Lekker, nou kry Mugabe dit hotagter... [boodskap #33287] |
Thu, 10 August 2000 00:00 |
Charles van der Wath
Boodskappe: 49 Geregistreer: November 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Die yanks het besluit om hulle $13m se poetoe-pap skenkings weg te hou van
die monde af as sy klomp bobbejane voortgaan met die menseregte skendings
teenoor sy mede-burgers.
Voorwaar gerustellend dat die buiteland (en dit sluit liewe Mbeki & Co in)
uiteindelik iets daadwerkliks begin doen.
Nou as hulle nie wil hoor nie dan moet hulle maar honger ly. Dit werk
gewoonlik.
|
|
|
Re: Lekker, nou kry Mugabe dit hotagter... [boodskap #33311 is 'n antwoord op boodskap #33287] |
Fri, 11 August 2000 00:00 |
Frik
Boodskappe: 43 Geregistreer: May 2000
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Weet jy wat gaan nou gebeurt is dat ons nou vir die goed sal moet sorg daar
neuk ons petrol prys weer in sy peetjie in op
Charles van der Wath skryf in boodskap news:8mvakv$47p$1@newsg3.svr.pol.co.uk...
> Die yanks het besluit om hulle $13m se poetoe-pap skenkings weg te hou van
> die monde af as sy klomp bobbejane voortgaan met die menseregte skendings
> teenoor sy mede-burgers.
>
> Voorwaar gerustellend dat die buiteland (en dit sluit liewe Mbeki & Co in)
> uiteindelik iets daadwerkliks begin doen.
>
> Nou as hulle nie wil hoor nie dan moet hulle maar honger ly. Dit werk
> gewoonlik.
>
|
|
|