 2000 19:04:45 GMT, Sue wrote:
> Toegegee, ek het wel uit SA gevlug vir 'n dreigende swart
gevaar. En
>> somtyds het die gedagte tog binnegeskiet 'verdomde kaffers!'
>
> Ag nee apie. Dink jy nou rerig die mense op die nuusgroep is so dom?
> Wie sal no GLO dat die tannie hierdie simpel briefie gestuur het? Ai
> toggie....
>
> Probeer meer oorspronlik wees volgende keer 'kay?>
As jy lus het, gaan kyk maar net wie van die regses gebruik Intekom as
'n ISP, dan weet jy wie dit is.
|
|
|
Re: ek bely [boodskap #36936 is 'n antwoord op boodskap #36829] |
Di, 21 November 2000 04:48 |
krokkie[2]
Boodskappe: 60 Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dit gaan vandag storm, Dankie Gloudina ek het geweet daar skuil 'n ware
werklikheid in jou
@home.com wrote in message ...
>
>
>
>
> Toegegee, ek het wel uit SA gevlug vir 'n dreigende swart gevaar. En
> somtyds het die gedagte tog binnegeskiet 'verdomde kaffers!'
>
> As gevolg van my pos as ontvangsdame by 'n kantoor van die HNP het
> vrese ontstaan oor die toekoms va SA en ek (Reenen sal dit noem
> 'groener wievelde gaan soek') het (terwyl Lous sal sê 'sê mos lankal
> sê!) na Kanada verhuis.
>
> Ek hoor duidelik Elaine, hoe jy sê "Haai Glouds... eenmaal is jy
> eerlik!"
>
> Wat steeds 'n feit bly is dat ek in Kanada sit en mediteer het en tog
> 'n aksie teen die Apartheidsvarke het.
>
>
> Gloudina
>
|
|
|
Re: ek bely [boodskap #36937 is 'n antwoord op boodskap #36829] |
Di, 21 November 2000 04:49 |
krokkie[2]
Boodskappe: 60 Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Kon nou maak nou of dit waar is, of gloudina dit geskryf het, kry nou 'n
ander beeld van haar
Sue wrote in message ...
> In article , an idot says...
>
>
>> Toegegee, ek het wel uit SA gevlug vir 'n dreigende swart gevaar. En
>> somtyds het die gedagte tog binnegeskiet 'verdomde kaffers!'
>
> Ag nee apie. Dink jy nou rerig die mense op die nuusgroep is so dom?
> Wie sal no GLO dat die tannie hierdie simpel briefie gestuur het? Ai
> toggie....
>
> Probeer meer oorspronlik wees volgende keer 'kay?
>
> :-)
>
>
>
>> As gevolg van my pos as ontvangsdame by 'n kantoor van die HNP het
>> vrese ontstaan oor die toekoms va SA en ek (Reenen sal dit noem
>> 'groener wievelde gaan soek') het (terwyl Lous sal sê 'sê mos lankal
>> sê!) na Kanada verhuis.
>> Ek hoor duidelik Elaine, hoe jy sê "Haai Glouds... eenmaal is jy
>> eerlik!"
>> Wat steeds 'n feit bly is dat ek in Kanada sit en mediteer het en tog
>> 'n aksie teen die Apartheidsvarke het.
>> Gloudina
|
|
|
Re: ek bely [boodskap #37099 is 'n antwoord op boodskap #36829] |
Vr, 24 November 2000 20:45 |
laggend[1]
Boodskappe: 2 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
... en Groetnis Beste Wense en Voorspoed ook aan jou Christo (glimlag)
On Mon, 20 Nov 2000 22:29:09 +0200, Chr...@eskom.co.za wrote:
> Groetnis aan "Gloudina"
> Christo.
>
|
|
|