Interessant [boodskap #33722] |
Sa, 26 Augustus 2000 22:49 |
O.N. Heil
Boodskappe: 13 Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Interessante groepie julle.
Vandat Ferdi sy snater bietjie toehou en 'n paar ander se bekke met seep
gewas is, kan mens amper luister na julle. Met Ferdi se rekenaar stukkend,
het julle inwonende Kanadees sommer twee rolle te speel. Village idiot en
woer-woer. As die ou siel tog net kan sien sy sit agterstevoor op haar perd
maar iemand het seker blitsgom aan haar agterent gesmeer........
Kaapsekind - jy's "orraait". Net jammer jy het nie die privaatboodskappie
geantwoord kort na jou toetrede tot scsa-a nie.
As iemand van julle dalk ooit die reisiger ontmoet, sê hom sy geselskap
kwalifiseer hoogstens as "mental prostitution" met dagga gemeng.
Ta ta tot volgende keer
|
|
|
Re: Interessant [boodskap #33724 is 'n antwoord op boodskap #33722] |
So, 27 Augustus 2000 00:28 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
O.N. Heil wrote:
> Kaapsekind - jy's "orraait". Net jammer jy het nie die privaatboodskappie
> geantwoord kort na jou toetrede tot scsa-a nie.
>
>
Toe ignoreer sy jou, Leendert.
Gloudina
|
|
|