Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Basters
Basters [boodskap #36782] So, 19 November 2000 00:00
Chr...[1]  is tans af-lyn  Chr...[1]
Boodskappe: 85
Geregistreer: Junie 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ek leer ook maar so van hier lees en daar kyk maar ek sal graag wil weet
of iemand van al die slimmes in hierdie nuusgroep vir my in simpel
Boere-afrikaans kan verduidelik wanneer is iemand 'n baster? En as ek
dit weet dan gesels ek verder.
Groetnis
Christo
Vorige onderwerp: Waarom nuusgroepe
Volgende onderwerp: Syfers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 15:56:26 MGT 2024