NGO Registrasie [boodskap #33702] |
Sa, 26 Augustus 2000 06:22 |
KaapseKind
Boodskappe: 82 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Wonder of iemand my kan help:
Ek is van plan om 'n nie-regeringsorganisasie te registreer.
Het iemand 'n idee hoe ek te werk moet gaan??
Baie dankie.
Met nat voete vanaf die Kaapse strand by Muizenberg...
|
|
|
Re: NGO Registrasie [boodskap #33723 is 'n antwoord op boodskap #33702] |
Sa, 26 Augustus 2000 22:58 |
KaapseKind
Boodskappe: 82 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Dankie Gloudina.
Ek vermoed ek moet maar by 'n prokureur gaan draai.
skryf in boodskap news:39A81928.DBA2C18@home.com...
> KaapseKind wrote:
>
>> Wonder of iemand my kan help:
>> Ek is van plan om 'n nie-regeringsorganisasie te registreer.
>>
>> Het iemand 'n idee hoe ek te werk moet gaan??
>>
>
> Ek sou dink jy het ten minste 'n
> prokureur nodig as jy dit wil
> inkorporeer, en 'n nommer van
> die departement van belastings
> as jy belastingsvrye status wil
> verkry. Dis ten minste hoe dit
> hier in Kanada sal werk.
>
> Gloudina
>
|
|
|