Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina... Meesteres van dié groep!!!
Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36549] Wo, 15 November 2000 00:00 na volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina

Ek het die afgelope twee dae by die werk ook by die nuusgroep ingekyk.
Daar is jy nie onder my "blocked senders" nie, en dus het ek
onderstaande juweeltjie onder oë gekry.

(verskoon, ek het nie die hele thread gelees nie, ek gaan ook nie)

Jy's darem witter as sneeu, hoor! En dit het niks met jou ras te make
nie! Jy't foutloos deur die lewe gegaan, jou hele lewe deur!

Kom nou, bieg gou net één keer wat SA jou ook ondergekry het, en jy ook,
al was dit net in jou mind, gesê het: "Die verdomde kaffers!!!". Probeer
asb om nie "Apartheidsvarke" in jou antwoord te gebruik nie, jy klink
soos 'n plaat wat vashaak. Wees kreatief!

Selfs die grootste leftie "snap" net op 'n dag as die blêrrie taxi voor
jou indruk om te stop! As jy daagliks aan al jou besittings moet
vasklou, selfs jou lewe. As jou geskiedenis en tradisies, hoe verkeerd
hulle ookal was, oornag van jou weggevat word. Hoe lank is jy al uit die
land? As jy nog onder die "oranje blanje blou" uitgegaan het, daar was
'n massa uittog net voor die '94 verkiesings, dan kan jy nie eintlik met
die SA'ers gesels oor rassisme nie.

Daar het 'n funny leë gevoel in die blankes oorgebly na '94. Ek is
beïndruk met hoe hard die blankes aan hulle rassisme werk! En dis harde
werk om 'n witmens in Afrika te wees. In die buiteland kan mens nie
regtig oordeel nie, selfs nie na 'n vakansie in Suid Afrika nie...

Ek wil amper sê veral nie na 'n vakansie nie! Ons het met ons vorige
vakansie met die mees professionele swartes te doen gekry. Dit het weer
hoop in my laat opvlam.

Anyway, welkom terug in my huis. Die heaters is al aan hier by ons, by
julle seker ook. Die mense in SA waardeer nie die son genoeg nie...

Groete
Skunk

skryf in boodskap news:3A128CB2.41E813BE@home.com...
lous wrote:

> Soos ek gesê het - jy kan duidelik nie my punte in die vorige pos
> antwoord nie!!

Jou punt in die vorige pos was dat dit die Calvinistiesegrond van jou
opvoeding was wat vir jou blind agter
leiers laat aanloop het. En ek het daardie aanklag as
bogus beskou.

> in 'n
> blanke kerk ens

Ek het baie vroeg die NG Kerk verlaat en kerktoe gegaan by die lokale
sendingkerke waar ek
gewerk het. By my laaste werk, toe Bantoe-
Onderwys die plek kom oorneem van die sendelinge,
was die hoof van die plek, spesiaal aangestel deur
Verwoerd om apartheid daar toe te pas, ook die
ouderling by die NG Kerk in Amanzimtoti. (Ek
het al lankal vertel waaruit apartheid op Adams
College bestaan het. Wit en swart moes nou aan
aparte kante van die saal staan by die oggend-
samekoms. (Voorheen was die skeiding mans/
vrouens.) Verder het apartheid net beteken dat
die hoërskool nie meer 'n swart prinsipaal mag
hê as daar wit onderwysers in die skool is nie.
Toe kry ons nou maar 'n wit prinsipaal - een van
die talle onbevoegde wit joggies en ou wit omies
wat uit Transvaal op Bantoe-Onderwys toegesak
het. Die net result: dat daar meer wit mense in
swart onderwys was na apartheid ingevoer is,
as daarvoor.

> Hoekom? Het jy nie gesien in watter haglike
> omstandighede die arbeiders op jou pa se plaas gebly het terwyl jy van
> die vet van die hulel arbeid geleef het nie? Meer as hulle jaarlikse
> salaris as sakgeld op universiteit gekry het nie? Hoekom het JY toe nie
> gerebeleer nie?

Ek het gerebeleer.

> En het jou man weermag toe gegaan?

