Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Groetnis
Groetnis [boodskap #36930] Di, 21 November 2000 01:17 na volgende boodskap
tamix  is tans af-lyn  tamix
Boodskappe: 16
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek volg hierdie NG nou al geruime tyd en het onlangs eers begin pos - so
hier en daar.

Met ge-oogklapde Gloudinas en Brainwashed Sues en nog baie idiote sal julle
presies bly waar julle is - hulle is onkeerbaar.

By the way Sue, hoekom sou die Afrikane, met seker die beste grond/diere op
aarde dan ook agterbly teen die Europeers as dit by beskawing kom? Hulle
was ALREEDS agter toe die Germs, Steel etc by hulle aangekom het. So ook
die Amerikaanse Indiane. En, met die vetrek van die Negers uit Afrika
gaan staan hulle ontwikkeling ook sommer stil - vergelyk die twee groepe
vandag en sien self.

Ai koekie, raak tog wakker van die Breytenisme en ander onsinnighede - om te
g..kruip sal nie keer dat jy ge-rape/-roof ens word nie - of wil jy probeer?

Ek se groetnis en....

Antwoord as julle wil, teen leestyd is hierdie al "Unsubscribed"
Re: Groetnis [boodskap #36932 is 'n antwoord op boodskap #36930] Di, 21 November 2000 03:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Sue" skryf in boodskap news:MPG.1483b163205888de989777@news...
> In article ,
> m...@adderleystreet.FIXIT.co.za says...
>> "tamix" wrote in message
>> news:j2kS5.47$xGcf.2162811@news.xtra.co.nz...
>> Well tampax...
> LOL! Oy vey Mel...:->
> But 10/10 to you! :-)

You see dat, Elaine, Reenen, BlomPot en al julle other whyte-niggas??? I
have style.... I have class.... I am loved by Sue... (so I am going to eat
her last... actually no... i think I will eat her first.... spread em for me
Sue.... now... that is a lovely cat you have.... mmmmmm)

BTW to the dickwad who has got a personals site... no mail, no URL from ya
yet.. ya embarrassed for me to chek yore shit out? Ya got an affliate
program that I can consider?

Not that I need that fer meself.... I strongly believe that personals sites
are a huge waste of time... i have met so many ppl directly over the net via
forums & chat rooms that I cant keep up wid dem all...

I have used personals before... but ya get ZIP from them... just a bunch of
SERIOUS boneheads with all kinds of mental problems... those ppl represent
the dregs of humanity... so ya got 20 000 dregs of humanity signed up....
proud of that?

And they cost.... why shuda pay fer sumptin i get for FREE babees... naaa...
yore site may be pritty, but who der Fuck cares? Its not pritty graphics and
lekker text that draws ppl in - its attitude & personality which I have in
spades... yall cannot compete with me on that...sorry but this group of
sorry ass whining muthafuckers got zip I wont!

So ah am jest here to troll yer little grup to dust... and spit in yore
eyes... and get impersonated by Mal Mel and other variants.. but there be
only one me... and it does not go through hades.is.co.za - sorry gals - me
on SAIX....

I laughed so fuckin loudly when i saw that shit dribbling into this ng,
fucking it up... yore all can have that in spades baby!

Peace my whyte-bruthas... and out.

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
Yusuf is still a virgin sand-niggar!
This is a South African community site. Anyone is welcome. :-)
This site is about meeting people, making friends, and having fun! :-)
Universal SMS. Send an SMS message to any cell phone worldwide.
The Weekly Chirp - Should illegal drugs be legalised?
Own a piece of Cape Town - get a free Cape Town email address.

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Re: Groetnis [boodskap #36987 is 'n antwoord op boodskap #36930] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Skunk  is tans af-lyn  Skunk
Boodskappe: 192
Geregistreer: September 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal nie eers my skuilnaam aan so 'n site koppel nie...

Skunk

Elaine
> http://www.personals.co.za
Re: Groetnis [boodskap #36988 is 'n antwoord op boodskap #36930] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Skunk" skryf in boodskap news:8vfvi6$91t$1@azure.nl.gxn.net...
> Ek sal nie eers my skuilnaam aan so 'n site koppel nie...
> Skunk
> Elaine
>> http://www.personals.co.za

Yeah... and I have never seen it yet.. because it always crashes my Explorer
out and I have to restore my active page and I lose all my open browser
windows...

But according to Elaine there must something wrong with my system... even
though I surf the entire Internet and visit numerous sites.. obviously my
system is fucked!

And she has the cheek to tell me my site is yucky....!!! At least you can
see the fucking thing!!!

