Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Syfers
Syfers [boodskap #36820] Sun, 19 November 2000 00:00
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: March 1999
Karma: 0
Senior Lid
Net voor party van ons weer ons familie in Pretoria bel om uit te vind:
(syfers wat ek vandag ontvang het). Duitsland weet nie wat om te doen
nie want hulle huisbraak en ander verwante gevalle is besig om die
hoogte in te skiet. Huisbrake het nou al die syfer van 20 per 100,000
inwooners aangeneem. Dit het amper verdubbel teenoor 'n syfer 10 jaar
gelede.

In meeste lande is daar so tussen 10 tot 100 teen een gevalle van huis
inbraak teenoor moord. Nou vir die ander syfers: SA het huidiglik 274
plaasmoorde per 100,000 inwooners en 153 polisie moorde per 100,000. Net
die twee moord gevalle is dan 327 moorde per 100,000 inwooners. So,
huisbrake kan dan 3,000 to 30,000 (en meer) per 100,000 inwooners wees.
Ek wonder net wat sal gebeur as dit so min as 20 moes wees?

Ernest
Vorige onderwerp: Basters
Volgende onderwerp: Sue'tjie van Azanië se 'Mal' - Satan-stertjie.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 10:38:19 UTC 2024