Ja

> Op slegs blanke treine en busse gerei? Hoekom?

Mens ry op 'n trein, Lou. En ja, nie-blankes was nie
toegelaat om saam met blankes te ry nie. Maar ek gee
nie die Calvinisme skuld vir die arrogante wit dominansie
in SA nie.

Gloudina
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36598 is 'n antwoord op boodskap #36549] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, Gloudina... Moenie op die geknipte mail antwoord nie. As jy my
lang mail aan jou lees sal jy ook sien dat ek jou uitgedaag het om ander
woordjies ook te versin ipv apartheidsvarke, of is jy nie kreatief genoeg
nie?

Okay, ek settle met jou antwoord. Jou familie en jy is almal baie goeie
mense, want hoe hard ek en die res van Suid Afrika ook probeer, die rassisme
bekruip jou sonder dat jy dit sien kom! Julle moenie vergeet om dankbaar te
wees daaroor nie! (En hierdie paragraaf bedoel ek regtig letterlik! - Geen
sarkasme.)

Vandat ek in die buiteland bly het my gevoel teenoor mense met 'n kleurtjie
ook heeltemal verander. Ek voel egter nog steeds ge"cheat" uit my wortels!

O, en @home is natuurlik Afrikaans - moenie klippe gooi nie!!! Skunk is meer
dubbelsinnig, vandaar! Daar's absoluut niks fout met muishond nie... Op die
groep is die naam nog beskikbaar, gebruik jy hom maar!!!

Ek maar 'n tipiese apartheidsvark??? Apartheidsvark miskien - uit jou mond
beteken dit tog in elk geval net dat ek 'n blanke Suid Afrikaner is. Maar
"tipies"??? Asseblief Gloudina, jy pis op my battery as jy my tipies noem.
Jou gat my skat!!! My Ma noem my nie eers "tipies" nie!!! Om die waarheid te
sê, dink ek dat jy baie meer tipes is as ek. Tipies om op jou troontjie te
sit en vinger wys na al die SA'ers... (Die hele wêreld doen dit saam met
jou!!! - Jy's definitief nie so uniek soos jy dink nie, hartjie!!!)

Ek is regtig teleurgesteld in jou antwoord... Ek het soveel moeite gedoen,
om net 'n niksseggende paar gescribbels van jou terug te kry.

Jy bly dus maar 'n plat karakter, sonder foute. Ek los die deur nog vir 'n
daggie of wat vir jou oop, want ek wil graag sien of jy weer gaan probeer,
maar as daar nie beterskap kom nie, sal jy weer nie welkom wees nie!!!

Toedeldoe!

Skunk
(g'n muishond!)

schreef in berichtnieuws 3A13E39A.AC38B519@home.com...
l

> Skunk wrote:
>>
>> Selfs die grootste leftie "snap" net op 'n dag as die blêrrie taxi voor
>> jou indruk om te stop! As jy daagliks aan al jou besittings moet
>> vasklou, selfs jou lewe. As jou geskiedenis en tradisies, hoe verkeerd
>> hulle ookal was, oornag van jou weggevat word.

Tog so snaaks dat al my familie wat in SA bly, niesoos jy voel nie. Miskien
het hulle nooit geidentifiseer
met apartheid as deel van hulle "geskiedenis en
tradisies" nie. Jy is maar net 'n tipiese apartheidsvark,
Skunk. (Een wat Engels gebruik vir jou eposadres.
Wat is verkeerd met "muishond."

Gloudina
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36600 is 'n antwoord op boodskap #36549] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan Gloudina is jou familie gelukkig want ek voel al nes skunk en ek het
myself nog nooit met apartheid geidentifiseer nie. Dit sal wel altyd deel
van ons geskiedenis bly. Gloudina jy bewys weereens jy't nie 'n clue nie.
Road Rage word nie veroorsaak deur apartheid nie, maar deur 'n gevoel van
magteloosheid. As jy nie vir daai taxi (wat nooit deur die toets sal kom
nie) padgee nie druk hy jou eenvoudig van die pad af. Ek verstaan dat die
taxi in Pretoria nie handseine gebruik nie, maar toeter as sein (maw 3
langes en een korte vir Midrand). Dink jouself 100 200 taxis in wat almal
tergelykertyd hoeter druk.....dis genoeg om enigiemand te laat snap. Veral
as jy nou al 'n uur lank in bloedige hitte agter die bliksems vas sit want
hulle stop mos waar en wanneer hulle wil. Al gesien dat hulle in die middel
van die hoofpad reg voor 'n groen robot stop om 50 mense uit 'n taxi wat vir
25 bedoel is te laai.
Kom jou familie ooit uit hul huise - kan nie wees as hulle nie die goed
ervaar nie.