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
Yusuf is my best friend on email. Love ya Yusuf! Sweetie! :-)
This is a South African community site. Anyone is welcome. :-)
This site is about meeting people, making friends, and having fun! :-)
Universal SMS. Send an SMS message to any cell phone worldwide.
The Weekly Chirp - Should illegal drugs be legalised?
Own a piece of Cape Town - get a free Cape Town email address.

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Re: Groetnis [boodskap #36989 is 'n antwoord op boodskap #36930] Wo, 22 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Om jou die waarheid te sê ek sal ook nie........maar die chatroom is besig
en daar hang komieklike mense uit. Ek het nie die site ontwerp nie, ek werk
net vir hulle......en die eienaar willie vir my luister as ek (en twee ander
designers) vir hom sê hulle moet iets doen omtrent die layout nie, want die
hoof designer, voel die site moet meer Netscape as IE compatible wees, want
hy hou van Netscape. Wat weet ek nou anyway? Hy lyk al beter as wat die
oorspronklike een gelyk het.
Ons het darem ook 'n "non-adult" kant wat http://www.eve123.com heet, maar
hy lyk maar net so sleg.
Die een website wat ek ontwerp het is http://www.security.co.za maar ek het
die ook vir een van daai Internet Gestremdes gemaak, die site is geel. Nie
die beste kleur vir 'n rekenaar skerm nie.

Elaine

Skunk wrote:
> Ek sal nie eers my skuilnaam aan so 'n site koppel nie...
>
> Skunk
Re: Groetnis [boodskap #37068 is 'n antwoord op boodskap #36930] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, die meeste van ons gebruik maar dreamweaver (ons het gesien wat
frontpage doen). Ons hoof ontwerper het net 'n linux masjien en soos almal
weet is daar net 'n IE vir Linux nie, nou ontwerp hy maar al die pages vir
Netscape. Ek stem saam met jou, die site het baie mooi gelyk, maar toe doen
hy die helfde van die graphics oor (hy's meer 'n programmeerder as graphics
ou) en maak van die buttons groter (sommer so in die source code) en al van
die graphics uit en vervang dit met plain text. Nou sit ons maar so met die
gemors, want die eienaar dink mos die son skyn uit sy (hoof ontwerper) gat.

Elaine

jgj wrote:
>
> Daai hoofdesigner moet sy kop laat lees.....Die jongste syfers dui aan dat
> IE 85% van die browsers opmaak. Om net vir een browser te ontwikkel is glad
> nie goed nie.
> Ek sien julle gebruik stylesheets en Javascript, dit is seker hoekom die
> designer net vir een browser will develop, om alles in IE en Netscape te
> laat werk moet jy omtrent twee sites ontwikkel, browser sniffing doen en dan
> die regte bladsye na die browser toe stuur.
>
> Dit is beslis jou IE wat nie reg opgestel is nie, Mel, en nie die site nie.
> Al wat jou browser van die server afkry is HTML en dit gaan nie die browser
> laat omval nie. Check jou settings.
>
> Mel raai julle aan om Frontpage te gebruik en hy/sy/dit noem
> homself/haarself/ditself 'n Webbie? HAHAHAHA..
>
> Bladsye wat in Frontpage ontwerp is, is die meeste van die tyd omtrent 12
> groter (en neem 12 keer so lank om ooptemaak. ) Die HTML enjin sit BAIE
> onnodige source in.
>
> jgj
>
Re: Groetnis [boodskap #37069 is 'n antwoord op boodskap #36930] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"krokkie" skryf in boodskap news:3a1e0160$0$233@helios.is.co.za...
> krokkie wrote in message ...
>> My nefie se pel se hond het 'n beter website as daai pot kak. Geen
>> verbeelding nie, maar wat verwag jy van iemand wie se ma hom met suurpap
>> uit die gutter gelok het.
> Ek praat eintlik van DIE adderleystraat SE GEMORS

Oh, I know, sweet thing... I know... what should I do? Shoot myself in
desperation now... please send me the gun, bullets, and your address....

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
Yusuf is my best friend on email. Love ya Yusuf! Sweetie! :-)
This is a South African community site. Anyone is welcome. :-)
This site is about meeting people, making friends, and having fun! :-)
Universal SMS. Send an SMS message to any cell phone worldwide.
The Weekly Chirp - Should illegal drugs be legalised?
Own a piece of Cape Town - get a free Cape Town email address.

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Re: Groetnis [boodskap #37070 is 'n antwoord op boodskap #36930] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
lous skryf in boodskap news:3A1E130F.339FF26D@hotmail.dinges.com...
|
|
| jgj wrote:
| >
| > Daai hoofdesigner moet sy kop laat lees.....Die jongste syfers dui aan
dat
| > IE 85% van die browsers opmaak. Om net vir een browser te ontwikkel is
glad
| > nie goed nie.
|
| Jy sien nie die weerspreking in jou woorde nie?

eehh... nie werklik nie..

