Re: Archives: July 31, 1900 [boodskap #32999] |
Tue, 01 August 2000 00:00 |
|
Oorspronklik gepos deur: @home.com
T de Wet wrote:
> Ja, daar was in Saterdag 29 Julie ook 'n hele artikel in Die Burger daaroor:
> Blyk dat die Boere toe al stry onder mekaar had, en omdat een
> selfaangestelde 'bevelhebber' nie na die goeie raad van genl Crisjan de Wet
> wou luister nie, hy met sy eie 'agenda' toegelaat het dat die Engelse die
> Boere omsingel het, en hulle nie anders kon ni as om oor te gee. Prinsloo
> was glo die hensopper!
> Sal die beriggie kry en pos (of moet ek liewer nie?)
>
Ja, hoekom nie. Wat was Generaal de Wet se raad?
Gloudina
|
|
|
Re: Archives: July 31, 1900 [boodskap #33000 is 'n antwoord op boodskap #32999] |
Tue, 01 August 2000 00:00 |
T de Wet
Boodskappe: 446 Geregistreer: April 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, daar was in Saterdag 29 Julie ook 'n hele artikel in Die Burger daaroor:
Blyk dat die Boere toe al stry onder mekaar had, en omdat een
selfaangestelde 'bevelhebber' nie na die goeie raad van genl Crisjan de Wet
wou luister nie, hy met sy eie 'agenda' toegelaat het dat die Engelse die
Boere omsingel het, en hulle nie anders kon ni as om oor te gee. Prinsloo
was glo die hensopper!
Sal die beriggie kry en pos (of moet ek liewer nie?)
Thys de Wet op Stellenbosch.
@home.com wrote in message ...
> On July 31, 1900 the Globe and Mail reported that in
> South Africa 5,000 Boer troops surrendered to the
> British after an arduous campaign in the Orange River
> Colony.
>
|
|
|