Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop? [boodskap #35207] |
Thu, 05 October 2000 05:46 |
Mweb[1]
Boodskappe: 6 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek wil graag weet wat dink mede Afrikaners van Amerika se "claim to fame"
dat hulle die eerste land was wat 'n man na die Maan gestuur het en hom
veilig terug gebring het Aarde toe.
Ek persoonlik is van die mening dat hulle die hele wêreld die afgelope jare
'n vet poep gevoer het. Selfs vandag wonder ek of dit moontlik is om iemand
op die Maan te laat loop.
Kom sê vir my wat julle dink dan begin ons 'n skoon debat.
|
|
|
|
Re: Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop? [boodskap #35227 is 'n antwoord op boodskap #35207] |
Fri, 06 October 2000 00:00 |
Arthur Hagen
Boodskappe: 559 Geregistreer: July 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Elaine" schreef...
> Die Amerikaners voer hulle mense 'n klomp leuens en hulle eet alles vir
> soetkoek op. Een van die redes hoekom hulle my 'n kramp gee. (Die regering
> nou, nie die mense nie)
Ik denk dat het feit dat je uit Amerika een hoop hoort over leugens,
politieke schandalen, blunders en dergelijke wordt veroorzaakt door de
openhartigheid van hun samenleving (de allomtegenwoordigheid van de media).
Als er iets mis gaat laten ze het de hele wereld weten (en de hele wereld
kijkt gretig toe), terwijl andere samenlevingen veel huiveriger zijn om hun
vuile was buiten te hangen (en als ze het al doen interesseert het de meeste
andere landen voor geen meter).
Dacht je soms dat in andere landen regeringen hun bevolking niets
voorliegen? Rusland, China, Indonesie, India ..... dan heb ik al meer dan de
helft van de wereldbevolking genoemd die vrijwel zeker een meer
leugenachtige regering heeft.
Groeten,
Arthur
|
|
|
Re: Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop? [boodskap #35228 is 'n antwoord op boodskap #35207] |
Fri, 06 October 2000 00:00 |
Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina
Dit is dieselfde wat jy doen met jou uitsprake van apartheidsvarke ens
Reenen van Niekerk
skryf in boodskap news:39DD46DB.2A35FC22@home.com...
> poppie wrote:
>
>> Elaine, ek is n Amerikaner, en dit hinder my dat n hele nasie
>> jou n kramp kan gee. Dink jy nie dis veralgemening nie, of
>> dink jy dalk dat daar verskuilde jaloesie is. Dalk nie, maar
>> jy kan net nie so n sweeping statement maak nie.
>>
>
> Ja-nee, sulke soort uitsprake openbaar meer van die
> spreker as dit waarvan gepraat word. Daar is ongeveer
> 270 miljoen Amerikaners en om hulle almal oor dieselfde
> kam te skeer, is net belaglik. Mens moet die hele
> Noord-Amerika liewer in blokke sien, wat reik oor
> die grens tussen die VSA en Kanada. Die mense
> van Noordelik New York staat en Ontario is meer
> dieselfde as wat die soort New York staters dieselfde
> is as die mense in Texas. Die prairies se inwoners noord
> en suid van die grens is weer meer dieselfde as die mense
> in California, ensovoorts.
> Ek merk selfs dat nuutaangekome emigrante uit
> SA hier in Kanada geneig is om te praat van die
> "Kanadese" wat dan sus doen en so praat. En dan
> vra ek vir myself af. Van watter "Kanadese" praat
> hulle?
> Gloudina
>
|
|
|
Re: Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop? [boodskap #35229 is 'n antwoord op boodskap #35207] |
Fri, 06 October 2000 00:00 |
Lou
Boodskappe: 436 Geregistreer: July 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@home.com wrote:
>
> poppie wrote:
>
>> Elaine, ek is n Amerikaner, en dit hinder my dat n hele nasie
>> jou n kramp kan gee. Dink jy nie dis veralgemening nie, of
>> dink jy dalk dat daar verskuilde jaloesie is. Dalk nie, maar
>> jy kan net nie so n sweeping statement maak nie.
>>
>
> Ja-nee, sulke soort uitsprake openbaar meer van die
> spreker as dit waarvan gepraat word. Daar is ongeveer
> 270 miljoen Amerikaners en om hulle almal oor dieselfde
> kam te skeer, is net belaglik. Mens moet die hele
> Noord-Amerika liewer in blokke sien, wat reik oor
> die grens tussen die VSA en Kanada. Die mense
> van Noordelik New York staat en Ontario is meer
> dieselfde as wat die soort New York staters dieselfde
> is as die mense in Texas. Die prairies se inwoners noord
> en suid van die grens is weer meer dieselfde as die mense
> in California, ensovoorts.
Lees weer die bostaande. Dan vertel jy weer vir ons dat jy nie
veralgemeen nie!
|
|
|
Re: Het NASA regtig 'n man op die maan laat loop? [boodskap #35250 is 'n antwoord op boodskap #35207] |
Fri, 06 October 2000 03:19 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
poppie wrote:
> Elaine, ek is n Amerikaner, en dit hinder my dat n hele nasie
> jou n kramp kan gee. Dink jy nie dis veralgemening nie, of
> dink jy dalk dat daar verskuilde jaloesie is. Dalk nie, maar
> jy kan net nie so n sweeping statement maak nie.
>
Ja-nee, sulke soort uitsprake openbaar meer van die
spreker as dit waarvan gepraat word. Daar is ongeveer
270 miljoen Amerikaners en om hulle almal oor dieselfde
kam te skeer, is net belaglik. Mens moet die hele
Noord-Amerika liewer in blokke sien, wat reik oor
die grens tussen die VSA en Kanada. Die mense
van Noordelik New York staat en Ontario is meer
dieselfde as wat die soort New York staters dieselfde
is as die mense in Texas. Die prairies se inwoners noord
en suid van die grens is weer meer dieselfde as die mense
in California, ensovoorts.
Ek merk selfs dat nuutaangekome emigrante uit
SA hier in Kanada geneig is om te praat van die
"Kanadese" wat dan sus doen en so praat. En dan
vra ek vir myself af. Van watter "Kanadese" praat
hulle?
Gloudina
|
|
|