Alhoewel IE die grootse mark aandeel het is daar nog steeds 15% ander
browsers, dus uit 10 miljoen Internet gebruikers is daar 1.5 miljoen wat
ander browsers gebruik (Netscape, Hot Java, Opera, Lynx en vele meer)

Dus is dit nie 'n goeie idee om slegs vir een platform te ontwikkel nie.

In die besigheids wereld is dit natuurlik 'n ander storie. Dit hang meestal
af van wat netwerk beheer stelsel is, maar met die ontwikkeling van 'n
Intranet oplossing kan jy spesifiseer watter browser gebruik word. Dus is
dit nie nodig om 'cross browser sites' te ontwikkel nie. Daar is Microsoft
ook loshande voor met IIS en ASP.

jgj
Re: Groetnis [boodskap #37071 is 'n antwoord op boodskap #36930] Vr, 24 November 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sjoe ek wil nou net sê, dis darem nie so sleg nie.....heehehehehhe.

Elaine

krokkie skryf in boodskap news:3a1e0160$0$233@helios.is.co.za...
> Ek praat eintlik van DIE adderleystraat SE GEMORS
>
Re: Groetnis [boodskap #37079 is 'n antwoord op boodskap #36930] Vr, 24 November 2000 00:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Elaine skryf in boodskap news:3a1b8956.0@news1.mweb.co.za...
......en die eienaar willie vir my luister as ek (en twee ander
| designers) vir hom sê hulle moet iets doen omtrent die layout nie, want
die
| hoof designer, voel die site moet meer Netscape as IE compatible wees,
want
| hy hou van Netscape.

Daai hoofdesigner moet sy kop laat lees.....Die jongste syfers dui aan dat
IE 85% van die browsers opmaak. Om net vir een browser te ontwikkel is glad
nie goed nie.
Ek sien julle gebruik stylesheets en Javascript, dit is seker hoekom die
designer net vir een browser will develop, om alles in IE en Netscape te
laat werk moet jy omtrent twee sites ontwikkel, browser sniffing doen en dan
die regte bladsye na die browser toe stuur.

Dit is beslis jou IE wat nie reg opgestel is nie, Mel, en nie die site nie.
Al wat jou browser van die server afkry is HTML en dit gaan nie die browser
laat omval nie. Check jou settings.

Mel raai julle aan om Frontpage te gebruik en hy/sy/dit noem
homself/haarself/ditself 'n Webbie? HAHAHAHA..

Bladsye wat in Frontpage ontwerp is, is die meeste van die tyd omtrent 12
groter (en neem 12 keer so lank om ooptemaak. ) Die HTML enjin sit BAIE
onnodige source in.

jgj
Re: Groetnis [boodskap #37080 is 'n antwoord op boodskap #37079] Vr, 24 November 2000 01:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"jgj" skryf in boodskap news:_CiT5.1424$GW5.10779@news-server.bigpond.net.au...
> Elaine wrote in message
> news:3a1b8956.0@news1.mweb.co.za...
> Daai hoofdesigner moet sy kop laat lees.....Die jongste syfers dui aan dat
> IE 85% van die browsers opmaak. Om net vir een browser te ontwikkel is glad
> nie goed nie.

98% of my site visitors use IE... Netscape is dead... long live Netscape.

> Dit is beslis jou IE wat nie reg opgestel is nie, Mel, en nie die site nie.
> Al wat jou browser van die server afkry is HTML en dit gaan nie die browser
> laat omval nie. Check jou settings.

Maybe... maybe my Win98SE is fucked.. I would not be surprised...

> Mel raai julle aan om Frontpage te gebruik en hy/sy/dit noem
> homself/haarself/ditself 'n Webbie? HAHAHAHA..

Actually if you took your head out of your ass and read my site, you will
see that I clearly state that I do not consider myself a professional
webmaster... I also state that my site is my first attempt... it has
undergone many revisions, and will be undergoing many more...

[ Don't ask me where on my site I state this... because it is easy to
find... go look for it... ]

So yeah I am an AMATEUR, and I freely admit this... what else do you wish to
know?

My attention is split between site design and content... and I pursue
interesting, invigorating, controversial content far above fancy graphics
and layout... that is what site visitors want... and this is precisely what
I give them...

I have entered many beautiful sites which do not hold my attention because
there is FUCK ALL of interest there... I could care a fuck if you don't like
the layout... my page views have climbed to over 200 a day for the main
page, and the forums & email pages peak at over 7200 per DAY!!! (last I
checked)... and the beauty part is that I have only been going since Sept
2000... I am anticipating 500 page views a day come end Feb 2001, but so far
all my targets have not only been met - they have been BLOWN AWAY!!