Elaine

wrote

Tog so snaaks dat al my familie wat in SA bly, niesoos jy voel nie. Miskien
het hulle nooit geidentifiseer
met apartheid as deel van hulle "geskiedenis en
tradisies" nie. Jy is maar net 'n tipiese apartheidsvark,
Skunk. (Een wat Engels gebruik vir jou eposadres.
Wat is verkeerd met "muishond."

Gloudina
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36601 is 'n antwoord op boodskap #36549] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Dan Gloudina is jou familie gelukkig

Terloops, die enigste ongelukkie wat my susterdie afgelope jare in Pretoria
gehad het, is toe
'n vroumens uit Engeland (met haar verloofde
se kar) onwettig voor my suster ingedraai het,
en sy toe 'n stamp gekry het.

Gloudina
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36602 is 'n antwoord op boodskap #36549] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

l

> Skunk wrote:
>>
>> Selfs die grootste leftie "snap" net op 'n dag as die blêrrie taxi voor
>> jou indruk om te stop! As jy daagliks aan al jou besittings moet
>> vasklou, selfs jou lewe. As jou geskiedenis en tradisies, hoe verkeerd
>> hulle ookal was, oornag van jou weggevat word.

Tog so snaaks dat al my familie wat in SA bly, niesoos jy voel nie. Miskien
het hulle nooit geidentifiseer
met apartheid as deel van hulle "geskiedenis en
tradisies" nie. Jy is maar net 'n tipiese apartheidsvark,
Skunk. (Een wat Engels gebruik vir jou eposadres.
Wat is verkeerd met "muishond."

Gloudina
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36603 is 'n antwoord op boodskap #36549] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
lous:
> Skunk wrote:
>>
>> Selfs die grootste leftie "snap" net op 'n dag as die blêrrie taxi voor
>> jou indruk om te stop! As jy daagliks aan al jou besittings moet
>> vasklou, selfs jou lewe. As jou geskiedenis en tradisies, hoe verkeerd
>> hulle ookal was, oornag van jou weggevat word. Hoe lank is jy al uit die
>> land? As jy nog onder die "oranje blanje blou" uitgegaan het, daar was
>> 'n massa uittog net voor die '94 verkiesings, dan kan jy nie eintlik met
>> die SA'ers gesels oor rassisme nie.
>>
> He he - Gloutina is al voor die sewentigs land uit - sy het nie 'n clue
> van wat hier aangaan nie.

Dis duidelik, uit haar antwoorde. Miskien is ek op haar "blocked senders",
want sy praat nie met my nie... Miskien het sy niks te sê nie (heel
onwaarskynlik). Ek wag, Glouds.

Skunk
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36604 is 'n antwoord op boodskap #36549] Do, 16 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Ek verstaan dat die
> taxi in Pretoria nie handseine gebruik nie, maar toeter as sein (maw 3
> langes en een korte vir Midrand). Dink jouself 100 200 taxis in wat almal
> tergelykertyd hoeter druk.....dis genoeg om enigiemand te laat snap.

Elaine, my dier, ek neem aan jy was nog nooitin die verkeer van Parys, rondom
die Arc de
Triomphe nie, of in Rio de Janeiro se verkeer,
of in New York se verkeer. Miskien kom my
familie (net soos ek) by hierdie stede uit en
weet dat dit maar is soos 'n groot metropolis
is.

