Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Coming Tan-race ?
Re: Coming Tan-race ? [boodskap #35723] Thu, 19 October 2000 00:00 na volgende boodskap
subie  is tans af-lyn  subie
Boodskappe: 56
Geregistreer: January 1999
Karma: 0
Volle Lid
SUBIE DIE AMERIKAANSE FILOSOOF? subie is niks,het byna geen geleerdheid
nie.Wat is n filosoof?

skryf in boodskap news:39EFAC0F.59E0B60A@home.com...
> subie wrote:
>
>> Are we not seeing aspects of the philosophy behind the Tan Everyman in the
>> world today? How about right here in the U.S. where our rights to free
>> speech are being eroded in the name of political correctness.
>
> Dis tyd om subie-die-Amerikaanse filosoof wat inEngels skryf, af te skop van die
> Afrikaanse nuusgroep
> af. Dit bewys maar net weer: rassiste het geen lojaliteit
> aan 'n moedertaal of selfs geografiese geboorteland
> nie. Hulle wil net arrogant hulle wit velle verhef bo die
> res van die wereld.
>
> Gloudina
>
>>
>
Re: Coming Tan-race ? [boodskap #35802 is 'n antwoord op boodskap #35723] Fri, 20 October 2000 02:11 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

subie wrote:

> Are we not seeing aspects of the philosophy behind the Tan Everyman in the
> world today? How about right here in the U.S. where our rights to free
> speech are being eroded in the name of political correctness.

Dis tyd om subie-die-Amerikaanse filosoof wat inEngels skryf, af te skop van die
Afrikaanse nuusgroep
af. Dit bewys maar net weer: rassiste het geen lojaliteit
aan 'n moedertaal of selfs geografiese geboorteland
nie. Hulle wil net arrogant hulle wit velle verhef bo die
res van die wereld.

Gloudina

>
Vorige onderwerp: Re: Boeke van "NP Nortje"
Volgende onderwerp: Think what you want !!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 03:30:03 UTC 2024