According to many, I am the biggest ASSHOLE on the net... yet obviously I am
doing something right... think about that... who knows if you consulted with
me, I could help you get your site on track... but I doubt your arrogance
would allow that!

And I will actually ADMIT it, I am one of the biggest ASSHOLES on the net...
I have attitude like you can't believe... and that translates directly into
a web site with PERSONALITY.. I notice that some of iAfrica's sub-webs are
attempting that, but in my opinion they fall flat... because they are still
too PROFESSIONAL... people don't want that.. they want the COMMON touch..
they want to be SHOCKED... that is why stupid talk-shows like RICKI LANE get
loads of viewers, even though you might think it is dumb!

Personally, I hate Oprah, but she gets loads of adoring fans.. why? because
she appeals to a strong niche sentiment - i.e. Christians

> Bladsye wat in Frontpage ontwerp is, is die meeste van die tyd omtrent 12
> groter (en neem 12 keer so lank om ooptemaak. ) Die HTML enjin sit BAIE
> onnodige source in.

Again, take your head out, because I use FP2000 and I have full control of
the code... complain to me only if you feel my site takes too long to
load... for a long load time, visit iafrica's home page... Hello?

So I welcome your constructive and specific (very specific) criticism, but
if it is a general I love youR TRASHY SITE, which only the MORONS have said,
then go I love youRSELF and GO I love youR MOTHER! (not necessarily in that
order)

I have obtained from various nice ppl I have met, a lot of useful tips, and
I have incorporated them, but no-one designed my site for me.. it is all
mine... and I am bloody proud of what I have achieved... and I am bloody
proud of my domain name... no one else was bright enough to grab it...

So thank you for playing and have a nice day! :-)

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
Yusuf is my best friend on email. Love ya Yusuf! Sweetie! :-)
This is a South African community site. Anyone is welcome. :-)
This site is about meeting people, making friends, and having fun! :-)
Universal SMS. Send an SMS message to any cell phone worldwide.
The Weekly Chirp - Should illegal drugs be legalised?
Own a piece of Cape Town - get a free Cape Town email address.

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Mel en web ontwerp (WAS Re: Groetnis) [boodskap #37083 is 'n antwoord op boodskap #37080] Vr, 24 November 2000 03:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Mel skryf in boodskap news:8vkf9f$nfs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| "jgj" wrote in message
| news:_CiT5.1424$GW5.10779@news-server.bigpond.net.au...
| > Daai hoofdesigner moet sy kop laat lees.....Die jongste syfers dui aan
dat
| > IE 85% van die browsers opmaak. Om net vir een browser te ontwikkel is
| glad
| > nie goed nie.
|
| 98% of my site visitors use IE... Netscape is dead... long live Netscape.
|
| > Dit is beslis jou IE wat nie reg opgestel is nie, Mel, en nie die site
| nie.
| > Al wat jou browser van die server afkry is HTML en dit gaan nie die
| browser
| > laat omval nie. Check jou settings.
|
| Maybe... maybe my Win98SE is fucked.. I would not be surprised...
|
| > Mel raai julle aan om Frontpage te gebruik en hy/sy/dit noem
| > homself/haarself/ditself 'n Webbie? HAHAHAHA..
|
| Actually if you took your head out of your ass and read my site, you will
| see that I clearly state that I do not consider myself a professional
| webmaster... I also state that my site is my first attempt... it has
| undergone many revisions, and will be undergoing many more...
|
| [ Don't ask me where on my site I state this... because it is easy to
| find... go look for it... ]
|
| So yeah I am an AMATEUR, and I freely admit this... what else do you wish
to
| know?

Daar-oor stry ons glad nie, dit is duidelik. Hoe de hel kan 'n amateur dan
mense aanraai om FrontPage te gebruik?

BTW, baie van die code wat deur frontpage se HMTL enjin geskep word is
onvolledig. (bv closing tags) IE is egter ontwerp om hierdie "bugs" te
ignoreer.

As jy egter die site met 'n ander browser soos Netscape besoek, kan die
browser nie die HTML korrek parse nie, en die site lyk soos honde kots.

Het jy al jou site gesien in Netscape? Dit lyk heeltemal anders as in IE. Om
die waarheid te sê, dit lyk kak.

As jy 'n internet site wil develop, moet jy aan AL die besoekers dink. Veral
as die site so eenvoudig soos joune is, en so 'n groot aantrek het.