Gloudina
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36639 is 'n antwoord op boodskap #36549] Do, 16 November 2000 06:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Skunk wrote:
>
> Selfs die grootste leftie "snap" net op 'n dag as die blêrrie taxi voor
> jou indruk om te stop! As jy daagliks aan al jou besittings moet
> vasklou, selfs jou lewe. As jou geskiedenis en tradisies, hoe verkeerd
> hulle ookal was, oornag van jou weggevat word. Hoe lank is jy al uit die
> land? As jy nog onder die "oranje blanje blou" uitgegaan het, daar was
> 'n massa uittog net voor die '94 verkiesings, dan kan jy nie eintlik met
> die SA'ers gesels oor rassisme nie.
>
He he - Gloutina is al voor die sewentigs land uit - sy het nie 'n clue
van wat hier aangaan nie.
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36677 is 'n antwoord op boodskap #36549] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, in Parys is dit onwettig om op jou toeter te druk!!! Ja, hier in
Europa is die verkeer baie besiger as in SA, maar hier is die automobiliste
ook vriendeliker en verdraagsamer as wat ek ooit in SA gesien het! Hou op om
appels en pere te vergelyk!!!

Groente

schreef in berichtnieuws 3A145E3C.890A502D@home.com...
> Elaine wrote:
>
>> Ek verstaan dat die
>> taxi in Pretoria nie handseine gebruik nie, maar toeter as sein (maw 3
>> langes en een korte vir Midrand). Dink jouself 100 200 taxis in wat almal
>> tergelykertyd hoeter druk.....dis genoeg om enigiemand te laat snap.
>
> Elaine, my dier, ek neem aan jy was nog nooitin die verkeer van Parys, rondom
> die Arc de
> Triomphe nie, of in Rio de Janeiro se verkeer,
> of in New York se verkeer. Miskien kom my
> familie (net soos ek) by hierdie stede uit en
> weet dat dit maar is soos 'n groot metropolis
> is.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36679 is 'n antwoord op boodskap #36549] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uhm praat jy nou van my skunk? Gloudina ek sien dit nie as 'n "swart"
probleem nie, maar as 'n opvoedingsprobleem.

Elaine

Skunk wrote > > Wat dink jy gebeur op die paaie in
California?
>> Jy bly in een van die grootste metropolitaanse areas
>> in die wereld. Dis deels verantwoordelik vir die
>> probleme. Dis maar jy wat dit as 'n "swart" probleem
>> sien.
>>
>> Gloudina
>
> En soos gewoonlik sit jy daar en snou een of ander "remark" toe, van die
> "side line". Dis jóú generasie wat gesorg het dat ons vandag so sukkel
> met rasseverhoudings!
>
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36682 is 'n antwoord op boodskap #36549] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die verkeer in SA het verdriedubbel in die laaste 2 jaar, en mense begin
mekaar al met hokkie stokke doodslaan.
Verstaan Gloudina dat ons paaie nie gemaak is om 50 000 karre per dag te
handle nie (dis omtrent hoeveel karre daar op JHB se hoofpad is elke dag).
Ons breedste paaie is 4 bane breed, en dan is dit die enigste pad waarop jy
kan ry vir kilometers en kilometers. In Europa is dit nie snaaks dat dit
tot 6 bane breed is nie, of dat daar omtrent 6 of 7 alternatiewe roetes is
wat jy kan volg nie. Nou kan jy dink, 1000 - 3000 karre almal tegerlykertyd
op 'n twee baan pad? Dis glad nie oulik nie, en dan kom die taxis nog en
druk jou eenvoudig in die geel streep in want hy wil verbykom, en dan kom 'n
merc wat onwettig in die geelstreep afjaag omdat hy ongeduldig is en jaag
van agter af in jou vas. Teen daai tyd is jy so moerig dat jy sommer die ou
in die merc (of BMW of Audi of VW) sommer te lyf gaan. Ons sien dit elke
dag. Die mense in SA is bang, uitgestres en voel magteloos omdat hulle voel
hulle het nie meer beheer nie. Om jou 'n idee te gee, ons het nou die dag
in so verskriklike verkeersknoop vasgesit, ons was op die N1 toe alles
sommer stadiger begin beweeg. Dit het ons amper 'n uur gevat net om 'n
kilometer te beweeg. En hoekom het ons so stadig gery. Want daar was twee
polisie helikopters wat oor die pad en veld gevlieg het op soek na iemand,
en almal het stadiger gery om na die helikopters te kyk, dit was spitstyd en
alles het tot stilstand gekom omdat een of twee idiote voor in die pad
besluit het hulle wil nou na die helikopters kyk. Dink jy nie jy sou ook
bietjie mal geraak het as dit jy was nie?

