Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ma gebruik haar eie kinders vir prostitusie
Ma gebruik haar eie kinders vir prostitusie [boodskap #33300] Vr, 11 Augustus 2000 00:00
Reenen van Niekerk  is tans af-lyn  Reenen van Niekerk
Boodskappe: 445
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het vandag n storie gehoor wat my gewalg het van n vrou wat haar eie drie
kinders gebruik het as prostitute. Die jongste van hulle was maar net 5 jaar
oud.Om alles te kroon het die stiefpa gevra of hy ook mag seks he met die
kinders waarop sy gese het as hy betaal mag hy maar. Dit het vir n paar jaar
aangegaan voor sy uitgevang was.

Ek kan nie verstaan dat n ma dit aan haar eie kinders kan doen nie ,maar ek
kan ook nie verstaan dat n man sal betaal om dit met n vyfjarige kind te
doen nie.

Ek dink sulke mense moet permanent uit die samelewing verwyder word.

Daar is so baie mense wat alles sal doen om n kind te he maar nie die
voorreg het nie en dan is daar mense wat geseen is om kinders te he en dan
doen hulle sulke goed aan hulle.

hoe voel julle oor die onderwerp en wat dink julle moet met sulke mense
gedoen word.

Reenen van Niekerk
Vorige onderwerp: Lekker, nou kry Mugabe dit hotagter...
Volgende onderwerp: hoekom is julle breindood mense so lief vir die ander ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 23:49:17 MGT 2024