Dus as jy 'n site wil ontwerp wat almal kan besoek, kan jy NIE Frontpage
gebruik nie, tensy jy self die bugs regmaak in die code wat frontpage vir
jou geskryf het.

| My attention is split between site design and content... and I pursue
| interesting, invigorating, controversial content far above fancy graphics
| and layout... that is what site visitors want... and this is precisely
what
| I give them...

Nie ALMAL nie

|
| I have entered many beautiful sites which do not hold my attention because
| there is FUCK ALL of interest there... I could care a fuck if you don't
like
| the layout... my page views have climbed to over 200 a day for the main
| page, and the forums & email pages peak at over 7200 per DAY!!! (last I
| checked)... and the beauty part is that I have only been going since Sept
| 2000... I am anticipating 500 page views a day come end Feb 2001, but so
far
| all my targets have not only been met - they have been BLOWN AWAY!!

As jy die moeite doen om seker te maak dat ALMAL jou site site kan besoek
sal dit seker nog beter gaan.

| According to many, I am the biggest ASSHOLE on the net... yet obviously I
am
| doing something right... think about that... who knows if you consulted
with
| me, I could help you get your site on track... but I doubt your arrogance
| would allow that!

My site back on track? WTF? Watter site praat jy van?

I will actually ADMIT it, I am one of the biggest ASSHOLES on the net...
| I have attitude like you can't believe... and that translates directly
into
| a web site with PERSONALITY..

En prentjies op die hoofblad wat nie vertoon nie...


| > Bladsye wat in Frontpage ontwerp is, is die meeste van die tyd omtrent
12
| > groter (en neem 12 keer so lank om ooptemaak. ) Die HTML enjin sit BAIE
| > onnodige source in.
|
| Again, take your head out, because I use FP2000 and I have full control of
| the code... complain to me only if you feel my site takes too long to
| load... for a long load time, visit iafrica's home page... Hello?

So jy reken jy het volle beheer oor die source, so hoekom maak jy dan jou
source skoon nie, en haal al die onnodige kak uit? Of weet jy nie wat is
source en wat is kak nie?

En ja, vir die inhoud wat jy vertoon, vat jou site lank om te laai. (moenie
my internet konneksie blameer nie, ek het 'n 1MB pipe.)

Ek probeer nie aandui dat ek alles weet nie, maar ek het 'n paar jare se
ondervinding, ek ken FP BAIE goed, so ek weet presies wat FP doen en nie
doen nie.

| So I welcome your constructive and specific (very specific) criticism, but
| if it is a general I love youR TRASHY SITE, which only the MORONS have said,
| then go I love youRSELF and GO I love youR MOTHER! (not necessarily in that
| order)

gaap...

| I have obtained from various nice ppl I have met, a lot of useful tips,
and
| I have incorporated them, but no-one designed my site for me.. it is all
| mine... and I am bloody proud of what I have achieved... and I am bloody
| proud of my domain name... no one else was bright enough to grab it...
|
| So thank you for playing and have a nice day! :-)

Dink net hoe trots jy gaan wees as ALMAL jou site kan sien soos wat jy wil
hê dit moet lyk.

jgj
Re: Mel en web ontwerp (WAS Re: Groetnis) [boodskap #37084 is 'n antwoord op boodskap #37083] Vr, 24 November 2000 04:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"jgj" skryf in boodskap news:2jlT5.1591$GW5.11641@news-server.bigpond.net.au...
> Mel wrote in message
> news:8vkf9f$nfs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> | So yeah I am an AMATEUR, and I freely admit this... what else do you
> wish to | know?
> Daar-oor stry ons glad nie, dit is duidelik. Hoe de hel kan 'n amateur dan
> mense aanraai om FrontPage te gebruik?

Because it is simple.. and because some really good webmasters use it... :-)

> As jy egter die site met 'n ander browser soos Netscape besoek, kan die
> browser nie die HTML korrek parse nie, en die site lyk soos honde kots.

So you use Netscape...?

> Het jy al jou site gesien in Netscape? Dit lyk heeltemal anders as in IE. Om
> die waarheid te sê, dit lyk kak.

So I suppose I must download that beast to view... shit! :-(

> As jy die moeite doen om seker te maak dat ALMAL jou site site kan besoek
> sal dit seker nog beter gaan.

Yes... when I have the time.. or better yet.. I plan to get someone else to
knock out a better look, some graphics etc. then I just fill the content
into templates...

> | According to many, I am the biggest ASSHOLE on the net... yet obviously I
> am
> | doing something right... think about that... who knows if you consulted
> with
> | me, I could help you get your site on track... but I doubt your arrogance
> | would allow that!
> My site back on track? WTF? Watter site praat jy van?