Elaine

wrote:

> Terloops, die enigste ongelukkie wat my susterdie afgelope jare in Pretoria
> gehad het, is toe
> 'n vroumens uit Engeland (met haar verloofde
> se kar) onwettig voor my suster ingedraai het,
> en sy toe 'n stamp gekry het.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36683 is 'n antwoord op boodskap #36549] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
> Elaine wrote:
>
>> Ons sien dit elke
>> dag. Die mense in SA is bang, uitgestres en voel magteloos omdat hulle voel
>> hulle het nie meer beheer nie. Om jou 'n idee te gee, ons het nou die dag
>> in so verskriklike verkeersknoop vasgesit, ons was op die N1 toe alles
>> sommer stadiger begin beweeg. Dit het ons amper 'n uur gevat net om 'n
>> kilometer te beweeg. En hoekom het ons so stadig gery. Want daar was twee
>> polisie helikopters wat oor die pad en veld gevlieg het op soek na iemand,
>> en almal het stadiger gery om na die helikopters te kyk, dit was spitstyd en
>> alles het tot stilstand gekom omdat een of twee idiote voor in die pad
>> besluit het hulle wil nou na die helikopters kyk. laine
>>
>
> Wat dink jy gebeur op die paaie in California?
> Jy bly in een van die grootste metropolitaanse areas
> in die wereld. Dis deels verantwoordelik vir die
> probleme. Dis maar jy wat dit as 'n "swart" probleem
> sien.
>
> Gloudina

En soos gewoonlik sit jy daar en snou een of ander "remark" toe, van die
"side line". Dis jóú generasie wat gesorg het dat ons vandag so sukkel
met rasseverhoudings!
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #36685 is 'n antwoord op boodskap #36549] Vr, 17 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Elaine wrote:

> Ons sien dit elke
> dag. Die mense in SA is bang, uitgestres en voel magteloos omdat hulle voel
> hulle het nie meer beheer nie. Om jou 'n idee te gee, ons het nou die dag
> in so verskriklike verkeersknoop vasgesit, ons was op die N1 toe alles
> sommer stadiger begin beweeg. Dit het ons amper 'n uur gevat net om 'n
> kilometer te beweeg. En hoekom het ons so stadig gery. Want daar was twee
> polisie helikopters wat oor die pad en veld gevlieg het op soek na iemand,
> en almal het stadiger gery om na die helikopters te kyk, dit was spitstyd en
> alles het tot stilstand gekom omdat een of twee idiote voor in die pad
> besluit het hulle wil nou na die helikopters kyk. laine
>

Wat dink jy gebeur op die paaie in California?
Jy bly in een van die grootste metropolitaanse areas
in die wereld. Dis deels verantwoordelik vir die
probleme. Dis maar jy wat dit as 'n "swart" probleem
sien.

Gloudina
Re: Gloudina... Meesteres van dié groep!!! [boodskap #37122 is 'n antwoord op boodskap #36549] Sa, 25 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DIT WAS SEKER DIE ENIGSTE KEER DAT JOU SUSTER IN PRETOTIA BESTUUR HET
skryf in boodskap news:3A145EBB.328B9B80@home.com...
> Elaine wrote:
>
>> Dan Gloudina is jou familie gelukkig
>
> Terloops, die enigste ongelukkie wat my susterdie afgelope jare in Pretoria
> gehad het, is toe
> 'n vroumens uit Engeland (met haar verloofde
> se kar) onwettig voor my suster ingedraai het,
> en sy toe 'n stamp gekry het.
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: ek bely
Volgende onderwerp: Groetnis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 09:42:08 MGT 2024