Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Boeke van "NP Nortje"
Re: Boeke van "NP Nortje" [boodskap #35769] Vr, 20 Oktober 2000 00:00
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ummm, ek weet nie van NP Nortjé nie, wel 'n PH Nortjé. Watse stuk het jy
van gehoor of gelees van die Nortjé, dat jy graag van sy boeke wil hê? Dalk
sal ek daaruit kan agterkom of dit eintlik PH is wat jy aan dink. Probeer
in elk geval by kalahari.net - behoort aan Naspers en het nogal baie
Afrikaanse boeke. Ek weet net nie of hulle die ander uitgewers (v. Schaik,
JP vd Walt, Quellerie, ens.) se boeke aanhou nie. Hulle diens is goed.

BTW, ek en jy is kollegas, lyk dit my. Ek werk by Iscor HK.

Dries Venter

Groet

"Gtifan" skryf in boodskap news:8so1ru$ca3@godzilla.ast.co.za...
> Waar kan ek boeke van die man in die hande kry ?
>
> Dankie
>
> Louie
>
Vorige onderwerp: Re: Vir Blommetjie - die hele rusie oor Israel
Volgende onderwerp: Re: Coming Tan-race ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 16:42:13 MGT 2024