Actually, that was a general comment aimed at certain others who boasted
about their sites... in the end it is daily activity, I believe which makes
a web success, and not the pretty looks or even the subscribed base.. It
must have all 3... I suppose... I am doing what I can for now.. money is
tight...

> En prentjies op die hoofblad wat nie vertoon nie...

I am aware of one... which is being queried..

> So jy reken jy het volle beheer oor die source, so hoekom maak jy dan jou
> source skoon nie, en haal al die onnodige kak uit? Of weet jy nie wat is
> source en wat is kak nie?

Well, if the page was deemed too slow, then I would attempt to speed it
up... for now.. the speed is acceptable.

> Ek probeer nie aandui dat ek alles weet nie, maar ek het 'n paar jare se
> ondervinding, ek ken FP BAIE goed, so ek weet presies wat FP doen en nie
> doen nie.

Hmmm... I dunno if you have looked at FP2000... I used FP98 previously and
it DID screw up the HTML...
I do some hand editing too... it is easier to do sometimes by hand, and FP
leaves all HTML as edited.

> Dink net hoe trots jy gaan wees as ALMAL jou site kan sien soos wat jy wil
> hê dit moet lyk.

I must look at this... because I agree that I have only looked at it from my
perspective... :-)

-------------- www.AdderleyStreet.co.za ---------------
Yusuf is my best friend on email. Love ya Yusuf! Sweetie! :-)
This is a South African community site. Anyone is welcome. :-)
This site is about meeting people, making friends, and having fun! :-)
Universal SMS. Send an SMS message to any cell phone worldwide.
The Weekly Chirp - Should illegal drugs be legalised?
Own a piece of Cape Town - get a free Cape Town email address.

Ultra fun-loving Mel's new supersonic design
|
---oo-O-oo---
(Crash and burn!)
-------------------------------------------------------
Re: Mel en web ontwerp (WAS Re: Groetnis) [boodskap #37085 is 'n antwoord op boodskap #37084] Vr, 24 November 2000 05:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
jgj  is tans af-lyn  jgj
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Junior Lid
Mel skryf in boodskap news:8vkq72$6d1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
| "jgj" wrote in message
| news:2jlT5.1591$GW5.11641@news-server.bigpond.net.au...
| > Mel wrote in message
| > news:8vkf9f$nfs$1@ctb-nnrp2.saix.net...

| So you use Netscape...?

Nee, ek gebruik IE 5, maar ek het ook NC 4.6, so ek het ook na jou webtuiste
gaan kyk met NC. (BTW op die Apple Mac lyk die webtuiste ook anders, en dit
is met IE vir die Mac)

| Hmmm... I dunno if you have looked at FP2000... I used FP98 previously
and
| it DID screw up the HTML...
| I do some hand editing too... it is easier to do sometimes by hand, and
FP
| leaves all HTML as edited.

Ek gebruik self FP2000 om die basiese uitleg vir my bladsye te doen, die
"WYSIWYG" help baie.Daarna laai ek die site in Visual Interdev 6.0 en doen
die res van die ontwerp daar.

Die groot probleem kom in sodra jy bladsye ontwerp wat van 'style sheets'
gebruik maak(soos joune) en wat Javascipt gebruik. Die DOM(Document Object
Model) verskil tussen IE en NC. Dus, bladsye wat in FP ontwerp word maak
slegs voorsiening vir IE se DOM, en funksioneer glad nie in NC nie.

Bv, om iets op 'n "layer" met die naam "PostCode" in IE te skryf:

window.document.all.PostCode.innerText = "Postal Code" ;

in NC sal dit so lyk:

document.layers['PostCode'].document.open();
document.layers['PostCode'].document.writeln ("Postal Code");
document.layers['PostCode'].document.close();

| > Dink net hoe trots jy gaan wees as ALMAL jou site kan sien soos wat jy
wil
| > hê dit moet lyk.
|
| I must look at this... because I agree that I have only looked at it from
my
| perspective... :-)

Dit is nie dat ek die web-tuiste afmaak as nikswerd nie, ek is seker dat dit
groot aantrek kry, jy het rede om trots te wees.(so tussen al die kak praat)

Ek het self in Kaapstad gebly, 'n ruk in Tamboerskloof en toe in Houtbaai.
Ek is baie lief vir die plek en verlang soms na die goeie dae daar!

jgj
Re: Groetnis [boodskap #37086 is 'n antwoord op boodskap #36930] Vr, 24 November 2000 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
My nefie se pel se hond het 'n beter website as daai pot kak. Geen
verbeelding nie, maar wat verwag jy van iemand wie se ma hom met suurpap uit
die gutter gelok het.

Skunk wrote in message ...
> Ek sal nie eers my skuilnaam aan so 'n site koppel nie...
>
> Skunk
>
> Elaine
>> http://www.personals.co.za
>
Re: Groetnis [boodskap #37087 is 'n antwoord op boodskap #37086] Vr, 24 November 2000 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
krokkie[2]  is tans af-lyn  krokkie[2]
Boodskappe: 60
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek praat eintlik van DIE adderleystraat SE GEMORS

krokkie wrote in message ...
> My nefie se pel se hond het 'n beter website as daai pot kak. Geen
> verbeelding nie, maar wat verwag jy van iemand wie se ma hom met suurpap uit
> die gutter gelok het.
>
>
>
>
>
>
> Skunk wrote in message ...
>> Ek sal nie eers my skuilnaam aan so 'n site koppel nie...

>> Skunk

>> Elaine
>>> http://www.personals.co.za



>
Re: Groetnis [boodskap #37092 is 'n antwoord op boodskap #37079] Vr, 24 November 2000 07:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
jgj wrote:
>
> Daai hoofdesigner moet sy kop laat lees.....Die jongste syfers dui aan dat
> IE 85% van die browsers opmaak. Om net vir een browser te ontwikkel is glad
> nie goed nie.

Jy sien nie die weerspreking in jou woorde nie?
Re: Groetnis [boodskap #37098 is 'n antwoord op boodskap #36930] Vr, 24 November 2000 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis[2]  is tans af-lyn  Davie Davis[2]
Boodskappe: 133
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine sê:
"and I won't
call a guy who own's 25 lear jets a dreg. "

en Davie Davis sê toe:
Jy word dikwels daarvan beskuldig dat jy roekeloos praat Elaine. Ek
het 'n idee dat jy nie weet waarvan jy praat wanneer jy sê dat 'n
spesifieke idividu besit 25 Lear Stralers nie. Dit is in elk geval nie
die onderwerp nie.

Jy en jci is besig met 'n interessante onderwerp - 'HTML' skrywers.
Ek gebruik ook Dreamweaver wat op 'n stadium beskou was as die beste
op die mark. En ek het van Hot Dog (wat toe beskou was as die tweede
beste) die verandering gedoen na Dreamwaver.

Tog het ek 'n gunsteling waarna julle gerus kan gaan kyk. Dit is
Adobe GOLIVE. Golive (ek gebruik ver. 5) is byvoorbeeld (mi)
lekkerder hanteerbaar wanneer jy QuickTime files wil doen.

Kyk gerus daarna.

DD

On Fri, 24 Nov 2000 13:07:51 +0200, "Elaine" wrote:

> Nee wat, die meeste van ons gebruik maar dreamweaver (ons het gesien wat
> frontpage doen). Ons hoof ontwerper het net 'n linux masjien en soos almal
> weet is daar net 'n IE vir Linux nie, nou ontwerp hy maar al die pages vir
> Netscape. Ek stem saam met jou, die site het baie mooi gelyk, maar toe doen
> hy die helfde van die graphics oor (hy's meer 'n programmeerder as graphics
> ou) en maak van die buttons groter (sommer so in die source code) en al van
> die graphics uit en vervang dit met plain text. Nou sit ons maar so met die
> gemors, want die eienaar dink mos die son skyn uit sy (hoof ontwerper) gat.
>
> Elaine
>
> jgj wrote:

>> Daai hoofdesigner moet sy kop laat lees.....Die jongste syfers dui aan dat
>> IE 85% van die browsers opmaak. Om net vir een browser te ontwikkel is
> glad
>> nie goed nie.
>> Ek sien julle gebruik stylesheets en Javascript, dit is seker hoekom die
>> designer net vir een browser will develop, om alles in IE en Netscape te
>> laat werk moet jy omtrent twee sites ontwikkel, browser sniffing doen en
> dan
>> die regte bladsye na die browser toe stuur.

>> Dit is beslis jou IE wat nie reg opgestel is nie, Mel, en nie die site
> nie.
>> Al wat jou browser van die server afkry is HTML en dit gaan nie die
> browser
>> laat omval nie. Check jou settings.

>> Mel raai julle aan om Frontpage te gebruik en hy/sy/dit noem
>> homself/haarself/ditself 'n Webbie? HAHAHAHA..

>> Bladsye wat in Frontpage ontwerp is, is die meeste van die tyd omtrent 12
>> groter (en neem 12 keer so lank om ooptemaak. ) Die HTML enjin sit BAIE
>> onnodige source in.

>> jgj



>
Re: Groetnis [boodskap #37129 is 'n antwoord op boodskap #36930] Sa, 25 November 2000 00:00 Na vorige boodskap
koos  is tans af-lyn  koos
Boodskappe: 137
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
MOOI SO ELAINE

"Elaine" skryf in boodskap news:3a1acffe.0@news1.mweb.co.za...
> Ja nee jy's heeltemal reg...ek's nie bang die man verstaan my nie.
> Afrikaans - soos ek vir hom gesê het - is 'n baie lekkerder taal. Ek sal
> nou ophou met die Engels...ek belowe.
>
> Elaine
>
> skryf in boodskap news:3A1A963E.C7D4A66C@home.com...
>
>> Elaine, Elaine, ek kry sooibrand van dieEngels wat jy hier op die
> AFRIKAANSE
>> nuusgroep sit en gebruik. Hoekom ignoreer
>> jy nie die ou wat so onseker is van sy eie
>> manlikheid is, dat hy moet sit en aandag
>> trek op 'n AFRIKAANSE nuusgroep nie.
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Groetnis [boodskap #37132 is 'n antwoord op boodskap #37098] Vr, 24 November 2000 23:31 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee toemaar, ek het weer te vinnig gepraat, hy besit 25 ligte vliegtuie
waarvan 2 Lear Jets is. En dit behoort aan sy maatskappy, (die een wat hy
gestig het) en nie aan hom persoonlik nie. Maar dit daar gelaat.

Ek het na Adobe GOLIVE gekyk, maar ek kan maar net nie vat kry aan die
proggy nie, ek dink as jy eers gewoond is aan een en dit leer ken dan sal jy
nie sommer verander nie.

Elaine

Davie Davis wrote

> en Davie Davis sê toe:
> Jy word dikwels daarvan beskuldig dat jy roekeloos praat Elaine. Ek
> het 'n idee dat jy nie weet waarvan jy praat wanneer jy sê dat 'n
> spesifieke idividu besit 25 Lear Stralers nie. Dit is in elk geval nie
> die onderwerp nie.
>
> Jy en jci is besig met 'n interessante onderwerp - 'HTML' skrywers.
> Ek gebruik ook Dreamweaver wat op 'n stadium beskou was as die beste
> op die mark. En ek het van Hot Dog (wat toe beskou was as die tweede
> beste) die verandering gedoen na Dreamwaver.
>
> Tog het ek 'n gunsteling waarna julle gerus kan gaan kyk. Dit is
> Adobe GOLIVE. Golive (ek gebruik ver. 5) is byvoorbeeld (mi)
> lekkerder hanteerbaar wanneer jy QuickTime files wil doen.
>
> Kyk gerus daarna.
>
> DD
>
>
>
>
> On Fri, 24 Nov 2000 13:07:51 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>> Nee wat, die meeste van ons gebruik maar dreamweaver (ons het gesien wat
>> frontpage doen). Ons hoof ontwerper het net 'n linux masjien en soos almal
>> weet is daar net 'n IE vir Linux nie, nou ontwerp hy maar al die pages vir
>> Netscape. Ek stem saam met jou, die site het baie mooi gelyk, maar toe doen
>> hy die helfde van die graphics oor (hy's meer 'n programmeerder as graphics
>> ou) en maak van die buttons groter (sommer so in die source code) en al van
>> die graphics uit en vervang dit met plain text. Nou sit ons maar so met die
>> gemors, want die eienaar dink mos die son skyn uit sy (hoof ontwerper) gat.
>>
>> Elaine
>>
>> jgj wrote:
>
>>> Daai hoofdesigner moet sy kop laat lees.....Die jongste syfers dui aan dat
>>> IE 85% van die browsers opmaak. Om net vir een browser te ontwikkel is
>> glad
>>> nie goed nie.
>>> Ek sien julle gebruik stylesheets en Javascript, dit is seker hoekom die
>>> designer net vir een browser will develop, om alles in IE en Netscape te
>>> laat werk moet jy omtrent twee sites ontwikkel, browser sniffing doen
en
>> dan
>>> die regte bladsye na die browser toe stuur.
>
>>> Dit is beslis jou IE wat nie reg opgestel is nie, Mel, en nie die site
>> nie.
>>> Al wat jou browser van die server afkry is HTML en dit gaan nie die
>> browser
>>> laat omval nie. Check jou settings.
>
>>> Mel raai julle aan om Frontpage te gebruik en hy/sy/dit noem
>>> homself/haarself/ditself 'n Webbie? HAHAHAHA..
>
>>> Bladsye wat in Frontpage ontwerp is, is die meeste van die tyd omtrent 12
>>> groter (en neem 12 keer so lank om ooptemaak. ) Die HTML enjin sit BAIE
>>> onnodige source in.
>
>>> jgj
>
>
>
>>
>
Vorige onderwerp: Gloudina... Meesteres van dié groep!!!
Volgende onderwerp: Koos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:25:25 MGT 2024